profile img

Paul

Paul_19

Maak my dag..

163 Replies

Eks bly jys gelukkig

Dankie, ek was nognooit so gelukkig nie๐Ÿ‘

Paul_19 replied 1269 days ago

Hoe voel n goeie vriiend (broer) daaroor dat jy sy exx date? ๐Ÿ˜…

Ek weet nie vra hom?

Paul_19 replied 1291 days ago

Wat doen jy op naweke

Ek spandeer kwaliteit tyd saam my vriende en vriendinne ๐Ÿ˜‰.

Paul_19 replied 1546 days ago

Ek dog jy en Nicole is saam

Baie mense dink so, sy is my beste vriendin๐Ÿ‘Œ

Paul_19 replied 1547 days ago

Jy en N?

Ek en Niemand ja, story of my life.. ๐Ÿ‘Œ

Paul_19 replied 1548 days ago

You'll always be that someone special secretly in my โค๏ธ

Dankieeee ek wil weet wie jy is? ๐Ÿ˜Š

Paul_19 replied 1565 days ago

If I could choose anyone in the world. It would be you but I know we can never be together๐Ÿ˜ฃ

Send me a Dm
Never say never๐Ÿ˜‰

Paul_19 replied 1565 days ago

Hoe kan ek jou dag maak

Gesels met my๐Ÿ˜Š

Paul_19 replied 1585 days ago

Hoe is lewe

Man lewe is goed, lewe is moeilik, lewe is n gejaag, lewe is maar wat jy daarvan maak.. Vertrou God en vra jouself dieselfde vraag๐Ÿ™๐Ÿ˜‰

Paul_19 replied 1585 days ago

If I could turn back time

If i could find a way.. ๐Ÿ˜

Paul_19 replied 1585 days ago

God is in beheer

En Hy sal altyd wees๐Ÿค—

Paul_19 replied 1585 days ago

Ek bid vir julle !

Danki๐Ÿค—

Paul_19 replied 1615 days ago

Ek hoop nie jy is besig Om ons verhouding op te neek nie

Gun my geluk vir my, ek sal nie iets doen om dit ooit in gevaar te stel nie

Paul_19 replied 1615 days ago

Het jy n meisie ?

Ek wens๐Ÿ™„

Paul_19 replied 1656 days ago

Vir een of ander rede kan ek nie ophou aan jou dink nie ๐Ÿ™„๐Ÿ™ˆ

Hopelik dink jy net aan die goeie dinge๐Ÿ˜…๐Ÿ˜‰๐Ÿค—jys oulik๐Ÿ˜Š

Paul_19 replied 1666 days ago 1
VIEW MORE