34
Replies
Jys net awesome
Het klaar
Jy hou van sout ????
Koala ❤
Om wakker te word en daars nie kos ini huis nie
Your 5 favourite followers? Jolene_bruhhh
Jolene
Heidi
Leré
Shané
Marko
Was jy ombeskof met iemand in hierdie 2 dae en is jy spuit dat jy ombeskof was met hom/ haar
-random vraag
Nee ek was nie ombeskof nie nee net om Jolene te gooi met n eier en te brand met my lighter
Wat sal jy doen as iemand baie belangrik van jou sou dood gaan?
Sal hartseer wees want hulle is baie belangrik vir my
Wat sal jy doen as iemand baie belangrik van jou sou dood gaan?
Sal hartseer wees want hulle is baie belangrik vir my
Jis jy kan kak praat oor ju ju eerste soen neh
Nee ek doenie
?fokken no comment
I don't need your comment
Wie het jou naam Owen_die_main create??
Niel-Marie
Hoekom maak jy asof jy famous is deur mense te se jy hou n 3 k special en jy sal hulle terug follow as hulle dit en dat doen ens. Ek het 12k followers en ek doen dit nie eers nie. Dalk moet jy net rustiger raak totdat jy bo 10k het want anders is jy cringy.
Ohhh jys snaaks , ek is besig om n funny page te maak so ja ek probeer my bes , en ek doen nou my 3k special
Ekhou van kaas bra
Even me ❤
Daar is kom op jou lippe
Al wat op my lippe is is jou ma se lippe
Jy is nogal oraait??
Dm my asb?
How old were you when you had your first kiss? ashley.maree
13
what is your fave song
Way to good at goodbeyes en partytrain en my ultimate fave is sarkasties
owen ☝ jy is cool hoor ? chx_rise
Cherise jys cooler as ekke
Ekt n moerse crush op jou maar te bang om iets te se, omdat jy n klein bietjie jonger is. Jys nogals cool tho.
Dm my dan Praat ons ek judge nooit ek belowe
Ekt n moerse crush op jou maar te bang om iets te se, omdat jy n klein bietjie jonger is. Jys nogals cool tho.
Dm my dan Praat ons ek judge nooit ek belowe
rerig waar,jy probeer soos die res jou page regkry?ma aangesien dit veronderstel is om n humor page te wees moet jy regtig begin werk an jou humor asseblief??
Wat soek jy dan nog op my page as jy n probleem het met my humor
If you like cheese
I love cheese but your sister more
I was wondering
If after all this years you'd like to meat
Who is your secret crush?
Secret for a reason x
A musician you hate ?
Justin Bieber
Dream Job ?
Petrol joggie
What Mood Are You in Right Now?
Goooooooooddddddd mood
VIEW MORE