266
Replies
is jy nou weer terug op die Bianca trein? ?
nee, hulle sê treine is gevaarlik ??
Hou jy van Mikayla
sy's 'n goeie vriendin ?☺
Kom jy na reniel se kuier toe dinsdag...?
ek doen ja??
Gaan jy kerk toe vanaand
natuurlik ?
What do you never trust?
ek sal 'n rasis genoem word as ek moet antwoord ??
Ek hou van jou, baie, ek weet net nie hoe om dit te wys nie, en hoe om jou te sê nie.
whatsapp my dan maak ons plan ??
Iemand in die oog?
nie regtig nie, nee ?
In my oë is jy perfek
jy kort brille met bitter dik lense ??
Met watse meisie kom jy die beste oor die weg?
mikayla&franje ?
favourite song?
Roo Panes- Open Road ☺
Niemand is perfek nie, hoekom probeer jy te wees?
net ons Almagtige Vader is perfek ?
en ek probeer ook nie perfek wees nie, ek hou net van orde!☺
maar elkgeval, hoekom steur jy jouself aan my? ??
Jy maak my mal
Ek is jammer ??
ek praat soms met jou, maar jy luister nie ?
jammer ek kan jou nie hoor nie, dis seker donker of iets? ??
is dit waar dat jy nog NOOIT gevry het nie... ??
my ma sê dat ek haar soet seuntjie is ??
liefdeslewe?
normale lewe? ?
Jy kan nie jou drank hanteer nie
ek drink nie? ??
ek wens jy kon groot word en mense begin vat ?
ek wens vir jou net die beste toe -waardes ??
lyk my die mense wil jou net vat ?? H3nn0
aishhhh ??
so, wie se hart volgende? ??
wat is 'n hart? ?
What makes you genuinely happy?
nothing ??
jy is nog die enigste Gr11 wat ek wil vat dan is my lysie voltooid ?
ek wil nie nou lieg nie ? maar daardie lysie gaan eendag saam in jou graf lê ??
ek het vir Mikayla gevat by Bianca se kuier sy vry fokken lekka ??
en jy sê dit vir my hoekom?? maar ek hoop julle het dit geniet!??
What is the biggest way people waste money?
Halfprice Sushi ?
Ek sien jou woensdag by landbou ??
ek wonder wie jy is? ?
Indeed inderdaad??
fantasties ??
Jy is awsome ?
jou spelling ??
Moenie dink nie doen net ?
inderdaad ✌
Hardegat?
nee wat, glad nie ?
wat is jou naam of kan ek jou maar "myne" noem?
my naam is Pierre, nee, nee jy kan nie ?
jy kom seker ondergrond voor.. dit is waar goud gevind kan word ?
nee ek kom bo grond voor, daar waar bloed en vlees gevind kan word ??
What does everyone seem to enjoy except you?
Sushiiiii ??
waantoe gaan jy matriekvakansie toe.. ek sal graag wil weet ?
Jeffreys en dan Thailand ??
ek sal jou girl wees ?
ek begeer nie meer so iets nie? ?
Pierre Vogel ??
my trou man xx??
Pierre Vogel gaan nie trou nie ??
hoe gaan dit met die liefdes lewe
Debonairs se delivery is mos verniet neh? ?
mis jy iemand?
my oupa en sy wyse woorde ?
What is your number one rule?
reëls is daar om gebreuk te word ??
doen j enige sport..... rugby krieket hokkie?
ek verteenwoordig Rusland se sokker span ??
die verste wat jy al gegaan het met 'n meisie?
maan toe en terug, toe maak my ma my wakker ??
Jyy moet meer slaap en minder werk ?ohhh jaaahh en jy moet roomys eet ? want dis sleg?
jy's 'n simpel kind, ek belowe ??
praat jy kak of is julle rerig nie meer iets?
ek kan dit mos haat as ek myself twee keer moet herhaal ?
swanique.....
nee, Pierre?
Met watse meisie kom jy die beste oor die weg?
Franje Greyling ??
Bianca?
Vogel? Wentzel? Jansen?
jy kry die mooiste meisies maar fok als op ❎❎❎❎❎❎❎
dankie vir die inligting, dalk moet jy jou tyd op 'n ander plek gaan mors ??
jy fokkin breek ook harte waar heen jy gaan ??
ek doen ja, dis my misie ??
ek het vergeet om die vir jou te qooh die naweek ?? jy lyk baie gaaf in rugbykleertjies Pierre xx
jy's oulik ?
hoe lank is julle al iets?
ons is nie iets nie? ??
wat soek jy in 'n verhouding?
nie veel nie? ?
What should be free, but isn't?
iets wat die keel nat maak, en mens plat kan skop ??
hoe vind jy jouself in drank in leë verhoudings?
hor baie luister jy die Heuwels en Jack Parow? ?
sows ek aflei het jul n rvrhuis maar kuir nooit dar nie?
dis ver uit my vriend ?
hoeveel jaar jonger sal jy gaan
ek sal nie ?
jy en mikayla = ❎?
drop haar, jy kan beter?
DM my asseblief, aangesien jy so skeinheilig is om agter 'n foon te sit en jou self te fasineer ?
potch? bier op my? ?
ek sal donderdag myself daarvind wie okal die is? ?
rook jy?
daar is mos beter maniere om te stink? ?
klipwerf liefhebber ??
inderdaad ??
If you were forced to wear a warning label, what would it say?
Klipwerf Liefhebber ??
vakke?
Landbou ?
Lewens ?
I.T ?
jy en n paar doppe raak baie vrolik. né??
ek sal nou mos nie weet nie? ??
watse foon het jy? ??
dis amper soos iPhone 7s+
maar is net so volle R 20 000 goedkoper ??
why are you amazing ?
the answer is "Richelieu" ??
problem solved ?
Jy moet regtig nou ophou drink??♂️ Dewald_serfie
ek is mos nou al besig om die dae af te tel hoelank terug ? maar my maat, my bekommernis is baie vir jou ??
200???? (ek was jou 100ste ook) ??
jy's mos oulik jong! ??
hoekom was jy nie by gear se kuier nie, jy was op my vatlysie? ??
seker juis omdat jy daar was? ?
Oulike kind?
baie dankie ?
My beste vriend ?
dag sê ?
hoeveel qooh's het jy ongeantwoord? ?
'n Volle 10 ??
Nice graad 10 meisies in wsvalia
daar is ja ?
Die voicenote ?????
dit het die komplikasie verander ?
jy's elke meisie se eye candy ?
ek twyfel, maar dankie tho ?
longest relationship?
7 maande ?
KHS vs Wesvalia?
wat is Wesvalia? ?
is jy en Mikayla iets?
kan jy my vertel wie op Aarde George Washington is? ?
Last song you listened to ?
Robbie Wessels-Halley se Komeet ??
Wie kan jy met al jou geheime vertrou en altyd weet hy/sy sal n andwoord het op jou vraag en die persoon hul lewe sal gee vir jou
?
Wie kan jy met al jou geheime vertrou en altyd weet hy/sy sal n andwoord het op jou vraag en die persoon hul lewe sal gee vir jou
?
Wie kan jy met al jou geheime vertrou en altyd weet hy/sy sal n andwoord het op jou vraag en die persoon hul lewe sal gee vir jou
?
Wie kan jy met al jou geheime vertrou en altyd weet hy/sy sal n andwoord het op jou vraag en die persoon hul lewe sal gee vir jou
jy dink seker dis jy?
maar ja Armand die Uwe Vogel ?
Jys soos n yster ek sal jou warm maak en gereeld buig?
jou liefde beteken baie neef ??
Rage reunion weer?
Desember/Botswana?
Klink vir my heel okay ??
As jy een persoon kies om saam op vakansie te gaan wie sal dt wees
Armand ??
Hoor potch is roff sal jy weer saam di groot manne da kuier?
dis lekker x saam elke persoon behalwe Armand Vogel ??
Wiies jou beste friend ?
spelling ??
wie is ?
vriend ??
ek sal sê Franco ??
Moeni dink nie , doen net ??? Dink jy jys nou cool met di qoute?
as jy 'n beter quote he DM my, dalk is joune cooler ??
en dit is quote vir jou informasie ?
ek hoor Mark wou jou chick dief ??
hy het ongelukkig nie geslaag daarin in nie, om eerlik te wees ??
is jy en mikayla ok?
ons is ja ?
What common thing have you never done?
cigarettes ?
Jy is n Okay ene??
is dit al? ??
Dood gery deur n trekker? ?
na 5 dae se pyn, het die trekker dit ongelukkig nie gemaak nie ??
Maak jou oorfone reg? dit vibreer ?
solank dit nie dieper ingaan nie is als 100%?
ek sal jou bril wees, altwee bene om jou ore ??
ek hou nie van brille nie ??
VIEW MORE