Visit this profile later to see if your question was answered.
Wel meeste van die tyd drink , drink en dan nog so klein bietjie drink 😂 het nogie verder as dit begin dink nie
She’s cool 🙌🏻 Great to have her as n friend 😉
Nice try toti kop. Gaan pla iemand anders 🤟🏻
En ook ek is bly ek het jou ontmoet ❤️🤗
Ek dink jy kon die vraag vir my meer persoonlik gevra het. En ek neem aan as jy die storie vir my vertel dan soek jy my raad. So hoekom whatsapp jy my maar net nie dan help ek jou as ek kan ek glo jy sal my nommer he
🤔 ek dink hy is jah. 😂😂 sorry. Eks nie eers kwaad of enige iets oor die qooh nie. Dis net kak snaaks
my meisie. ?? Ek het nie so iets nie. Dis “my vroutjie” ...net so tussen my en jou ☺️
Maak jou hand oop nehhh. Dan steek jy hom in die lug. Dan maak jy hom toe ... dan hou jy vas aan daai droom. Want ek het nog nooit iemand se hol gesien wat mooier is as my meisie nie. Om eerlik te wees. Ekt nog nooit n PERSOON gesien wat mooier as my meisie is nie. Kyk nehh. Ons almal se drome is groot. Maar my fok joune is heeltemal te groot 🍑💆🏻♂️
Hoe kan ek ?? Baie fokken versigtig ... dis hoe. 😂 hoekom ?? Is jy bietjie jaloers ??☺️
Jahhhh jongggg ?
Jy sal like om te weet neh ? Nee ek sal nie. Want ha pa sal my dood skiet. Sooooo. Neee ???
Jah ek sink ook so Se dit net vir die jufs ?
Ek weet nie regtig nie. Ek dink nie rrg baie aan myself niee. ... ek is maarbplat op die arde mens en is maar rustig vir nou ?
As jou naam Katiana Da Silva Rodrigues is dan jahh☺️
Awehhhhh?? sup bra
Hoelykit ?
En ook ek vir jou !!❤️❤️
Uhhmm. Jy kan dalk my vroutjie gaan vra vir my nommer as jy hom soek Ek ken nie my nommer nie maar sy ken hom baie goed ??
Eke is bly vir al my vriende wat wel meisies het. Nie almal het nie ?. Maar almal wat het lyk gelukkig so eks gelukkig ?
Jou alles ???
Nog net een ? en dis die een wat nou in my lewe is Katia ?
Ek is nehh ? ek se dit vir myself elke dag
Jahh ! Obvii dis my brah daai. ❤️
Ek ken nie sy vriendinne nie ??♂️ Vra hom
Ek dink nie rrg baie oor goed nie maar ek is bly vir hulle 2
? dankie baie. Ek hou sommer nou rrg van jou ook wie ookal jy is ??
Ag dankie. Ek waardeer ☺️
1 stens Katia (vroutjie !❤️)
• walter (wallie)
•stiaan (kaptein doos)
•donovan (dowunun)
•clayton (claywen)
•vickus (vickukus)
• ruan ( my mees aantreklikste tjommie)
•harold (my sterkste tjommie)
• jp (jaypay)
?dankie baie neh. Ek waardeer
Ek hwt niks teen mense ouens/meises wat vet is nie. Almal is mense en almal moet dieselfde hanteer word of jy nou 10 kg weeg en of jy nou 1000 kg maak. Dit maak nie saak nie
❤️❤️❤️ I LOVE YOU LOTS ❤️❤️❤️
? tanks alot heyy ? plz dm me
?? dankie man. Ons is perfek nehh ??
Op wat as ek mag weet ☺️?
Eish wena. Jy kan my vrou vra vir my nommer as j hom so graag soek ?
??dankie baiee. Ek waardeer ?
My vroutjie ?. Hoekom wil jy weet ??
Ek was by n braai. Toe by n klein kuiertjie. En toe by die mhs after party?? Whyy ??
Kyk net my vorige qooh ??
Branewyn Kaptien ???
Ag dankie ??? Laat weet vir my wie jy is asb.
En ook jy love ❤️❤️?
Jy weet ek gaan ?❤️❤️
Wat van. Ons is perfek ?❤️
? ekxweet ek is. Dankie ?
?? ag dankie man. Daar is darem baie ander visse in die see vir jou ?
Ek sal nou nie so se nie. Maar dankie ?
Dankie ? ek waardeer
Hoekom pla dit jou ?. Jy ken my seker nie eers nie so moeni kom hanna hanna pap skiet nie oky ?? Dit klink dalk vir jou asof ek judge. Maar eks einklik manet n fun mens so ek maak 99% van my dag net grappies so moeni so sensatief wees nie toe ☺️
Uhmm. Seker maar omdat dit nie reg is nie. ??♂️ Enige iemand wat reg groot gemaak word sal nie wil gay wees nie ??
?? sy maak my ook baie gelukkig. En ek smile ook 24/7 ??. Ons altwee maak mekaar baie gelukkig.
Sy is jahh?. Sys weet dit nog nie nehh. Maar sys einklik my vrou. Maar shht ????
Uhmm. Well great stuff ?????
Jisss. Maar ek skuld jou n dop of iets ? baie dankie ek waardeer dit regtig baie. ? sal jy my asb dm ?
Ekxweet neh??. Jislaaikit naar ek warrie nie veel oor mense wat nie n lewe het nie. ☺️ Ek en katia is heelwat gelukkig en niemand gaan dit verander nie ??. Maar dankie vir jou. Ek waardeer
Well ek kan heel duidelik sien jy is jaloers. En bang. En kom ons verstaan mekaar gou mooi. Sys nie n ding nie. En ons hamp nie wat ookal dit dit is ??♂️??. Maar as jy so groot wil kom wees op my qoohs. Hoekom kan jy nie kom groot wees voor my by die skool nie. Jy kan tot jou tjommies saam bring as jy bietjie bang is ?? en sys anyway nie die eerste persoon wat met my gepraat het nie ☝? Daar het baie meisies met my gepraat katia het manet n verskil gemaak ? so doen jouself n guns en kom na my toe more. Of is jy te bang ? kind ??
Ja ?? Wat van ons ???♂️
Baie lank ?
En wie is jy ??
??ohhh myyy. Jy maak dat ek lag ? gaan pla iemand anders jou slap slet
Well jammer om jou bubbel te bars maar uhmm ?? jy ganit nie reg kry nie pella ☝???
Seeer kry ?? ek sal like om te weet wie wil probeer om my seer te maak ??. Ek wil net vir jou se dit gani gebeur nie champ ???
Uhmmm. Dit hang seker maar af van persoon tot persoon. Ek kan jou nie help nie skies ??
Want uhmm. Jy sal eendag sien hoekom?
Watse goed ???♂️
Baie lekker dankie ?
Uhmm. Daar het n gesprek plaas gevind ??. En dats dat
Soo bly soos wat n mens kan wees ?
Ek gee manet om ?❤️
Eks jammer. ?.
Ek ken niebregtig iemand in gr 9 so goed nie ?
Ek is nie seker wat jy bedoel nie ? Dm my !?
Nee. Die hele dorp is genooi so as jy nie genooi is nie nehh Dan ihmmm jah? skies
phillip____x
? uhhhh btch nee dankkie ??
Eks bly een iemand sien dit raak ???? dankie baie ?
Soms doen ek jahh. Maar ons is manet vriende ??
As vriende jah??
Hoekom wil jy dit weet ????♂️ Wie se vir jou dat ek alooit het ??♂️??
Hoe moet ek weet as jy jou naam hide ????♂️??♂️??♂️
Dankie jong. ? dm ?
Wat ?
?? dankie baie ?
?? welkom terug by my qoohs ??. Uhmm well ekt nog nie begin nie. Maar as jy vir my eendag kan se wie jy neh?. Sal almal happy wees ?
??? geluk. Jys special ?