196
Replies
Smaak jy iemand
Inderdaas
Dom doos
Nee duidelik is dit nie net ek wat al agter gekom het nie
Hoe was jy in nog net een verhouding?? Kon sweer daar was al least 3
Ek het nie die amder meisies uitgevra nie
dude jy is famous tussen girls
Ek is regtig nie glo my
Wil jhy maybe chat??
Ons kan ja
So bra wats jou tipe
Iemand wat my net sal lief hΓͺ en moeite doen vir my tbh
Jys warmmmmm
Nee wat ek is nie tbh
Boii π₯΅ππΌ
Dame ...ek dink
Kom ons trou as ons 25 en still single is ?
Kan 10 teen een werk
Geluk met jou meriete πͺ
Dankie
Jy is $exy my droom crush
Haha ek is regtig nie trust myy
Ek hou van jou β¦hondπππ
Welll ek hou van ....my hond ook ππ
Ek kon jou rugby game kom kyk het laas naweekπ
Ahh shucks sorry jong
Ek is so bly vir jouπ
Ek waardeer
Ah oulikste mensie maar ons praat nie meer nie
Uhh dankie en sorry
Genuinely so happy vir jou en M
Ek waardeer dit baie dankie
Hoe gaan dit met die nuwe liefde
Amazingggg π
Mis jou geselskap
πππ
Is jy en Antonique uit ?
Inderdaad
Is jy okayπΈ
Ek is altyd okay hkm
Is jy single??? And ready to mingle
Ek doen nie die die karvoele ding dlnie jammer
HoΓ«rskool Rustenburg
Ohh okayy
Γ random persoonπ€£
Ohh wow
Dit hang seker af van die skoleπ
Watse skool is jy
Dis snaaks ons het nie winterskool nieπ
Sorry hoor ππ
Nou hkm praat jy nie met my nieπ€£
Wie is jy?
Why do you have winterschool
Want al fie matrieks moet dit bywoon
Is jy en joh girl in vir die long run soos mst nou dat julle mx klaar maak en julle verskillende paaie gaan met julle lewens
Ek weet nie.
Wanneer is julle finals?
23 julie
Jy is eintlik rrg cute, ons het nooit regtig baie gepraat nie maar ek wou jou nog altyd beter leer ken het. Ekt altyd n crush op jou gehaat. Louise_b.
Dankie jong ek het nie geweet nje
Het jy enige planne vir die vakansie?
Kuier en winterskool
Jys nogals redelik oulikπ
Ek het my dae ja ππ
Ons gaan finals toe saam juleππ€β€οΈ
Finalsss buddyyy
Ek mis jou eintlik noggal baie, ht nooit rrg geprti maar sou jou graag wou leer Ken. Louise_b.
Ja jong
Is jy gelukkig jy cute tho
Hoe meen jy
Ek wens ek kan jou se hoe ek rerig oor jou voel π maar nou het jy iemand en jy lyk seker maar gelukkig. Dit sou nogals great gewees het as ons saam Matriekafskeid toe kon gaan maar nou ja
Ahh ek is sorry π
Jys hotπ₯΅
Ek is oraait ja maar dankie
Jy het so stil geraak.
Ek is jammer eknis regtig π₯Ί
Daai smile van jou π maak mens se knee lam sjoe sjoe β¦ smelt harte
Dankie ek waardeer ππ€
Nogals cute ngl xx
Ek het my dae ja
Halloo lozer lank laas iets vir jou hier gese ππ
Naand naand π
As jy n meisie of stukkie nou kan terug vat wat jy in hoerskool gehad het wie sal dit wees en wees eerlik
Ek weeni
Wie se vriendskap mis jy die meeste?
N paar mense sin π
Hk is jy en lisa uit?
Ek het net nie n verdere toekoms saam haar gesien nie en moes eerlik wees met haar daaroor
Ek wens jy kon weet hoe baie ek van jou hou;)
Who this?
Jinne maar jy is oulik
Ek het my dae
Het jy n meisie
Nee ek het nie
How is the love life
I have pringles
Hoe gaan dit met die liefde
Ag wat geen liefde
Jys nogals cute
Dankiee ek waardeer ditt
Jy en Lisa?
Wat van ons ?
Hi ek wou net se jy is pretty
Dankie dankie
Iemand in die oog?
Inderdaad
Het jy jou oog op iemand
Inderdaad
Niceee dudeee
Kwaai kwaai
Glo jy aan die regte persoon maar verkere tyd?
Yes yes ek doen
Ek mis ons verhouding dit was n baie lekker verhouding as ek dit so kan stel as ek dit kon oor doen sou ek alles probeer reg doenπ₯Ίπ
Hoe nou ?
Waardeer jou so baie my mensiiπ€π€
Ek koni vir n beter Paulii vra nieπ₯Ί en hoop ek verloor jou nooit nie!
Myy mensie ek waardeer jou net soo soo baie ek is bly om jou in my lewe te hΓͺ en ek wil jou ook nooit verloor nieπ€π€π€
Van al jou verlede van verhoudings watse een sal jy se is jou gunsteling
Ek kani onthou nie
Lanklaas vir jou n vraag gevra so se my bietjie hoe gaan ditππ€
Jy weet mos mens gaan aan
Jou foto gesien en gedink ek moet jou dalk DM dalk kan ons ietsie wees
As dit uit werkππ
Jy kan maar gerus my Dm
Enige iemand interesant π
Yes ek het maar my oog op n persoon
Al die special iemand ontmoet? Stefni_
Nee nog nie
Enige iemand oppi oog ππ
Nog nie eintelik nie thiππ
Hay my kleintjieπjy bly steets my fav
ππ
Ek likw jou en jy weet dit π
Ahhh jy bly oulik thoπππ€
Fok ek is verlief op jou al vir so lank maar jy bly my vriendzone
Ek is jammer daaroor π
Ek like jou π
Ahh dm my asb π
Is daar iemand special?
Nee nie nou nie
Jy het mooi beneπ
Dankie much
Jy is βn baie oulike mens βΊοΈ
Dankieee baie
het jy jou oog op iemand?
Nee
Ek is lief vir jou al van dag een af en jy is my gumstelimg bal buddy π€π€ " Oooo barracuda " ππππ
Ahhh liefff vir jouuu ook sussaaaa "oooo barracuda"ππππβ€
JOU ENIGSTE EN GUNSTELING
Is dit
Jy bly nogsteeds n loser . :)
Yess ek doennn inderdaad π
Simp kingπβ€οΈJys n loser
Welll ek bmy n king thoβ€π
Weird vraag maar is dit maklik om iemand te leer vasdans en sal Γ± persoon dit binne Γ± paar dae kan regkryπβΊπ€
Nehh dit is moontelik as jy seker baie oef maar dit help nie jy vra iemand wat nie dans nie ππ
wat is die voor letter van die persoon wat jy n oog op het?
Julle gaan maar moet wag en sien
VIEW MORE