Quintin bronkhorst
Quintinbronkhorst
307
Replies
Quintin :D! Miss ju bja :D haha bly sow #awesome_♡
:D:D
Janoke xx. . . . Dankie vir als x. . . . . En mis jou oook x bly so oulik ♡
Jys n *****. en jys my *****.
Ja en jou ma is my *****
AloeA;//////)) jy is Amaizing verby QuinTiii! Die MeiSI WåT Jou No Het moet Bãîe GELuKKIG weE§! #stayAWESOME!!
Uhhmm... ekt niemanD op die oomBlik nie.. en ek TwyFel ook strek oor dai een............
OULIK verby! ♡! <÷♡! ♡! Ek kan net wens vir&¡& n oUQiii Sooooos jyyyyyyyy! ]•|“÷â€|<&“»\
Uhmmm... Okeyy,?
?
Dit mak nie rerig saak nie...
Natuurlik doen dit ♡
Mis jou.... :( xx*
Weet weereens nie wie jy is niiiiiiiiii.....!!..... ? ♡x
I misS yOu*
Ekt geen idee wie jy is nie maar dankie xx ♡
Hoe Groot Is Jou voet ?*
Baie groot
Do you like me
Well ek sal op dai vraag kan antwoord as ek weet wie jy is...
Modern war fair =D
Dis amaizing ja ♡ x
Werk di mosquito patch ?
Jig Hanno!!! Dit werk soos n bom
Mal oulike ouQii jy ♡ Mis vir jou vreeslik! ♡
Ek weet nou nie presies wie jy is nie.. so ek sal nou nie weet hoe ek presies oor jou voel nie..........
Nee net dat jy van iemand hou?
En wie is die "iemand" waarvan ek hou?? Aangesien jy dit nou weet?
Jaaaa hy hou van my!!! Xx
Oooo is dit so?? ???
Is jy seker jy hou nie van iemand al nie ? Want ek't ander stories gehoor ? ;;)
Hahahahahahaha.... well se my op bbm wie jy is..... dan kan jy my ook sommer se Watse stories jy gehoor het*
En jou MA mis jou!!!!
Ek weeet!! :D
Wie mis jy die meeste? :0
uhmm.My MA
I'm missing you...
;;) xx ♡ ek weni rrg wie jy is nie :(
Quintin!!...bly altyd so oulik groen oog seunQ ;) xx
Dankie..... ♡ x
Jy en monique N maak suke cuttte couple !!!!!!!
HHAHAHHHHAH NEE WAT.... SYS MEER SOOS N SUSSIE VIR MY
Van hoeveel meisies hu j
UHMM........ EK HOU VAN BJA AS VRIENDINNE... MAAR NIKS MEER NIE
Vn wi hu j
UHM........ ........
Weet j wat??ek dink jys pragtig!!! <3
DANKIE ;;)*
It's amazing how you can fall in love with a person you didn't even notice the first time you see them
;;) dis super oulik dAnQii*
In harties... Eks bly jy is in Harties =D lol
Ooohh hehhehehe en ja ek is net so bly x
Uhmmmm.... Jys verskRiklik vriendelik deesdae... Eka bly daroor!!! Sterkte met res van eksamen.., eka bly jy hiso ;))
Dankie xx en eks altyd vriendelik* ;;) en ek verstaan ni Wat jy bedoel met jys bly eks hierso nie????
Is daar altyd kak langs die pad....? Of maak ons altyd kak langs die pad....? Haahahahah* love you buddy.. Dankie vir gister aand... Jinne maar ons sal daai 2 ooms kry
Hahahhahahaha budda... ons Soek nooit vir Kak nie!! Kak Soek vir ons!! En gestraand!!!!! Sjoe!! Was nog noooit in my lewe so kwaad nie!! Maar ons sal dai 2 drolle vind!! Lief vir jou budda!! En dankie vir als
Why couldn't every guy just be like YOU? :'( I realy miss you a lot these days/// I realy wish we could talk a littlE
Uhmm... dankie.. maar wie presies is jy?
Oooii buddY! Dankie vir jou vriendskap @_@ dankie dat jy altyd daar is vi My
Plesier budda* ek sal altyd da wees vijw... ;;)
Jys ****eduppp
Ag dis ook mos oky soo... dis net n jammer jy sal dit nie in my gesig kom se nie! :D
Me lovies you a lot chopa!!
Love u a lot budda!! Ek gaan defnetief weer bietjie by jou kom kuier!! Mis jou ongelooflik bja buddy
Hey saxy! Wil manet bieki op ju qoohme kom scruble! --------- jys een uit n miljoeN en een pragtig kind :::))
Dankie*
Elo Quintin'Qii!! Wil manet se jys een asemrowende ouKii*. Moet asb noooit verander nie! Jys perfek net soos jy is :)
Hellloooo........... ek sal nou nie se eks perfek nie maar bja dankie hooor x lekker middig verder
Love uuu buddy <3
LOVE UU 2 BUDDDY (:
Hou op jou fokken qoohme adress bc,dis dooos iriterend rerig waar fuksakes!!
HAHAHAHAHA WEET JY WAT!! FLIP JOU!! SE MY BIETJIE WIE JY IS!! WANT JY SAL DIT OOK NET OOR QOOH ME SE!!
Hey ... Jys nogls shap hoor !!* en jy is eindlik n goei vriend :P... Bly net so en moet ni n as* word ni ;) ... Leka daggi verder vr jow ...x
HII EN DANKIE.. EK SAL OOK NIE ;;). LEKKER DAGGIE VERDER X
Who is the prettiest girls in your school?
Ek sal mos nou nie daai kan Antw nie.. almal is maar EWE pragtig vir my..
Hey Quintin... hkm praat once nee meer nie will maar net hoor hoe gaan dit? En hoop jy het a fantastise dag verder! ♡★:-)
Kan jy my dalk net se wie jy IS*?? ;;)
Quintinnnn :)!!! Wou manet kom danqii se vejw vriendskap en di pragtige ouki wat j is moet nooit verander ni :)!!! RykeQiiii
Dankie vir jou ook neh* xx en dankie dat jy altyd daar is vir my
Wat maak jy vrydag middag?
Wat bedoel jy....??... ek gaan doen watokal op my pad val
Jy is awesome hoor...
Dankie hoor xoxo
Bly so oulik xoxo
Dankie xo
Oooooooohh..... hahaha dankie vir jou vriendskap jys n great vriend bly nes jy is.. en asb moet nie weer bottels op ander mense se dak gooi nie haha..... nee ek grap somer... ma danki vi alles... jy is en was nog altyd n vriend warop mens kan staat mak... (:
Hahahahahhahaha lol.. dit was n lekker aand dai.. maar dankie vir jou vriendskap ook.. en dankie dat ek ook op jou kan staat maak xo
Jy het jou baie van my af weg gestoot ek wonder hkm?*...ek mis jou en j wonder seker wie dt is, ek draf in xanadu as ek lus ht*
Aii... ek weet presies wie jy is.... En ek weet nie regtig nie.. dis nie dat ek jou weggestoot het nie... dis net moeilik om te besluit wat ek van jou af wil he.. want ek sien nie weer kans om my kop met jou te stamp nie.
Wie is jou top beste vriendde
Daars n paar x..
Jy's yntlik deesdae een van die oulikste ouqii's in ons klas ! :) Bly soo Quintinnne :p
Dankiee xx en ek sal so maak x
daai enkel bandjies.. het seker 'memories', glo dit of nie eks te ly om nog een te maak' jys 'n wonderlike persoon' nhê bly nes jy is' xx (:
Hahhahahahhaha Valerie... ek dink jy moet vir ons nog maaak... en dankie jys ook een amazing persoon x
The first thing you think of after you wake up ?
What the time is
WonDerlike ouKii jy. Bly om te sien die OU Quintin is terug. Al wat my pla is dat jy nie Meer so baie praat nie. Want ons mis dit hahahhaha
Hahahahahahhahaha ek het nooit eers so baie gepraat soos wat julle aangan nie.. eks nog altyd so stil...
hey oulik.!! (: wil net se bly net so awesome soos jy is. Moet nie dat ander mense jou onderkry nie. Jys perfek net soos jy is
Hiiiii.......... en baie dankie... waardeer dit regtig vrek baie
Wens net jy kon my raak sien
Asb hou net op om dit op my Qooh me te sê....... vertel my dit net vir my in persoon..
Eks mal verby oor jou.. en bly so oulik
Dankie xoxo
Hkm jy so stil deesdae.. ?? Ek like diti as j so stillll issssiii!!
Hahahahhaha eks altyd stil jong... :)
Neeeeeee!!.. ek weet nie hoe om dit te beskryf nie.maar ek is onmenslik baie verlief op jou::::::::((((
Uhmm............ ek het geen idee wie jy is nie....
Die is seker die eerste keer wat ek op ju qoohme is... :| ....hehe bly badass (y) ronel109
Hahahahahahhaha dankie Petronelle... lekker aandjie verder my loZer
Vrek nice ouqi jy ! :)
Baie dankie xx.. lekker aandjie vir jou
Hey Jj jy mut net wEet jj is SUPER aesome en n pel en n half ,,,!! As jj n myc ht sy verdien ju ,,!! Pas haar moi op en kyk mooi na jouself ,,!!! * ♥♡ xoxo
Dankie ek waardeer dit regtig baiee xx. En ja ek sal verseker. Xx. Lekker aandjie verder
Hey my TED!! Hahahaha julle 2 is presies dieselfde ek sweer! Hahahaha julle 2 sal een mean team maak
Hahahahahah eks gin soos TED nie ;;) hahahaha... of net so Klein bietjie ;;)
Oooooo myyyyy moeeer! Ek love jou! Hahaha grapgat! Ons almal enjoy jou company! En al jou kak snaaks goed wat jy aanvang! Jy maak my elke dag net wil flippen lag en in my broek wil peeee!! Bly net soos jy is ASB.. Sonder jou gaan alles so boooring wees :D
Hahahahahahahahaha ;)) lekker aandjie verder
Ekke weet jy suig meit poes alleen as jy jou sleutels in n bike toesluit
Jy praat regtig vrek vieslik! En 2dens maak jy absoluut niks sin nie!
Hi, Quintin =]
Ek weet ons het nog nooit regtig gepraat of iets nie. Maar elkedag by die skool kan ek nie help om vir jou te staar met jou beautiful ogies nie. x_x
Ek dog ek se mar net dit vir jou!!
Stay beautiful!!
XOX
=]
Hi
Mm.. gaan jy my bietjie sê wie jy is?? ;;). En dankie anyways*. Xx
Hey Quintin, jys rrg een oulike ouQ en bly asb so* xx
BAIE dankie xx. Geniet jou aandjie verder
Budddyyy :D... U havveee the most pretiesssttt eyess!!!! RykeQiiii
Dankie Maryke.... xx. Bly so oulik xx
HeY QuintinQ'ii!!! Jys eeN maL mooi ouQ'ii!!! Stay just the waY u are!!!*
Jy heT diE mooIste ogies!!!
Dankie xx
Ons het nog nooit rerig goed oor die weg gekom nie, maar weird genoeg was ek die een wat jou kon oortuig om te bly by Josh se kuier so bietjie meer as n maand te rug. Jys nie so bad aswat ek gedink het nie ;) geniet jou dag -L
Hahahahah ja dis ook net jy wat dit kon reg kry d:
Xx lekker aandjie verder
What happens when we die?
Jy gaan sit dan in jou Graf en speel met jou tone
Jawt sal help, haha :p maar ek dink j wet wi k is ;)
Ongelukkig nie
Ou is jy en Addie nou buds of nie?? Maar ek hoop julle is.. want jul twee maak een amazing team glo my ek weet... haha my pyp kar se wiel se ook so bly om te hoor julle is weer ai okay... mis daai vakansie hoor... maar jy moet een great aantjie he Q
Ja ons is... en ja ons mis jou baie... jy moet weer bietjie kom kuier :D lekker daggie verder x
Ek hu definitief ng van jow...!!
En ek moet raai wies dit?? ;;)
Moet se jy vang nie te kak vis nie..... Mal snaaks was n poeyeeeeeessss lekker dag... Thanks buddy.... Dis net n k#k ene dat die Zane moes breuk....
Hahahahahahhahaha aii bud... was regtig mal lekker gewees.. ek het ONS regtig baie gemis.. dankie vir alles bud.... lief vir jou
Nou moet ek dnk hoe ek dt gaan opmaak :D haha groen ogies ;) xx
Jy hoef nie te dink hoe om op te maak nie.. ek het jou mos nou mooi gese hoe om dit te doen*. :D
Van wie hou jy
Ek weet nie regtig niiiii
Nee jy sal my nt ignore as ek ju ping
Nee ek sal nie....
Awe trilskil ,, jou pa was hier !
ja en JOU MA was ook hier x
Hey uhm babe sl jy asb myne wees ,,, k's so flippen inlove * with u maar elke keer as ons praat is ek so skaam om ju e se wnt daars so bje mense da
Wag wat*... wie is jy.. ping my GOU
Quintin!! Jy is eerlikwaar een van di oulikste sweetste oukies wat ek ken ! Xx
Dankie Baie xx lekker aandjie verder xx
Gemmer jy praat lelik sies....skaam vir jou. Ek wonder wat jou ma sou se as sy dit sien...
Hahhahaha ek stem..... sies gemmer! :/ skaam jou.. :/
Quintin jys darm ook maar een vet poes!!! Jys n vokker!!! xD nee terg net buddy!! Bly cool ;)... Ju gemmer maatjie
Hahahahahha EST my vloek maatjie ek bly lief vijw << x
Quintin jys een in n miljoen oukii :p bly so oulik en moenie dat iemand jou verander nie, ek smeek jou!! Lekker aand verder ({}) xx
Dankii.. ek sal probeer :D lekker aandjie verder x
Quintin!! Jys n gr8 oukie! Xx RykeQiiii
Dankie Maryke xxx jys ook n great en pragtige mens.xx. Daar moet Meer mense soos jy wees*. X
Hoekom kan elke seun nie net soos jy gewees het nie? Jy is maklik die ordentlikste mens wat ek ken! Bly net so xxxx
:p dankie. Xx
Moffie skoenQ's :P ... Hehe 2mar dis moffie oulik xx
Madre gaan weg... :/
Quintin vermy di mense wt sulke strond van ju prt...Hul ht geen idee hu ordentlik j eintlk is ni en hu j ons meisies behandel nie!!Jys een van di eerste seuns wat ek ken wt n meisie ordentlik behandel en soos dt moet wees!...Dankie ({}) lekker aandQ verder xx
Uhm baie dankie.. waardeer die.. lekker aandjie vir jou ook xx
Ey Duidelik ken j nie vir Quintin goed genoeg nie, hy is die ordentlikste person ooit. Hy laat die meisie altyd eerse inloop by n deur en is n regte gentlemen. Ek het nog nooit gesien dat hy n meisie onredeliik behandel nie en hy dink ook nie Bja van hmslf nie
Dankiiiiii! Ek weet vir n feit dat ek nie onredeliik is met enige iemand nie.. en nog minder n meisie op wie ek verlief is nie... xx lekker aandjie verder
Hoop jy behandel die vrou met respek en liefde... Alles gaan net oor jou, en hoe sy jou moet laat voel...dis nie hoe dit werk nie. Dis hoe jy haar laat voel, en behandel en respekteer. Alles is net woorde quintin, die bewyse is in die DOEN. Nie net mooi woorde
Alles het nog nooit net oor my gegaan nie... alles gaan altyd net oor die meisie in my lewe.. en ek behandel elke meisie met respek want dis is hoe dit behoort te wees... so wie okal jy is ken my duidelik nie goed genoeg nie.. want Ek weet hoe ek meisies behandel... en as jy dink ek behandel hulle nie reg of iets nie.. moet nou nie n agterbakse person wees en dit op my Qooh me staan en skryf nie.. se dit eerder in person of oor bbm...
Type of person you would like to marry?
Friendly&kind woman.... the one that would permanently be in love with me.... the woman I could live with... and also a woman that has real regards to ME*.<3
Wiw iq jou top 10 beste vriendinne?
Madre MH moniqii Chane binq Andrea litia maryke yolindely abe
Hoe vêr het jy al met n meisie gegaan?
Uhm baie vêr... tot in MOSAMBIQUE
Halo, wat jy ha?
JY maaak bogerol sin nie
I absolutely 100% positively agree with you!
Thanks x
Sjoe QUINTIN! Jys bietjie kwaai
Hahahahahahha nee ek is nie... mense moet net julle Neuse uit Ander mense se sake uit hou.!!!.
Hoekom het jy so baie meisies??? As ek hoor dans daar n nuwe meisie. Hoeveel het jy al die jaar gehad? Sal jy vir seuns gaan???
Hahahah ek het nog net saam Madre uitgegaan die jaar en ek en Andrea was so te se saam gewees......... so waar jy die Ander goed hoor weet ek nie... so hou jou besigheid uit Ander mense se sake uit.... veral as jy nie weet waarvan jy praat nie... lekker dag verder
The way you reject my hugs.......... Tssk tssk tssk Quintin ;)
Hahahhah agg nee sorry... ek weet nou nie wie jy is nie maar jammer :D
Wie is j 8 beste vriende?
*Reinhardt *Vlooi *Estienne *Kaegen *VW *Hanno *Johan *Herry
Los vir Quintin uit... As hy julle nie wil vertrou nie wil hy nie. En dit is verstaanbaar. In Harties kan jy niemand vertrou nie. En dit Is ook nie asof julle hom vertrou en goed vertel nie. So its life. Deal with iT
DAnKIE vir daai ene x
Nee jy verstaan my verkeerd ek bedoel nie jy moet amal alles se nie... Maar daar is rerig 1 of 2 mense om jou wat die wereld sal deurloop vir jou en jy vee jou gat an hul af net omdat jy so hardkoppig is
En jy wil he ek moet ruik wie die een of twee mense is? ? ?
Jy kan party mense om jou maar vertrou... Jy het regte vriende om jou wat jy afsit net omdat jy niks met hulle wil deel nie... En dis die mense wat rerig vir jou omgee... Open up a little...ma net die regte mense
well dan moet ek hulle maar afsit... want daar is n rede hkm ek nie alles vir hulle se nie.... want sodra ek vir een se... dan weet die hele wereld dit binne die eerste 5 min.. so hulle bring dit oor hulself...
Hoe weet jy jou ma is jou ma....
Fokof! :d
VIEW MORE