Visit this profile later to see if your question was answered.
My mooiste appel ❤️ Sy was nog altyd daar vir my x Sy was die eerste een wat vir my by die dans kom hello se het en ek sal dit nooit vergeet nie! x? Ek sal haar nie vir die wereld veruil nie? Ek is baie liefies vir haar❤️❤️
Ek is nie kwaad vir haar nie❤️ En by the way hkm dink jy so en as ek was hkm gee jy om? Sy is my beste en ek was nog nooit rerig kwaad vir haar nie so jaa x soo om jou vraag te antwoord ek is NIE?
Getting out of bed every morning ?
Jaa ons is? Ons is in San Lameer?
Neee nooit!
I can't lose the freak because if i ever did i'd have lost my best friend , my smile , my laugh , my everything. Waar begin ek , sy is my beste maatjie x ❤️? Sy beteken baie vir my xx ons is saam duur dik en duin en ek wil haar nooit verloor nie?? ek kan altyd na haar toe gaan en ek weet sy sal altyd daar wees x Chicken ek is baie lief vir jouuu❤️
Ilysssmmm my mooiste meisie❤️❤️