165
Replies
Wanneer is die sokkie waarvan jy praat?? Sal graag jou daar wil sien
Dis 13 Mei by GrandArena ? moet nog kaartjies koop maar wil nie gaan as ek nie iemand daar ken nie ? maar dm of Whatsapp my ?
Is jy n plaasmeisie
Ek is n plattelandse meisie wat verlief is op die plaas lewe ?
The secret to a good friendship is... ?
Vertroue ??
What do people brag about that you don't find impressive at all?
Hoeveel hulle kan drink ?
Kan jy geld spaar sonnder om dit te gebruik ?
Jips! Spaar maklik my geld wat ek maak
What was your biggest waste of money?
Vergeet waar ek dit sit ?
Wat gaan aan tussen jou en Dian?
Nee niks gaan tussen ons aan nie...net pelle
Hey , Disney soek hulle cinderella terug , die wéreld is leeg sonder jou1!!!
Baie oulik! ???
Met wie mors sy nou rond ??
Oky, julle wat se ek "neek rond" of "mors rond" eks moeg vir dit! As julle my ken sal julle weet eks nie so n meisie nie! So los my uit en gaan speel weer met julle speelgoed ??
Jy neek alweer rond meisiekind
Wat?
Hkm block jy mense
As ek hulle block verdien hulle dit
Jy moet vir meer van my grappies lag.. al is dit nie altyd snaaks nie?
Stuur my n grappie dan sal ek lag ?
Were you born in Porterville?
Nee
Kan jy meer fotos van jou kuns post. Want sover ek sien is als maar average
Of jy kan net na my kuns kom kyk?
Hey kabouter ek kom krap nooit nie maar net die keer sal ek en ek hoop jy weet wie dit is geniet struisies moenie te stout wees nie !!
Kabouter? ?
Ja ek weet wie dit is! En eks altyd soet!
What would you do if you had no fear ?
Vir iemand se wat ek van hulle dink
Mmm sal jou nogals graag wil ontmoet maar jys mos n meisie wat nie sommer met n ou praa nie xx?
Waar hoor jy daai? Dm my dan kyk ons as dit waar is ?
Ek het n storie gehoor dat jy n struisbaai meisie is vakansies
Ek hou daar vakansie ja
Instagram naam? ?
@inneke_pasq ???
As ek mag vra. Wie is die nuwe liefde?
As ek mag vra. Hkm dink almal daar n nuwe liefde? Daar was nie eers n ou ene nie ?
Is daar iemand wat jy al wou qooh.me maar toe het die persoon dit nie
Toe het die persoon nie qoohme nie? Nee? Ek qoohme net my vriende en dans dit gewoonlik baie dom goed ??
Krap jy lekker op my qoohme? ?
As jy is wie ek dink jy is.... dan ja ? Ek krap baie lekker daarop! Dankie om te vra ?
His matrix now at landbou it apears you are following him
Nee ken hom nie ? Ek follow hom oki ??
Do you know Jano Brink ?
Klink bekend, maar nee ek ken hom nie
When were you the most happy and why?
Toe die skool gesluit het! VAKANSIE
Hoe voel jy oor boishaai ouens ??
Net al n paar ontmoet en as ek na daai paar moet kyk sal ek se hulle is nice en oulike ouens
What qualities do you look for in a potential boyfriend?
As jy 'n kind van die Here is en my kan maak lag, dans alles verder n bonus ?
Wat gaan aan tussen jou en FG?
Ons is lekker pelle ?
Jy is n lekker mens, man?
Ag dankie ?? Glo jy is ook, man ?
Grootste droom wat j nou het
Om my kuns project kla te maak ????
Hoe het jy geweet ek is bored?
As jy iemand insta stories kyk is hulle mos bored ?
Wie die nuwe ou?
Wie was die ou een?
Van wie hou jy dan??
Vraag my oor whatsapp of dm my ? Dan sal ek jou miskien vertel ?
What do you want the most right now?
'n Lekker koppie koffie ☕️☕️
Wag nog vir n antwoord...
Ja ek hou van iemand ?
Hou jy van iemand op die oomblik??
Miskien, miskien nie ?
Jys mooi ?
Awww ? Dankie ?
Hoekom so lanklaas op Qooh.me
Weet eerlik nie ? maar eks terug ???
Wat is die swaarste. Ek boks met n kg klipe of n boks met n kg vere?
Voel asof ek iets hier mis ??
#imagine hoe was dit? Hoe was die mense? Wat j geleer en het j enige nuwe mense ontmoet?
Dit was amazing! Die mense wat ek en my pelle ontmoet het was oulik, vriendelik en verseker vol energie! Baie goed geleer, maar deffies dat ek die meest awesome God dien ❤❤
Wat wil jy eendag word? Behalwe n huisvrou?
Ek wil graag eendag 'n "Prosthetists" raak ??
A prosthetist designs, creates and fits artificial limbs on patients who are missing a part or all of a limb.
What percentage is your phone's battery on right now?
95% ??
Hoe is skool sover? ?????
Regtig ? As jy my goed ken sal jy my antwoord ken ??
Dream car ?
2017 Jeep Wrangler
Want jy en lida is flippen oulik en pragtig. ❤?
Awww BAIE dankie x ??
New Years kiss??
Ja? Wat daarvan ??
Hoe was jou vakansie ???
Deffies ene vir die boeke ????
What is your New Year's resolution?
Net doelwitte wat ek vir myself gestel het
What's a big turnoff on the first date?
As die ou met mense praat soos hulle niks is nie ❌ Respek is alles in my oë
Have you ever been in a situation on a bus trip where they'd stopped on the roadside for the guys, but refused to stop at a proper bathroom for the girls?
No? ?
Jy hoefi hiri qooh.me te answer ni,ma daars rumors dat j en Dylan wee koppel? Opas vi hm. Hys n andr mens voor ju as wt hy agter ju rug is. Vat n klomp mysies, jy is t oulik om nt nog 1 van sy miljoene t wees.Glomy ek ken hom. Ek weet hoehy kn voorgee.
Baie dankie vir die omgee xx Maar ons gaan nie "koppel" nie ons net baie goeie vriende x En weereens baie baie dankie vir die omgee en die uitkyk ?
Wat is jou gunsteling tipe mens
'n Lewendige ene ?
How much do you have in your bank account ?
Na die vakansie? Seker niks nie ?
Mis jou, mis jou, mis jou, mis jou, mis jou, mis jou, mis jou, mis jou, mis jou, mis jou, mis jou, mis jou, mis jou !!!* liessie_
Wens ek kon dieselfde vir jou sê ?❤️ Jou ook Liessie....Amper in Struisbaai nhe ????
Wanneer die vakansie is jy in Struis?????
Ek is al van die 10de Des hier en gaan weer die 8ste Jan terug ????
What's pissing you off right now ?
Niks nie ? Eks so happy soos n chappy ??
Piketberg ouens ...
Jammer daai is nie 'n vraag nie ??
What are you good at ?
Kuns ?
If you could reach into any movie and pull something out, what would you take?
Dylan O'Brien from the Maze Runner ?
Hoekom so kortaf die laaste tyd?
Nee nee net besig met eksamen ?☕️
Ek het gesien hoe diep kyk jy en daai fiesry ou ..cris of iets in mekaar se oe...so wanneer gaan jul ons meer van julle vertel??
Wanner het ek "diep" in sy oë gekyk?....Ekt hom Interskole laas gesien en daai was ook maar sosin vir 5min.....en asb kry jou feite reg ❤️
Wat gaan aan tussen jou en daai fietsry ou?
Ek dink jy praat van Chris? En ons is baie goeie pelle ?
Favorite mens in die wêreld? ?❤️
My mamma ❤️???
Watter aspekte soek jy in 'n ou?
Uhmmm daar is goed wat ek soek in 'n ou maar nommer 1 is hy moet 'n goeie verhouding met God hê ???
Trek maar in!!*???☕
Hahaha ? Ek se mos my pa sê "Nee!" ?☕️
Instagram naam?
pretty_green_ ??
Wie is jou crush?
Jesse Kriel ?
Ek wil jou baie beter leer ken. Wil die sterretjies saam met jou kyk terwyl ons vergeet van als om ons.☕
Daais so oulikies xx
Waar hou jy vakansie?
Struisbaai ??
Mis jou noggal ..maar wil nie te veel pla nie. Hoop nie daar is nou ander guys wat jou aandag het nie ?!Lyk so? ☕
Ek weet woe jy is! Jy sal nooit pla nie! En op die stadium is al my aandag op my skool ??
hoe oud is jy ???
16 ?????
Min of meer besig om my hart te steel soo stadig maar seker ???
Oh jitte ??
Jisi daai shower together klink vir my soos n goeie idee ??, ps. Jys hottt ??
Jy sê mos ons moet water spaar ? En baie dankie ???
Je rate nos conversations Piksie.☕
Translation: I miss our..... Nou kom begin weer praat met my ?☕️️
Moet asb nie meer langgg showers vat soos wat in jou bio staan nie ons moet water spaar ?
Save water. Shower together ? Haha oky nee ek sal dan moet begin leer om van kort showers te hou nhe! ?
How did you meet your best friend ?
Waar ek almal ontmoet het toe ek klein was...die skool
Sjoe? klink vir my heel lekker ook dan
??
Kan jy lekker vry?
Daar was al so vir my gesê...
Op vorige vraag wat ek gestate het " jys oulik..." ek wens maar net ons kon meer en meer kuier en al hoe nader word aan mekaar. Jys rerig virmy wonderlik en woorde sukkel om dit te beskryf ???
BAIE DANKIE! En hoor hier jy kan nhé! Ek byt soosin glad nie x
Want dit lyk of jou pa streng is.
Wel hy is nie só streng nie... maar nou regtig! Nee ka niskuurig, sê asb wie jy is x
Dis dalk veiliger as ek niks se nie. Wil mos nie dinge complicated maak daar in jou huis nie?
..wat ek wel kan se is dat ek enige een wat dit waag om jou hart seer te maak se nek sal omdraai.?
Complicated maak in my huis? ? Hoekom sal dit my huis sake complicated maak ? Asb sê ?
Nee eintlik ken jy my ...google translate het noggals gewerk jah !!*
Eintlik ken jy my amper TE goed.
Jys 'n baie unieke, ongelooflike mens. ?
Jy help my glad nie ? Gebruik een emoji wat jy altyd gebruik! Asbbbb
Tu es une fille très belle. J'espère avoir un jour à faire partie de votre vie.
"You're a beautiful girl. I hope to one day be part of your life." Dankie Google translate? ? En baie dankie...maar dm my dat ek weet wie jy is ??
Hou jy van iemand?*
Dm maar as jy wil weet ?
Jys uindelik flippen oulik. Soos wow. Hoop om jou rerig meer en meer te leer ken. ??
Hehe aww baie dankie! Wil nou regtig weet wie jy is ?
What was the best decision of your life?
To be happy ?
Coke verkoop by Porterville se mx afskeid ? ?
Haha jips ek het! R10 n blikkie Coke ???
In my oe is jy n prinsessie*
☕So keep smiling. Keep your head up. !!!
Nog altyd geglo eks ene ? Baie dankie en ek sal ??
Serious question...wat is jou gevoel teenoor grondboontjiebotter?*
Dink ek weet wie jy is!! Maar ek love dit???!! Dis soos my suurstof! As daai ooit sin maak ???
Is jy iemand wat maklik met mense net sal praat ?? Soos randomly ?? Of nie ?? ??
Nadat ek BAIE moed in myself gepraat het....ja dan praat ek baie lekker met mense. Maar ek love dit regtig om randomly met mense te gaan praat en nuwe pelle te maak x??
Was jy dalk gister in Piketberg?
Nee weet jy ek was nie maar, ek was by Swartriet saam my family ?
Mis mos die mensie !!* en koffie?
Kom kuier dan!
Chrisie is waiting for you *
En hy gaan lank wag ?
VIEW MORE