Visit this profile later to see if your question was answered.
Sorry ek ken jou nie👋
Sjoe okay ?
En ek moet weet wie jy is🙈🤷🏼♀️
Moniece en joune ?☺️
Wie is jy ?
Definitief my beste Mauii maatjie ook sonder twyfel🤗❤️
Mis jou so bietjie🙄
Aww dit is baie oulik van jou x ek is seker jy is net so goeie mens👯♀️
Aww my fav💕
Jy is net die beste dammit x
As ek weet wie jy is kan ek dalk plan maak ja?
Dm my dan net?
Hang af wie jy is ??
En wie sê ek sou jou wou hê? ?
Ja hulle kan seker?
Mh wie sê ek haat haar?
Sy is rerig ń oulike mens en ek het niks teen haar nie.
En sy is nogsteeds een van my vriendinne maar ons is net nie meer so 'close' soos wat ons was nie dis al?
Joh! ☺️
Die het my aand gemaak soos damn die is so oulik van jou. Maar baie baie dankie dat jy so dink ek is seker daarvan dat jy net so stunning mensie is x
Maar vriendelikheid kos rerig niks in die lewe en dit sal mense nie doodmaak om vriendelik te wees met ander nie.
Maar moeni worry nie sal altyd in jou lewe bly ek belowe x
~Dm my asb?
Sjoe met die sal ek bietjie moet dink. Ek het entelik geen idee?
Sjoe dis moeilik?
Wel ek sal sê my Ma definitief?
Maar dit sal seker Anelia wees, sy was nog altyd daar vir my so ja❤️
Oh my jy is oulik?maar baie dankie ek waardeer dit so baie, dm my x❤️
Well nehh?
Hy is die ou wat my nog die gelukkigste gemaak het in ń baie lang tyd so ek is vreeslik baie lief vir hom❤️
Wel elke mens se opinie verskil?
Eerlik mis ek nie een nie want hulle almal het doos getrek op my?
Wel dit hang af hoe jy dit bedoel?
Soos hande vashou en drukkies gee ens. Ja?
? Wie is jy dan kan ek dalk vir jou sê?
Besluit jy maar ?
As jy my ken sou jy weet
Awwwwwww Tinkyyyyyyyy ilyyyyyyyyyyy sooooooooooo much ??❤️❤️
Lief vir jou ×2❤️❤️?
Liefde soos altyd...