2
Replies
Ek (f16) het laas jaar die ou (m14) ontmoet, sy groen-bruin oe laat my hart smelt. Hy is n atletiek held met 100m & 200m. Alhoewel hy n moeilike verlede het, is hy die mees perfekte mens is my oe. Hy is 'n akademiese genie en ek is verlief op hom!
Los asb jou boetie uit lelanie!hy voel nie die selfde nie.