Ask away. It is anonymous after all.
61
Replies
Is jy goed met wiskunde ?
Ek sal nie sê ek is 'n Albert Einstein nie, maar ek verstaan gelukkig skool Wiskunde en bietjie ektra goedjies ook.
What are you currently worried about?
I am worried about what my future might have in store for me. If I am making the right choices in order to grow as a person.
As you grow older, What are you starting to hate more and more?
The fact that people use others without having to hesitate for a moment.
Ohh.. And that I am still terribly frightened of the dark when I have to go to sleep after watching a horror movie ???
Jys semi $exy al moet ek self so se?
Brah!!!!!! ♥️ Ek mis vir jou hoor! ? #simplertimes
Wies ju ultimate beste vriendin (net 1 )
Damn.!!!!. ?Ek het baie vriendinne wat baie na aan my is en ek is ongelooflik lief vir hulle en sal enige iets vir hulle doen veral my tight inner circle.✨? Maar ek dink dis ♥️Anne omdat ons nou al 10 jaar geheime met mekaar deel en mekaar lees soos 'n classic boek.
What's something you tried really hard to like but just couldn't?
Crop tops. I still try pulling it of but 'just no'.
Brag about yourself. What are you really good at doing?
Damn. Being the loud one? ?
What is the longest running lie you have continued to tell?
"Ek is nie plig nie" ? ?
Jys so $exy oh siel??
Dankie. Maar ek belowe jou my persoonlikheid is nog $exier.
Beste vriend en vriendin ?
Beste vriend, tel elke een van my vriende??? ? .
Beste vriendin is Anne Croucamp, maar Crystal Tiedt, Marni Oostuizen, Bianca Crause en Megan Visser is net so close aan my. Oee en Tihani en Leani (PS. Ek love almal van julle❤️).
What makes you happy?
Fooooood!!!
En om nie toets te skryf nie.
Ennn slaap?
Ennnn vriendinne.
Om eerlik te wees, daar is ni dinge waaroor 'n mens nie kan happy wees nie. ??
Ek waardeer jou so baie ❤️ annxx.c
Awww, dankie
Jy is pragtig!!!
Dankie dankie (hair flip)
Beste vriendin ? Beste vriend ?
Beste vriendin. Anne!!!
Beste vriend. Onmoontlik om te bepaal. Maar ek het 'n paar mense wat net tops is though
Jy is beautiful❤
Dis baie sweet
Who is the most famous person you have met?
Haven't met any famous people really ?
Can you please, follow and like my recent please I'd really appreciate it ???@kam_spirxcy_xx
Sure,,, why not ❤️
Wow jy is mooi ?
Baie dankie! ❤️?
Jy is beautiful ❤
Aww. Dankie. Dis heavy sweet van jou! ❤️ (wie ookal dit mag wees?)
Jy is spesiaal ❤
Dankie ❤️
I love you Bnb ❤️❤️❤️❤️
Love you mores SwD❤️
Best fwaannnnddd?
Beste beste!!! ❤️?
Jy is een baie $exy girl?
Dis nice van jou om te sê ?? Dankie!!!!
Hii ek het lanklaas vir jou iets hierop gestuur! Jys regtig n amazing mensi en jy is ook smexy verby. Jy verdien di wereld wens net jy kon dit kry!
Aww❤️weet wie dit is!!! ? ek is baie lief vir jou. Ek het klaar die wêreld man, kyk net na al my vriende soos jy!!! Dis meer as genoeg, dis PERFEKSIE!!!! ❤️? XX
If you were on a balcony, looked down and saw a robber dangling by the fingers below you, what would you do? (assuming it's not super high ofc)
Probably just leave him there... Call the cops, and just leave??
Een van die mooiste meisies ooit ? mooiste hart ook !
Aww!!! Dis heavy sweet❤️baie dankie. Ek waardeer dit uit die diepte van my hart. XX hugs, al weet ek nie wie dit is nie... ❤️?
Ahh ek love jouu ?
Jys my beste x ek mis jou
#BnB ❤❤
Awww, liefi you❤️
What misconception about you would you like to clear up ?
That I am like the people I talk to.
Egzy ek sien???? dis ons movie daaiiiii❤❤
Oeeee, ek weet wie jyyy is❤️?
Eks bored.... jys b**tyful en smexy (of semi-$exy) jou keuse❤❤❤???
Awww,,, ek weet wie dié is❤️❤️? jy is amazing!!!! Maar jy is die semi-$exy een hier? (ps I love you)
What's something you fell in love with instantly?
The lead actor in the Kingsman (Egzy?)
Wat is di beste ding om 'n ou mee te gooi as jy hom baie dislike/ jou vriendin ignore al verander hy sy status??? #justasking
As ek jy was sou ek hom net gooi met 'n sweet attitude om hom te wys dat al is hy 'n A$$ dat jy beheer het oor die situasie, maar 'n baksteen doen ook die trick.
You are so pretty? ducklingg
I appreciate that so much❤️ thank you very much. X
First impression of this girl? ?????? instagram.com/__jouurdann__
I believe all girls are beautiful, all the same.
What's something that took you way too long to realize?
That certain people in my life I trusted and loved was just using me to get their ways.
Ek het n belangrike vraag...wat is die beste ding om 'n dronk ou mee te dreig as hy touchy raak???
Uhm, roomys is die beste opsie, verkieslik een met n flake??
What makes you uncomfortable?
People sneezing or coughing
mahh yster ❤️❤️ ily very much hay? Ek mis ons bus trips en die hokkie oefeninge xx
Oh soul, ek mis jou tonne❤️
Sal jy en leanke weer close word ??
Ek dink so... Of wel ek hoop so... Ek dink nie n mens kan so awesome vriendskap kan laat gaan nie
Hoekom is jy en leanke nie meer so close ??
Don't really know why
Ouens wie jy in gr 10 sal vry
Damn.. Dis n moeilike een... Daar is nie eintlik iemand in Gr 10 wie ek sal vry nie?✖️
Jys n pragtige mensie vriendin ❤
Awww dankii ??
What's the most expensive thing you own?
Probably my phone??
What would you do if you had no fear ?
Dunno? probably just do more insane stufff... Nothing to hold me back
Okay, ek stalk vandag jou qooh? Jys baie na aan my hart. I luvvv yahhhh. Mahhh Best❤? bly altyd so beeldskoon en so super spesiaal. Ek waardeer jou so so so baie xx Dankie vir jou. You know who this is?❤?
Awwwww❤️
En guy fav mens?
Uhm...het nie rrg nie... Al my vriende is maar ewe chillas??
Doryy ?❤ kan jy raai wie? ?
Nee?... Jy weet ek s*ck as dit by raai kom??
wat het tussen jou en leanke gebeur?
Uhm... Ons is nog vriendinne... Ons het net verskillende opinies oor stuff... ?
AdMaths ? ?? Sal biq soeter wees volgende keer?
Jah... ?jah nee... Volgende kaar jaag sy ons dalk net uit
Jys beeldskoon❤
Awwww dankie
Girl fav mens?
Annatjie❤️
Bettie Baba. Jys Gorgeous?❤ Stay Beautiful ?
Awwwwww my Dolly ❤️❤️❤️❤️❤️❤️
I luv ya to bits??
VIEW MORE