104
Replies
Wa j op matriek vakansie?
Ek was by plet gewees?
Jy maak my gelukkig ?❤️x
Jy maak my hart Gelukkig❤x
fck fluff
Ek mis jou my ou❤️
ons moet maar plan maak boeta❤
Wie like jy?
n vrek oulike mens x
Wat het jou laat besluit om die kans te waag? ?
If only you knew her?
Neem aan jy is nie meer bang vir liefde nie ?
Ek is nog altyd maar ek vat n kans wat baie meer as net positief voel?
Jys my favorite??x
-kind x
ek gaan jou versmoor met liefde x?
Alle meisies is mooi, maar watter tipe meisies vang jou oog ?
elke mens is mooi....en daars net een wat my oog het?
Thoughts op lang meisies ??
Net goeie goed?
So nie Andre nie?✌? Ek is ń meisie tho. ???♂️
ek klink dalk lelik maar weet nie of ek 100% moet omgee nie?
Jy moet mos weet wie na jou verlang??♀️
gaan weg andre?
Ek hoop my brille maak die son so effens meer verdraaglik. Jou hempsknoop dra letterlik geen waarde by tot my lewe nie, maar die hemp lyk beter met een knoop minder. Ons moet kuier!! ??
Ek soek die knoop vir my hemp asb maar ek sal hom nie met daai knoop dra nie?en ons moet ja?
Wanneer kom kuier jy??
i do not know who you are friend?
Lekker mens met n mooi hart ? vat hom vas flufster ??
what a person??
Is jy kwaad vir die persoon wat jou bang gemaak het vir liefde?
Die ding wat ek die meeste haat in die hele wêreld is as n mens my of enige iemand nie met regverdigheid behandel nie ....ek hoop daai antwoord jou vraag
Hoekom is jy bang vir liefde?
Ou vraag daai?...want dis n gevoel waaroor mens nie beheer het nie as dit gebeur maar mense hou daarvan om ander mense met daai gevoel te misbruik
There is a fine line between being nice and being a plain flirt. ?
Exactly my point?
Jy is 'n charmer kliphard. ?
Dankie maar ek dink mense dink net so my persoonlikheid is based on being a nice person?
Wie like jy
Almal wat ek nog kan verdra
ek weet jy gaan nie die qooh antwoord nie , maar ek wil net se:” Chicago Bears se ma se poeeeeeeeeesssss” ?❤️??
Excuse me nigge?
Jy en Anichka iets?
jy spel haar naam reg maar nie eers myne toe jy haar vra nie?
If you won a million dollars, what would you do first???
The honest first thing is freak out..but first thing to buy is a bunch of apartments?
BTW ek is nie windgat nie?x
100% Windgat maar 200% dood oulik?x
Jy sê vriendskap tussen 'n ou en 'n meisie is dieselfde as vriendskap tussen twee ouens. Maar sal jy regtig dieselfde goed met een van jou pelle bespreek as wat jy met 'n vriendin sal bespreek??
ek sal enige tyd persoonlike goed eerder vir een van my pelle se as n vriendin
Ek ken jou nie maar jy lyk cute ?
Wel I thank you??♂️
Darem vra ek nie ek is nie desperaat nie?????
u kinda did but okey?♂️
Well in that case? I like being chased
iemand moet net belang stel om dit te doen vir jou?
I beg to differ? ons kan nie vir jou weghardloop nie???
i like the chase?
Awh baie dankie ek dink ook ons kort meisies is cute??
Cute jaaa....maar lang meisies is beter as die beste?
Spoegwolf??
Definitief?♂️
Wow? kan ek saam kom gym?
as jy nie gaan loaf nie??
Jys baie oulik en super mooi??❤️
well thank you??
Eks mal oor jou Mr. Strydom ????
Weet nie wie jy is nie so weet nou nie of ek mal is oor jou nie?
Ek dink ek is verlief??
woooooow??
Jy is rerrig n cutie??
Dankie man ??
Is 5'2" te kort vir n meisie vir jou??
se jy ek like net lang meisies??kort meisies is cute??
Ek wil hê jy moet oor my sweet ????
Nasty af?
Jys n goeie mens hoor????
ummm dankie???
If you choke a smurf,What colour does he turn??
jammer ek weet nie eks nie n smurf fanatic nie?
Ma dis dan soos glad nie dieselfde eers nie?
Vriende is vriende maak nie saak van geslag nie as daar iets meer is tussen n ou en n meisie is dit nie n vriendskap nie
Wat dink jy beteken 'n vriendskap tussen 'n ou en 'n meisie?
selfde as n vriendskap tussen n ou en ou en n meisie en meisie?
Kry aids ??? ek joke liefde my chom ❤️?
dink ek het??♂️jokes lief jou
Na wate uni toe gaan jy?
gaan nie na uni toe nie....of nie volg jaar nie altans
Wie is n vriend/vriendin met wie jy kontak verloor het en is jy spyt daaroor ?
nie iemand nie eintlik dink eks op n goeie plek met al my mense so as ek nou vergeet het van iets sorry?
In wat is jy ni goed nie ??
vroeg slaap??
Is jy goed in yoga? ??
die beste?
Watse drama is daar in julle graad
niks kry liewer n lewe van jou eie
Glo jy in ''love at first sight'' of moet ek maar weer verby loop?
Ek doen ongelukkig nie?
Sjoe, maar jy was vandag darm aani brand?❤️
Okeeey sal n water bottel saambring?
Gisteraand ??????
Oor wat?
Daaai kyk het jou weg gegee ????????????????????
Watse kyk ?waar?wanneer??
Fluffy jou $exy kat???
O sjnnne???
So jy stel neti belang in meisie nou ni?* ?????????????
Ek doen maar ek moet nou fokus op matriek Goed deurkom en my Rugby?
Hkm noem hulle jou fluffy?
Al die bynaam ge erf van laerskool af. Moer baie hare gehad wat flipen blond was?
Hou j op di stadium van iemand? ??♀️
Yesssss?
Het jy ń spesiale meisie in jou lewe? ?
Hkm weer?
Het jy 'n spesiale meisie in jou lewe ? ??
Die spesiaalste meisies in my lewe is my 3 sussies ??
Dis wat jy nou dink??
Ffs jys reg dit ia wat ek nou dink?
Nou hoekom is liefde so "onaansteeklik" vir jou ??
Want dis nie nodig nie?
Jys n fokken yster fluffyyyy ??
??dankieeee
Iets wat jou nie aansteek nie ?
So basies se jy dat liefde jou nie pla nie ?♀️
Netso?
Leeekkkkkeeeerrr fluffyyyyyyy, skop gat neh??????❤️??
Netso??
Jy weet jy het seergekry as jy iets so mooi soos liefde vrees ?
Nee dis net iets wat my nie aansteek nie?♂️
Jennifer Marais?
Wat van haar?
Fok dit haters hoor?jys great fluff ❤️
Dankie ❤ jy is awesome?
Is sy darem mooi?*
Wel natuurlik??
Gee darem bietjie hints oor jou crush?
Eks bietjie te moeg om nou dit te doen?
Die brah wat daai vir jou gese het praat vet kak . Jy is een van die nederigste mense wat ek ken en moenie teveek warrie oor die bench ding , hou an hard werk en jy sal terugkom ?? Fok hom .
Ek wardeer dit ek sal?
Van wie hou jy?*
Iemand wat niemand gaan kan raai nie?
As jy rugby wil speel moet nooit dink jy is groter as die spel, hou jou voete op die grond en alles sal reg verloop vir jou, op die oomblik is jou kop so groot dis hoekom jy op die bench sit.
Dankie ek moes dit hoor*
I might be ugly but I’ll treat you right?
Ag dankie man??
Sal jy jouself as n goeie persoon klassifiseer?
Almal maak foute maar ek probeer om een te wees?
Hou jou op flufster more gaan n jy n yster wees my vriend
Dankie??
As jy n meisie wil he, na wat sal jy alles kyk? Persoonlilheid en looks gewys? Wat tel meer en hoekom?
Umm? daars net iets in my brein dan sal daar n meisie vemy uitstaan tussen ander dis al? en persoonlikheid weet ek nie rerig nie hul moet net nie boring en droog wees nie?
Klink of jy al baie seer gekry het
Nie rerig nie?
So jy vind blonds en brunette attractive?
Ek sal ja se want iemand se hare gaan nie maak of ek van hul hou of nie??daar is sekere vlegsels of watookal wat ek baie van hou op n meisie tho?
En hkm is jy nog single ?
Eks bang vir liefde?
Jou tipe?
Het nie n vaste tiepe nie??
Hoe is landsdiens kamp ??
Diwas heel lekker dankie?
Fokkit fluffy
Jy was great vdag ?
Thanks beteken baie??
Sien so erg uit om jou more te sien rugby speel~Rolmodel
Ek sien self uit om weer te jol..Baie dankie??
Inspiration?
You the best??
Wie is die girl sodat ek weet wat my kompetisie is?
Jy moet eers in die kompetisie kom?
Jys n legend
Ek kyk op na jou fluffy
Nee ek is nie maar jys n legend dat jy so dink?
Is die girl graag 11 of 12?
En hkm sommer weer?
En wie vang jou oog?
Hkm ?
Like jy iemand
Nee maar daars iemand wat my oog vang?
Is jy regtig so goeie mens soos wat jy voorkom???
As jy my omkrap is ek nie baie aangenaam nie?
Mooiste meisie in graad 11?
Informasie wat nie gese mag word nie?
VIEW MORE