31
Replies
Is jy en Marizel nog Vriendinne?
ja hoekom
Ons moet kuier x
ummm ja 🙋🏻♀️
Nou wanneer drunk ons weer n brannewyn saam 🔥🔥😊
net as dit buffelsfontein is🙋🏻♀️
Sien jou Dinsdag ❤️
wat gebeur dinsdag😂✌🏻☺️
$exy kat!!!!🤩🤩
😂😂okay dankii ☺️
Have you ever been on a trip where they pulled over at the roadside for the boys to pee and the girls had to wait in the car/bus?
no😂✌🏻
Dis vleis wat van jou hou 😂
kanni wees nie...
Wanner gaan drink ons n milkshake ?
eyyy ek wenii
Heyo hgd so ek het n crush op jou en ek weet nie hoe om jou te se ni
whatsapp my??🙋🏻♀️
Nou wanneer kuier ons saam 🔥🔥
waneer skool oop maak😂✌🏻
Ek wil net uit Middelburg uit 💔😪
ek ook🥴dm my xx
Eyyy, daai fees saam jou was fun💕 veral daai ou by die ice cream trok😂❤️
die ouens wat ons so uitkyk😅want ons loop soos 10 keer verby💗ahhh good times tmb🥺
Dankie vir jou Vriendskap !
Al ons lag sessies
Dankie dat ek kan geblacklist kan wees
Dankie dat ons sonder maskers kan loop want hier gaan mos niks hierdie wereld aan nie
# mooiste mens
kind jy maak my lewe baie beter🤗
Be my date for Saturday lief 😉
☺️
Jy weet mos eks altyd lekke 🔥🔥😁En wat is jou opinie oor jou Man's Vriende soos Corne en Vleis Vleis_23
vleisiiii is my boetiie,hys super cool en altyd daar vir mense😉
corne is net my beste vriend al vir n langggggg ruk
Ons moet weer n kuier reel wat lekke Sal wees weer 🔥❤️ Vleis_23
yeah doen dit✌🏻✌🏻✌🏻✌🏻😂
Ons moet kuier. Lief jou 😌❤
dm my🙋🏻♀️🥺
Jy is een wonderlike meisie mens
Jys een van my beste vriende
Bly soo beeldskoon mensie soos wat jy nou is😘
Daar is min mense soo goed soos jy😇
Met soo mooi hart soos jy❤
Hopenlik kan ons amper kuier💫
Eks sooo loef vir jou bestii❤
ayyy🥺🥺🥺baie dankie
whatsappp my ASAP☺️☺️☺️
Is j kwaad vir my dat jy my nie terug antwoord nie?
whatsapp my asb,eks nie kwaad vir enige iemand nie 🤷🏻♀️🤷🏻♀️
Nou wanneer drink ons weer saam Vleis_23
waneer oom Cyril so sê😂
Drink mos monster sonder my🤣
eyyyy ja jammer😂sal vir jou ene koop met bietjie brannewyn in✌🏻🥂
Sal jy ooit met Vleis uit gaan?
hys my beste vriend ,maar buiten dit soek ek nie gou weer liefde nie🥂
Like jy iemand?
nahh😂😂liefde is vir die voëls!
Nou wanneer Kan ons weer video call
dm my,dan vid call ons?
Vriende hou mekaar nie so vas nie. So hoekom hou jy en Corné mekaar soos dit vas.
hoori bepaal jou by jou eie sake,ek en Corne hou nie van mekaar nie daars iemand belangriker in my lewe😂buitendien Ek en Corne pas nie bymekaar nie
What do u like doing more by yourself?
Drawing
Who was your first crush ?
Bennie
VIEW MORE