Visit this profile later to see if your question was answered.
♥️
-vriende
-familie
-God
-jouself
- memories wat gevlek word
- memories wat gemaak moet word
- jou toekomstige huwelik en kinders wat wag
- jy is op die aarde vir n rede.
Daar is rykdom diep? onthou dit maar baie dankie
Rustenburg??♥️
Ek is bly jy geniet my gedagtes
❤️Ons weet nooit wat die toekoms inhou nie
Baie Dankie ❤️☺️
Ek dink 5 jaar is terwyl sy op skool is maar ma skool maak dit nie saak nie ? Ek voel net julle is in 2 verskillende werelde dan??♂️ Dit kan goed baie moeilik maak?
Eerlik glo ek moet nie jou gevoelens vir te lank wegsteek nie Lewe is kort.❤️
Mmm dis n moeilik een hulle sê mos jy sal weet... maar tog stem ek saam maar ook nie .....
Wow mmmm Ek het nie ‘n reply op die nie ? Dankie asb DM my
Rook...
Op my eie voete kom.
Digbundel kla skryf.
Hopelik trou.
???? Sal maar moet uitvind...
Jy kies om lief te wees vir iemand.
Hoe weet jy of jy verlief wel....jy sal weet. Net die gedagte sal jou aanspoor om woorde te sing wat haar of hom beskryf. Hulle naam is jou gunsteling ding om te se en as jy soos n idiot dans in jou kamer as julle mekaar gaan sien.
Dit is seer en die wie agter is meervoud ?
Praat met my dan vind jy tien teen 1 uit
Net jy sal weet ??
??DM my asb
❤️Ek is altyd hier as jy wil gesels DM is oop
Ek het maar ook nie ? eerlikwaar ek weet self nie eers meer wat aangaan in my liefdes lewe nie.?
DM of Whatsapp my?
Ek neem aan ek mis jou ook anoniem☺️
Baie dankie ?
❤️
Baie dankie ???
Wow baie dankie ❤️ Asb DM my
Hoogtes...
My gesin se dood?
Well Persoonlik glo ek reguit en eerlike en bo alles is kommunikasie key in n verhouding daaroom as jy jouself begin liefhe en jou afdae ook dan sal alles vir n positief draai maar praat met hom al verstaan hy nie. Ons kan nie alles verstaan maar ons kan ondersteun en daarom al verstaan hy nie moet hy jou kan support al verstaan hy nie. Deur dik en dun , deur verstaan of nie moet hy bou jou wees.
Yess ek het.
Well ek neem aan jy voel nie dieselfde nie, ek sal stel voor weer eerlik en oop. Dat jy wil vriende wees en hom nie verloor nie maar verhouding is nie nou vir jou nie.
❤️Dankie anoniem DM my asb
Kla hom aan ? asb of praat met n ouer figuur praat net asb?
Disslama?
Klink soos n plan❤️
Well dm my dan gesels ek sal met graagte help.
Op die einde ja dit maak seer.
Maar op die ou einde is dit lewe. Jy kry nie altyd jou sin nie. So jah dit breek my maar ek gaan nie toelaar dat dit my so los nie.
Trane.
Drukkies.
Egheid.
Op die einde almal het iets waaroo jy kan verlief raak.
So op die ou einde is almal klein in werklikheid so in alternatief waardeur ek die mens in sy foute en seer deur tot die sukses en smiles
Lang storie.
Almal dra maskers. Almal doen want daar is goed wat almal net vir jouseld hou. En ek het ontmasker gekies dat wanneer iemand die woorde lees hopelik kan sien. Iemand voel dieselfde. En so aan kan hulle masker, al is dit vir ‘n paar oomblikke kan hy afkom
Wil jy in n verhouding met hom wees?
Dan pursue dit.
Friends with benefits eindig altyd op in Gevoelens.
Wel ek het nie woorde nie... ek wens ek kon verstaaan hoe jy voel. Maar niemand verdien dit nie ek is so so jammer.
Eerlik kry ek skaam om te se ek skeep dit bietjie af met die studies en die goed van lewe
DM my ek het tonne.??
Wel ek glo om werklik van iemand te hou is om jou alles te gee vir haar en ek glo in 2de kaans soo jah liefde is altyd die moeite werd want na al die seer en trane maak liefde dit op in n oogwink??
DM/Whatsapp my dan maak ons plan?
Jahh dit het...☝?En ek kan getuig, dit s*ck veral as jy die laaste een .?
Nee ek sal nie? Want mense kan fake wees oor n foon. As jy iemand wakker maak en as jy nogsteeds daarna saam hulle wil wees dan is sy die een?
Dis waar wat jy se maar so verskil ons almal asgevolg van verlede ervarings ens
Baie vra oor die meisie ? maar dis net ek voel ni reg nou vir rejection nie
Eerlik ek is bang sy doen.
Is jy reg vir ‘n cliche?
Aan wie dink jy as jy liedjies luister mainly love songs maar ook soos sad songs ens?
Musiek het net daardie manier om goed te ontrafel??
Dis n baie lang komplekse storie oor identiteit en waar ons altwee is op die huidige oomblik van ons lewe.?
Ek het iemand in die oog, maar tog is dit maar moeilik? Maar ek sal enige iets gee om saam hierdie meisie in ‘n verhouding te wees.
3 mense, maar hulle weet nie.
Ek ook gedigte geskryf vir mense wat vir my gevra het.☝?Wat ook 3 is.
DM my maar gerus☺️ ek like om mense te leer ken. Ek glo elke jeer as jy iemand nuuts ontmoet sien jy bietjie meer van die wêreld.??
Wow Baie baie dankie ☀️?
DM my asb??
95% van my gedigte skryf ek uit ervaring en gebeurtenisse?? So jy kan maar so sê.
Baie Dankie, dat ek die eer kan hê.
DM my asb❤️ Of whatsapp my as jy my nr het.
Sal like om te weet wie die is?
Thanks stranger ??☀️
Have a glorious day☺️
?❤️Ek weet nie hoe om te reply nie...
God Fearing.
Passionate.
Respectvol.
Perfekte onperfeksie❤️
Boundaries/ Kommunikasie❤️
Ek sê as ‘n ou skaam kry vir jou verdien hy jou nie.??
Liefde is Aanvaarding...
ACTIONS SPEAK LOUDER THAN WORDS??
Dit is nou maar mos ny geheim??
DM my asb?
❤️Ek het nie woorde nie...
Ek het baie spesiale mense in my lewe maar ek weet waarvaan jy praat?
Nee ek het ongelukkig nie...
Kom vra iemans wat al n paar keer gefriendzone is???. Wel ek neem aan jy het al blatant reguit vir hom gese? Wat se jou aksies? Flirt jy bietjie as jullle by ‘n party is julle heeltyd bymekaar. Dalk sien hy verkeerde signals raak. Wys hom ook in ‘n mooi manier soos dude asseblief.
Read Below??
Persoonlik glo ek mense kom in jou lewe vir ‘n rede en hulle gaan vir ‘n rede so ek wil net sê ek is glad nie kwaad vir mense wat uit my lewe is nie. Dink dis moeilik om te kies want mense is so na aan jou hart.? Ek sal dis Poffies, my een vriend wat oorlede is❤️
Ek skryf uit seer in meerderheid en yes ek is deur alles waaroor ek skryf.?
Maar ek is glad nie spuit oor die nie. Hoe sê hulle? What doesn’t kill you makes you stronger. Dis hoekom ek skryf sodar wie ever deur so hartseer gaan, weet hulle is nie alleen nie.❤️
En baie Dankie dat jy die page follow.?