profile img

Phoebe

PhoebeBo

PG

362 Replies

Jou ex is een dom mens

Hoekom?

PhoebeBo replied 1568 days ago

Na my kuier too

Okay sal sien๐Ÿ˜‚

PhoebeBo replied 1571 days ago

Lol so you still telling people to DM you huh?

๐Ÿ˜‚huh

PhoebeBo replied 1571 days ago

Fair enough but jy sal my onthou as ek jou nooi

My nooi?

PhoebeBo replied 1571 days ago

Hoe kon jy vergeet

Hiers altyd baie mense by my huis ๐Ÿ˜‚ek hou nie by nie

PhoebeBo replied 1572 days ago

Die ou by jou huis laas vrydag โœŒ๐Ÿป

๐Ÿ˜‚uhmm eks nie rerig seker wie jy is nie ๐Ÿ™ˆ

PhoebeBo replied 1573 days ago

Ek het jou nou die dag eerste keer ontmoet ons moet kuier ๐Ÿ˜ as lockdown verby is my huis deal โœŒ๐Ÿป

Uhmm sure . Wies jy ๐Ÿ˜‚

PhoebeBo replied 1574 days ago

Jy lyk soos goeie geselskap mag ek maar uitvind of dit waar is ๐Ÿ˜Š๐Ÿ™ˆ

Dm my maar ๐Ÿคช

PhoebeBo replied 1574 days ago

How or who does ur eyebrows

I tweeze them , now and then I colour them in . And I do them myself

PhoebeBo replied 1576 days ago

Jy en jou sussie lyk nie soos sussies nie ๐Ÿ˜น

dis omdat sy so mooi is ๐Ÿ˜‚

PhoebeBo replied 1576 days ago

Jys prewwty
Such a inspiration ๐Ÿ˜ข๐Ÿ’•

๐Ÿฅบ awhhh dankies baie , dis oulik

PhoebeBo replied 1576 days ago

Imagine having this and not answering everything people ask.

๐Ÿ˜‚imagine

PhoebeBo replied 1576 days ago

Jy is soooo mooi ๐Ÿ˜ฑen ek wou al so baie jou gedm het maar weet nie of ek moet nie . Jy lyk soos n baie nice meisie ๐Ÿ˜Œ

Dankie baie ๐Ÿฅบ๐Ÿ‘‰๐Ÿป๐Ÿ‘ˆ๐Ÿป
Jy kan maar ek sal nie op jou skree nie ๐Ÿ˜‚

PhoebeBo replied 1576 days ago

Why vir ล„ ruk?๐Ÿคท๐Ÿผโ€โ™‚๏ธ

Wanntt ek kort tyd om op myself , familie , geloof , gesondheid, skool en vriende te spandeer . Oor n ruk as ek voel my lewe het n bietjie meer balans sal ek weer reg wees om met iemand te praat ๐Ÿ˜Œ

PhoebeBo replied 1577 days ago

Nee wat sal anyway nie jou volgende een wil wees nie๐Ÿ˜‰

ek... ek dink ek kan dit oorleef ๐Ÿ˜Œ

PhoebeBo replied 1577 days ago
VIEW MORE