profile img

Anushcke

Nush03

Ask your question...

468 Replies

Nush ❤️
Jys super mooiii ek het flippen nice goedd gehoor Van jouuu By Miquette en Morne ❤️En dans jy nog so flippen mooii ook ❤️❤️

Awwh baie dankie vir die mooi komplimente, ek sal graag wil weet wie jy is..? DM my asb..?

Nush03 replied 2098 days ago

?jys net te mooi!

Dankie..?

Nush03 replied 2118 days ago 1

Jys die mooiste en coolste meisie wat ek ken en jys die beste mens wat ek al ooit mee gepraat het

Dankie vir die komplimente, maar volgens my vriend in die afrikaanse klas is ek 2de beste..??

Nush03 replied 2118 days ago

Wats di heeeel oudste wt j sal date?

Ouderdom is net 'n getal, dit gaan oor hoe julle gevoellens vir mekaar is en of daar genoeg respek en liefde tussen mekaar is..? Maar ek sal nie ouer as 20 date nie..?

Nush03 replied 2118 days ago

Hoe oud is jy?

16, ek word 17 in sep..?

Nush03 replied 2118 days ago

Adriaan? Is julle 2 iets? Ek vra net?

Ons is, vir langer as 'n maand al..??

Nush03 replied 2118 days ago

Wat is jou een flaw wat jy verpes

Ek het baie flaws, maar ek fokus eerder op dit wat ek elke dag kan verbeter..???

Nush03 replied 2118 days ago

?jy in jeans? jy is loshande die mooiste wat ek my lewe al gesien het?❤️

Die qooh het my dag gemaak, dankie..?

Nush03 replied 2148 days ago

Age?

16..?

Nush03 replied 2148 days ago

Kan jy net normaal staan in fotos, dit lyk asof jy hardlywig is en jou hol moet uit steek

Jy het so mooi hart, dis goed om te weet jy neem selfies op die toilet, aangesien jy weet hoe iemand lyk wat hardlywig is..??

As die manier waarop ek staan juw pla, moenie na my posts kyk nie..?

Nush03 replied 2148 days ago 1

Ek hoor jou graad se seuns moet hulle hare afskeur??

Dit is tradisie en vir 'n goeie doel..? Ons is al so gewoont aan hulle kaalkoppe, hulle doen dit gereeld, want ons graad se ouens is net anders in 'n goeie manier..?

Nush03 replied 2186 days ago

Hoekom het jy van jou qoohs afgehaal?

Dis nie nodig dat my qooh.me sleg lyk net omdat sekere mense nie 'n lewe het nie..?

Nush03 replied 2207 days ago

Kan jy net ophou so fcked up wees en maak of jy als weet?

Ek is net ftup in die oë van mense soos jy, wat nie van die waarheid hou nie..???

Nush03 replied 2208 days ago

Hoekom tagg inge vir ewald in al haar ugly bikini fotos ma ni viju ni??

Haar foto's is nie lelik nie..?

Oor die tagg sal jy haar maar self moet vra..?

Ek en Ewaldt is nie meer saam nie, so moet my ook asb nie weer oor hom qooh nie..?

Nush03 replied 2210 days ago

Jys stunning

Dankie, DM..???

Nush03 replied 2210 days ago
VIEW MORE