Visit this profile later to see if your question was answered.
baie danki vir jou boodskap ek waardeer dit baie πππΌ jy gaan een of ander stadium moet uit die boksie uit klim en jouself wees sonder om skaam te wees, ek byt nie π so jy kan probeer praat, niks keer jou om nuwe vriende te maak nie π
as dit die regte meisie is en ek weet dit sal werk dan sal ek se ja
ahh baie danki ek waardeer dit π€π₯
ekt dit by Cape St Francis geneem πβπΌ
ππ
2ma ek gym nie verniet nie so ek sal hom kan dra ππ
wie is jy πβπΌ
agh danki man ππ
ek sal altyd dieselfde bly ??
ek weeni hang seker af of jy die guts het om my te kan dm wie jy is β??
eks in Villagers en jy ?
wie is jy ??β?
amper almal behalwe Kyle
ek gaan swot by Potch
Bsc Landbou en Omgewingsbestuur β?
ek gaan potch toe ??β?
dit gaan volgende jaar te moeilik wees vir ons wat in n verhouding is ...
nee ek en sy gaan nie meer uit nie
neee niemand en jy ?β?
baie danki ek waardeer ???
kom ons se maar eks lucky om hqar te kan he ????
ja sy is my niggie β?
ek het gehad ?
β€β€β€β€β€β€β€β€β€β€β€
wie is jy ?
ekt nie veel van n keuse gehad nie ??ββοΈ? was vir jou maar nie vir my nie β??
dankie ek hoop jy doen ook ??
nie my skuld jy sit jou foon in jou kossakkie nie ???
hahaha agh danki yonelle, mag jou hoΓ«rskool loopbaan verder goed gaan ????
danki man ek waardeer dit baie β?β€??
is jy op n trip bru ???
dalk ?
haha rerig ?...danki ek waardeer dit man ?
verkeerde tyd om in n verhouding in te gaan omdat ons in verskeie rigtings gaan
weeni daars n paar ??ββοΈ?
ek en sy was jare terug saam gewees en ek het haar al gemis maar mens beweeg maar aan om seer te verhoed, maar sys n baie oulike meisie tho ?
haha shoe okay, danki ?????...haha ja ek weet nie wie jy is nie ?β?
don't know, people change ??ββοΈ?
nee nie rerig nie ??
nee ek gee nie my nommer net uit nie
ek weeni hoekom nie ??ββοΈ?
agh danki man ek waardeer ???
ek weeni wie jy is nie, so jys veilig ????
aii eks jammer om te hoor maar ek gaan nogsteeds nou en dan rustenburg toe kom as ek na my huis toe kom ???
ons ?? ??
baie danki man ???
haha okay nee dis n goeie ding ?
stuur my n boodskap oor whatsapp sodat ek kan weet wie jy is ??
daars baie
maar Magdeli
seker ja, maar vir nou is ek vir n ruk klaar met verhoudings, n mens kan net so veel pyn vat en op die stadium is ek moeg vir seer kry ??
magdeli
nicola
marizanne
want ek wil kyk of jy braaf genoeg is om my in persoon te kan kom vra ???
ja ek sal ouderdom is net n getal, maar gaan maar ook hoe die meisie is ?
sal so iets eerder vir jou (wie ook al jy is) in persoon vertel ???
ek weeni, ek kan nie die toekoms voorspel nie, want dinge draai nie altyd uit soos n mens wil he dit moet nie ??ββοΈ?
haha ek weet nou nie daarvan nie, maar danki ??
nee wat, niemand nie ????
hahah nee mooi man ?????
gaan of by pukke of kovsies gaan swot
haha danki man ??...
haha nee goed dan
weeni ek doen dit nie sommer nie ???ββοΈ
net verkeerde tyd om nou ernstig in n verhouding in te gaan & omdat ons nie weet wat volg jaar gaan gebeur nie..
maar ons is nog goeie vriende ??
nee hoekom ??ββοΈ?
neee, waar kom jy daaraan ??
wies die & nee eks nog lewendig al die pad βοΈ?
wie wil weet ??
hehe ahhh baie danki ek waardeer dit ??
Nee ek het nie n meisie nie ???
Dm my dan sal ek se ??
Ek doen nie chomma ??β
Franzelle
Shoe so jy hou my dop lyk dit vir my ??
Hehe agh danki man, maar ek dink nie so nieβ
In persoon gesels en lekker kuier as jy jou naam net kan by sit ??
Oh isit so ..
Nee brah...stop sommer net daar asb ??
Ek kan dans jah ... maar eks nie n oom nie ... moenie my een noem nie asb ??
Wil gaan swot ??
Danki ... ek glo jy is ook !!
Shoe danki man ... eks skoon speechless ???
Watt ?
Sal dalk eendag ene kry ??
Speel rugby ??
paul14minnaar ??
Ekt n graad 1 skeur op my enkel ligament gekry in n tackle β
Nee ons is nie ... ons is vriende ??
Danki man waardeer .. maar luister hier wie ook al jy is, jy is duidelik n helse 2 gesig...jy kom oulik en nice voor dan kom jy en sΓͺ my sussie so sleg ... ?
JY ken my sussie duidelik glad nie goed nie, kom sΓͺ dit vir my in my gesig (as jy die guts het) dan sal ek ook sommer haar nommer vir jou gee dat jy dit vir haar kan sΓͺ maar almal weet jy sal nie kan nie want jys te min ... jy sal nie eers jou naam by sit met hierdie qooh nie
Kry n hart en respek toe, voor jy jou eie lewe verder opneuk ??
Ja maar slegs wanneer my enkel reg is ???
Ek weeni ... ek dink nie baie van myself nie ??
Totdat jy nie meer wil nie ??
Wie is jy dan ?
Hehe danki glo jy is ook ??
Ek was van plan om vandag n meisie te vra maar syt gese sorry sy het klaar planne en wil saam iemand anders gaan ...?
Maar ek het n oplossing gekry ??
Hallo beaut ?β€
Groot seun ?β€
Jys die yster bulla ?β€
Wag en kyk ??
Op die stadium niemand nie ... ??
Gereformeerde Kerk Rustenburg Wes
Maar meeste mense ken dit net as die platinum kersmark kerk ?β
Not long ?...die is weird vrae ?β
Soles