Visit this profile later to see if your question was answered.
'n Amazing vriend???
Nee ek't 'n ou.
Dis nie hoe dit werk nie?
Bi mense bly bi al is hulle in 'n verhouding.
Ek's nie meer seker nie.
Wil dalk 'n joernalis of translator word.
Miskien by 'n embassy gaan werk.
Ja nog al die pad.
Ek beplan om klaar te maak.
Weet nie regtig nie.
Ons het in dieselfde kompleks gebly toe ek in laerskool was en het vroeër die jaar weer begin praat.
Yeah ek is.
Ahh Kayla,ek mis jou ooook??
Jy's pretty legit?
Umm I would say just something small,like a lunch or dinner date at a cheap place.
Then maybe going to a view and just talking about a bunch of different things.
I would wish that I could always be happy.
I would date any guy or girl if they can prove to me they're worth my time?
Honesty and mutual respect.
Ek glo nie regtig daars 'n limiet op hoe vinnig jy kan lief raak vir 'n persoon nie.
Dit kan 3 maande of selfs net 3 weke vat.
Ek sal net sê,maak seker jy's werklik lief vir die persoon,met al hulle foute,voor jy dit vir hulle sê.
Net 'n dude wat ek gedink het is nice?
Gaan nie sy naam hier op mention nie
Nah,got a couple of crushes,but not getting attached.
Looking for someone to prove they're the real deal.
Se die een wat hierdie anonymous vir my sê.
Btw ek weet wie jy is??
Yes dis real.
En dit was kind of on a whim met geen betekenis,maar as jy die skulls se meaning gaan google beteken dit die celebration van lewe of 'n memorial aan iemand wat jy verloor het.
Dankie.
Jy's die beste❤
I don't have one.
I believe in Karma and being a good person.
20 years ago.
Cuz I wasn't alive.
Baie dankie ?
Nee ek twyfel.
Ons het manet bietjie besig geraak en gedrift
Fokoff jy met jou kak ??
Sal jou net kan se as ek weet wie jy is??
Moerse awesome groep mense?
Wat net eendag besluit het om n whatsapp group te maaak.
Net 'n moerse amazing vriend.
Baaaaie great ou?
Nie regtig op speaking terms nie.
Einde van hoërskool is maar n btch.
Sommer net nie?
Nee
Ek gebruik net normale Organics shampoo en conditioner,niks treatment nie?
Ek weet nie regtig nie?dis manet natuurlik.
Dankie btw?
Naw baie dankie Kayla?
Jy maak altyd my dag❤
Jy's amazing?x
'n vriend van 'n vriend.
Huidige oomblik goed,maar moodswings so vra my weer oor 5 minute.
Niemand spesifiek op die oomblik nie.
Humanities is basies dieselfde net met meer verskeidenheid
BA humanities/joernalistiek
Dm my dan sal ek jou sê?
Net 'n goeie vriendin.
Sy's in 'n verhouding?
Bo 70 en onder 80 vir albei.
Ek weet ek's cool,dankie??
Pretoria by Tuks
Nee ek gaan studeer
Moet nie wees nie.
Ek's net 'n mens?
Dm my
Hoekom kan jy nie?
Nou message my.
Yes ek is.
Ek is van Kempton Park af.
Net baie goeie vriende?
Kylaaaa?
Dankie vir die boodskap?
Jys amazing❤
Ps .eks net so bly daaroor??
Ek gaan BA tale studeer by Tukkies
Naww dankie,ek waardeer die❤?
R12
Yassss,ek kan nie wag nie??
Ek's nie regtig n gelowige mens nie.
Ek glo dat jy moet weet of jy compatible is in daardie manier voor jy trou.
Niks met jou te doen nie??
Dankieee Beeev?
My Zan??
Hierdie het my dag gemaak dude❤?
Dankie x
PS.Stop jou kak?
Almal weet die sours was jy??
Dankie liefste,I know?
Dankie Ju baaaaabe.❤
So ń week terug.
Ek.
Perks of being a wallflower.
Hele Harry Potter reeks sowel as The Mortal Instruments.
Will Grayson,will grayson.
En dan my boek wat oor so paar jaar gepubliseer behoort te wees??
Basically die hele twitter squad se girls.
En dan @bararmhartig asook ek is my faves.
Ahh dankie,ek waardeer dit moer baie??
Ek't jou nogals lief?
Ja ek ook.
Ek't my siel verkoop.
Jammer.
When they advertise their qooh.me
Starting this qooh.me account.