profile img

Peet

Peetloretz

Ask me anything you like anonymously

34 Replies

hoe ken jy vir zonica??*

Het ha ontmoet by Weesgerus!! Hkm?*

Peetloretz replied 2352 days ago

Ek kan ongelukkig nie❤️

Hkmi? ?❤

Peetloretz replied 2355 days ago

Want jyt n meisie xx

Dm my net dit al... nie so erg nie

Peetloretz replied 2355 days ago

hoeveel meisies het jy al by weesgerus gevat?

Haha nog nie een nie...

Peetloretz replied 2355 days ago

"Famous mens" was jou hint?
Dink bietjie xx

Haha hmmm ek kan rerig nie dink nou nie.. gee my nog n hint asb?? haha xx

Peetloretz replied 2356 days ago

Hello jou famous mens, het jy nou n meisie???‍♀️✨

Hmm famous!!* dankie dat jy so dink, maar dink nie ek is famous nie...
En ons kuier nog net en kyk wanatoe dit gaan... ? maar wie die?*

Peetloretz replied 2356 days ago

How is it going Peet

Who is this?*

Peetloretz replied 2357 days ago

Wat swot jy?

Op die oomblik niks nie. Ek wil personal training doen... so wag nog vir die regte oomblik daarviir!!*

Peetloretz replied 2359 days ago

Wat dink j van die meisies by weesgerus?

Hulle is almal baie oulik en nice... vriendelik!!

Peetloretz replied 2359 days ago

Jys oulik?

Hehe hmm... wonder van wie die ene af kom!! ??

Peetloretz replied 2396 days ago

As ek weet sal ek, maar ekt n geheue van n goudvis so ek gaan sukkel om te onthou??
Miskien verwar ek jou met iemand anders wat baie soos jy lyk? Ek weet nie??‍♀️✨

Haha okay dit is reg!! Geen probleem nie!!
Umm dm my dalk ken ek jou!!??

Peetloretz replied 2397 days ago 1

Ekt gee idee nie, ek sal daaroor moet dink?✨

Haha hmm okay!! Well laatweet my as kla gedink het , wa jy my gesien het haha... sal wil weet

Peetloretz replied 2397 days ago

Okay wel kom ek sê dan so, jyt my onlangs op Qooh me gaan follow en ekt jou terug gefollow! xx

Okay hehe ek weet nou wie dit is hehe...??

Peetloretz replied 2397 days ago

Eks een van jou recent likes xx

Hmm well da is n klomp wat nou weer van my fotos gaan like het , hmm weet nie wie nie!!

Peetloretz replied 2397 days ago

Jy lyk flippen bekend?

Nou hoe so? Wa dink jy het jy my al gesien?

Peetloretz replied 2397 days ago
VIEW MORE