Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek het hom nie laat maak nie , het hom gekoop in Pretoria by House of superior clothing. Hy het n wit laag onder gehad en pienk bo.
As ons almal kry🥂🤩
Nee ons doen nie 🤷🏻♀️
Die beteken regtig so baie ❤️❤️❤️❤️
Ek waardeer dt regtig meer as wat jy dink🥺dankie dankie dankie
Nee dit doen nie.
🤣ohh my soul , jannie jammergat❤️
As mens jou account verander na public dan accept hy al die follow requests wat daar is en daar is teveel mense wat ek nie ken nie wat my dan gaan follow, ek is jammer 🙈😉
Ek sal nie sê ek soek ‘n verhouding nie, maar as dit uitdraai in een, dan was dit hoe die Here dit beplan het en I’m not standing in the way of God’s plans❤️
DM my dan sal ek jou help🤗
By die skool is dit Isa, Lize, Marike, HW, Drikus
Wie nie by die skool is nie, is dit Zani en JD❤️❤️
Ek dink jy bedoel soos long distance?
Dit is soms moeilik , want mens sien mekaar min, maar as jy moeite doen , dan maak dit daai paar keer wat jy mekaar sien so spesiaal.
Vertroue voel ek is die grootste ding , want as mens so ver is , is jy geneig om in die ander persoon te begin twyfel, re-assurance help gewoonlik om net die ander persoon te verseker dat jy hulle altyd sal kies en dat jy lief is vir hulle. Communication is key 🔑 as iets pla praat nou daaroor, eerder as om alles op te krop en dan jouself deur hel te sit heeltyd.
Ek het al baie nice mense ontmoet eers oor DM en dan in persoon.
Ek dink almal is anders. Ek kan nie sê ja dit gaan of nee dit gaan nie.
As iemand oor jou pad kom is hulle daar vir ‘n rede.
Almal se verhoudings werk nie altyd uit nie , maar as jy regtig lief is vir iemand sal jy alles in jou vermoë doen om hulle gelukkig te hou.
As dit die Here se plan is dat dit moet uitwerk sal dit , if not , moes jy iets daaruit leer.
Nopes ek is nie
Ek dink enige meisie sal gelukkig wees om daai boetie van my te hê,want hy is tog n engel op twee bene.🥺 Ek is super lief vir daai man , maar ons sal mekaar wurg en teveel baklei.😂 Ons sal nie saam wees nie, want ek weeni, ons het al daaroor gepraat.😂 so we pretty much happy met ons boetie sussie verhouding.
Jy kan vra , jy gaan net nie n antwoord kry nie.😉😂
Tbh 😂 ek weet self nie, al wat my aan die gang hou is dat ek amper klaar is.
Maarrrrrr stay positive 🤩 en maak dit vir jouself lekker , ons kry dit net een keer so maak dit die beste.
Hy is my tweede boetie 😂
Frankfort 😂
Dis so sweet 🥺🙈baie dankie , ek waardeer dit so baie!😊
So baie dankie, ek waardeer dit!😊
Hy is nog oppad, ek bid hard😍 maar hy sal kom as die tyd reg is.🥰🥰maar ek kan nie meer wag nie!
Iemand wat naby is aan die Here , want dan sal hy al die eienskappe hê waarvoor ek bid in n kêrel/man.
Ek wil vir hom ‘n Proverbs 31 vrou wees, so dan ook hy vir my die man wat die Here vir my wil hê.
Maar ek dink iemand wat my net onvoorwaardelik lief het vir wie ek is en wat my nie sal wil verander nie, wat my sal kies maak nie saak wat nie en dat hy my sal support en sal motiveer om n beter ‘ek’ te wees en ek dieselfde vir hom. Hy moet my kan laat lag, want dis een van die lekkerste goed om te doen.
Iemand wat my sal back in publiek maar my sal reghelp in privaat as ek verkeerd was(as jy verstaan wat ek bedoel)
Ek wil graag my beste maatjie hê in hom, want ek wil die lewe so graag saam hom geniet , want tog gaan dit oor die eindpunt ,maar die avontuur tot daar deel mens net met iemand spesiaals, so iemand wat erenstig is en wat weet wat hy in die lewe wil hê , want ek weet wat ek wil hê.
Dan net iemand wat so erenstig is oor my soos ek oor hom.
😂baie ouens wat ek waar kry?
Laat weet my asb ook bietjie wie dit almal is hoor😉
Ek dink jy het verkeerde mens hier beet😂 laaste keer wat ek hot was , was toe ek koors gehad get nou die dag😂😂😂😂😂
Dm my 💁🏻♀️
🥰ahw dankie
Happy?
Ek praat net met my vriende en ek antwoord almal wat my whatsapp 🤷🏻♀️
Ahw dankie baie😊😊😊
Uhhh ons ken mekaar nie regtig nie😂
Dm my ❤️ Dan stuur ek vir jou n foto
Ohhh😂
Ek is positief dankie.😂 Ek het net myself heeltemal afgesny van dit af. Ek het aanbeweeg...ek gaan nie sit en top daaroor nie.Die Here weet wat is reg vir my en wat is nie en dit was maar net nie bedoel vir my nie. So we live and we learn.
En ja ek kan se ek weet wat ek wil he en ek het sterkter hier uitgekom🤩😍
Ummm fisies uitgeput en seer😂, emosioneel FANTASTIES 😂en res is net lekker.
Hoe voel jy?🙈en wat isit met die hartseer gesiggie ding 🙈🙈
Ek eet wat my gelukkig maak🙈en pizza maak my gelukkig 😂😏😍
Isa ❤️
Dis rrg oulik, dankie baiee!🙈😊
🙈🙈dis oulik☺️
Ons kyk waarheen waai die wind my😂🙈
😂🙈uhmm ek weet nie wat om te sê nie😊
My pa laat my nie uit die huis uit gaan as ek nie ordentelik aangetrek is nie🤷🏻♀️En ek like anyway nie sulke goed nie🤷🏻♀️
Plaas! 😍 Verseker ! ALTYD🙈
☺️☺️☺️dankie baie
Oh gonna , ek weeni of moet ek nou n uitskel of n dankie verwag nie😂😳
Sooo sooo lief vir haar !en sys flippen beeldskoon! 🤍❤️🤍❤️
Ek is nou 17 😉🌻🤗baie dankie
Ahw dankie🙈😊
Ek het dit al baie sterk oorweeg om skole te skuif, nie noodwendig bvhs toe nie en ek het dt al oorweeg voor ek vir Jack ontmoet het.
Ek is Gr.11 en dis nou bietjie te laat om te skuif 💛🤍🖤
🥺🥺🥺🥺who this?
Ek praat met met 1 mens so ek weeni hoe maak ek jou moeg nie, maar ek is jammer. 🤷🏻♀️🥺🥺
Dm my bietjie ❤️
Nee as ons tube ry 😂😂
Ja al baie😂
Dis n baie groot plesier❤️
Ek hoop daai help ...
As jy jou meisie/kêrel mis bel hulle en dan praat julle net dit werk rrg of huil net ,, dit werk ook❤️
❤️🥺eerstens dit isi altyd lekker nie maar kyk neh daai smile wat ek elke keer sien na so lang tyd maak dit rrg die moeitewerd.
Dink vir my is die belangrikste vertroue , want sonder dt weet ek nie.
Dan moet jy net soos open wees met jou feelings teenoor die persoon , dit maak rrg die verhouding makliker as jy net se hoe jy voel.
Dan net nog n ding is , maak seker julle altwee is committed,want dan kan niks julle onder kry nie.
Daar is ups en downs maar dit maak julle sterker en moet net nooit kwaad gaan slaap nie,, praat die goed wat pla uit.
Wees baie lief vir mekaar en moenie dat dom goed wat julle kon uitsort maak dat julle opbreek nie.
En dan moenie goed doen as jy weet as die ander persoon dit gaan doen , dat dt jou gaaan ontstel nie❤️❤️
Ek hoop dit help
Baie liefde en ek hoop alles werk soos dit moet uit❤️
Ek dink net my kêrel is mooi🥰☺️
Jy moet stadig gaan mater ,, tops is al leeg😂💪🏼
Eish maar vir jou het ek baie liefde in my hart🌈🤍blegh ,, wie hou even van vis😂🤷🏻♀️🙈ek sal altyd saam jou spur toe gaan !
As iemand net vir my wil gaan koop?😂😂
Ek mis jou ook🥺❤️
Veiliger om nie die te antwoord nie🙈sorry
Ek waardeer jou so baie❤️En ek is lief vir jou, baie! Ennnn ek weeniii van daai een nie🤣
Don't kiss and tell
Ons sal sien...hopelik werk dit die jaar uit🙄🙄😂
❤️Ahhh jys vrek oulik, dankie baie
Ahh dankie baie 🙈🤗🤗
Ek is my ma se soetste kind😁
😊DM my... Ek like die idee!! ❤️
Ahww... Praat jy!❤️Jys beeldskoon met n hartjie v goud!
Enige tyd? ❤️
Ek wil argitektuur en interior design gaan swot👆🏼
Haha ja 🙈
Yes ek doen🏐 hierdie jaar het ek 1ste span gespeel
Ahw dankie❤️🤗🤗jy klink vrek oulik!!
Jy weet presies😘❤️😋
Jy is my favorite ook❤️❤️
Ag oulik dankie baie... Die tyd wat jy gevat het om dit vir my te tik word opreg baie waardeer, ek hoop jy voel beter nou dat jy dit uit jou sisteem het jong... Darem weet ek wie en wat ek is, ons bly steeds lief vir mense soos jy😘❤️🤗
Ek is heel oky dankie...maar umm ek sal vir jou n drukkie gee😂🤷🏻♀️🙈
Dankie baie ek waardeer dit 🙈kan jy my net sê wi jy is asb?
Whatsapp my gou asb!?
Kan ek weet wie is die asb?
Hahaha met joune beter as myne😂😂hy moet net sekere ding verwerk
Whatsapp my?😂❤️
Ek het nie n ou nie, ek hou net noggal van iemand. En as ek se waar hy bly gee ek dit heeltemal weg so🤷🏻♀️😊☺️
Nou hoe qooh jy my? 😂Moet ek bekommerd wees😥
😍☺️Mhhh wie wil weet?
Whatsapp my🤷🏻♀️
Altydddd🙌🏼
Dalkkkkk😏☺️
Ek mis jou net so baie😭❤️❤️ons is rrg soos so naby maar jy nooit by die huis nie😢😢en ek mis ons netbal oefen rrg onmenslik baie❤️❤️
Van n spesiale mens...whatsapp my dan sal ek jou se😊😊😊😊