profile img

Pieter Swart

PieterSWA

Vra My Maar Enige Iets:)

312 Replies

Wies ju beste vriendin? Net een?.

Rica <3

PieterSWA replied 4126 days ago

Dnki vi alles pieter!!* luv u lots!
Chantelle (: xx

:D Chantelle :p dankie vijw ook. Nou isit 'n draw tussen jou en Rica oor wie my dag gemaak het. Lief jw

PieterSWA replied 4126 days ago

Vi wate meisies sal jy enige iets voor se??

Hoe bedoel jy enigiets?? Soos al my geheime en goed?

PieterSWA replied 4151 days ago

Chanté wie??*

Chanté Laubscher

PieterSWA replied 4153 days ago

Mis jw pieter! :(

:(

PieterSWA replied 4153 days ago

Enige iemand wat jy beter wil leer ken?

Daars baie einlik soos dalk maybe:
Azelda.
Chanté
Caelin
Landi
Michelle

PieterSWA replied 4153 days ago

Pieter my liefde virjou vloei uit 'n gieter
ek wens ons kon saam wees, ag wat 'n fees
bly altyd so awe , friends forever neh
dankie vir vriendskap , gee jouself sommer 'n handeklap
- unknown

Eks Impressed;) :p

PieterSWA replied 4153 days ago

Jy is n irriterende klein fokker en jy dink te veel van jouself. «A»

=)) okay.

PieterSWA replied 4165 days ago

Dc ni nt die mycies mt wi j al uitgegan hetni ? :(

Dit is al twee meisies met wie ek al uit gegan het vanag die 1ste dag van graad 7 af. Ek is nou middel graad 9 ???

PieterSWA replied 4167 days ago

Jy verdien nie die nice meisies waarmee j uit gaan nie. Ek kan nie dink hoekom hulle in die eerste plek vir jou gan nie.

Ekt in 2 en 'n half jaar nog net 2 meisies gehad.
1. Graad 7 : Ceilidh
2. Graad 8 : Anuschka
So ek verstaan nie wat j bedoel met "AL die nice meisies" nie???

PieterSWA replied 4167 days ago

Wie is al jw vriendinne?? In midstream?

Lilandi
Rica
Natasha
Chantelle

PieterSWA replied 4167 days ago

Wie is jou vriendinne buite midstream?

Dis 'n Bja moeilike een. Haha seker my niggies:p

PieterSWA replied 4168 days ago

OOokAy sO Piiietie neh_die vAkansiie gAan oNs kuiier net omdat jy my so baie miSs;-)...heeeeeeeel liefSte vir jOu my neefie:)xX

Jyt my eerste gemis;) :p maar ja ons kan maar kuier:p

PieterSWA replied 4169 days ago

Is j en dejeanni nog vriende? Wnt julle is nie meer 'saam' nie neh? :)

Ons is lankal nie meer iets nie. Ons het iets an gehad april vakansie. Maar ons praat min ons is saam by landloop oefening

PieterSWA replied 4169 days ago

Pieter ! you are one of a kind :) don't ever change x

Thanks :D ({})

PieterSWA replied 4169 days ago
VIEW MORE