67
Replies
jys fkn ann>>😍
Dm my...?
wassup my dude,,
Lekkee en jy?
mooiisstteeee 🤍🥺
Thankssssss👀🤍
mooistee mens 🤍😍
Thank youuu🤍
ek mis wat ons gehaad het
Dm my??
Wie mis jy die meeste ?
Haha niemand ek mis niemand
enige iemand waarvan jy hou op oomblik
Maybe
Enige regrets?
Ja, om nie my kaans te gevat ht toe ek moes nie
Wat tussen jou en megan gebeur?
Ag ek weet nie alles ht maar net skeef geloop
Hiiiii hoe gaan dit ,geniet jy darm die single lewe
Jaa nee kyk dis lekkeeeee
Wie is op jou oog nou😜
Op die oomblik niemand
Wat gaan aan tussen jou en danie
Absoluut niks
Best relationship
Begin van die jaar
Lol ek het baby gese
Mmm k
In hoeveel verhoudings was jy al?
To much
Mmmm jy op Hennas se live🔥
Yes jaa
Hoekom is sy in jou bio
Pella jy raaak lastig
Is julle nou saam?
Nogie pel
Pella kuier soon los bietjie daai meisie
Se wane en eks daar
Maar sal haar nie los nie
Ou ek gehoor sy is nie oor haar ex nie !!!
Oh okayy
Ek nie jou nommer nie maar ek follow jou, wil net se sy is nie wie sy is nie, sy is n twee gesig ek se nie om haar sleg te laat lyk nid maar jissie ou jy kan beter, ek ken jou soortvan jy sal my seker nie kan onthou nie, maar sy is moeilikheid bly weg
Okay nou dm my of is jy te bang?
Nee ou jy kan beter, ken jou way te lank jy doen nie sulke sht bra nie sy nie
Pella wies jy?
Moeni luister vir die mense nie. Soos legit Meggs is een van my fav mensies in die wereld. Sy verdien jou en sys 100% die moeite werd. Ek hoop Julle ook geluk op Julle toekomstige verhouding.
Dankiie😇
Jy en Megan
Wat ht die deal met jou te doen?
So wat is die deal tussen julle twee
Tussen wie?
Nie almal is soos wie hulle se hulle is nie
Dm my maar
Maak eers seker oor mense voordat jy te vinnig te verlief raak
Dm my
Nie die moeite werd nie ou
Dm my asb
Enige regrets ?
Nie een nie🙌🏼
Is julle saam?
Nee nog nie
Gelukkigste tyd in jou hoërskool lewe?
Om skool kla te maak 😂
Do you have a girl right now?
Sort of yess
Jy en Meggs maak n goeie couple
Ons nog nie saam nie,, maar baie dankiie ek waardeer dit,, maar ek gaan saam jou stem ek dink ook so🙈
Who are you inlove with
With someone who i know I'm not making a mistake with
Wanneer gaan jy weer live?
nie rerig baie gou weer nie, dalk as Hennas live gaan...
Ja poephol 😏❤️
Ja poephol 🤭❤️
Ek mis ons chats although jy met bais girls op eenslag praat x
Haha eks bly jy dink so...
Dankie vir jou mens wees ek so lief vir jou❤🥰
Love you to the moon❤️
Spoegbekkie🤣
Ja parratjie😂
Jy maak my hartjie bly🥰❤
Eks bly ek doen🥰❤️
Jy vat my vir n gat
Nee man🥰
Instagram name ?
nolan_bronkhorst
Soos wat hulle jou behandel nie? Sy was nog net goed vir jou en da vir jou!
Die rede hoekom daai persoon nie in jou lewe is nie is omdat jy hulle wegstoot .
Weet jy nhe, gaan speel met ander mense se gevoelings😘
Jy skuif die mense wie regtig vir jou omgee eenkant toe . Ek haal my hoed af vir daai persoon en ek hoop jy sal eendag verstaan en raak sien hoekom .
Uhmm ek weet nie wie daai mense is wat vir my omgee nie want almal wat actually vir my omgee is die wat in my lewe is, en ek is bly jy haal jou hoed af vir hulle... Tog behandel ek nie eev van hulle soos wat hulle my behandel nie
As jy tyd kon terug draai na een spesifieke datum toe sonder om enige iets te verander na watse datum toe sal jy terug gaan?
Wel ek ht dalk nie n datum nie maar die tyd toe ek by die see was graad 3... Want mens ht nie enige sht gehaat nie, jy was vry
Are you Afrikaans?
Indeed yes
Hey🍷kom ons gaan drink wyn?
Kom ons gaan
Kuier?
Se net waar en wanneer....
VIEW MORE