Visit this profile later to see if your question was answered.
Nee .......* haha eers om graad 12 te maak :)
Try to upgrade my android on play store :)
Dewald
Nope nogsteeds nie n idee nie ? Ping my asb !!
Ok jy ken my baie goed ........*;) ek mind nie !!! Maar wie is jy ? Jy is nou my "bewonderaar" :)
Dat ek sover al my doelwitte bereik het !!!
Danqi.......* maar ek het intussen nog 3 kg verloor !!
Wie se ooit ek is lig ?
I'm a freak ......* I love that song !!!!
Be all day with my bf ..........*
Me & my best friend
Alottttttttt
Heyy .........* dit gaan goed maar nou baie beter omdat jy swoo draai op my blad kom maak het !!! Is soo bly ons kan weer praat .............. Missss jou swoooooo baie !!!!!!!! Darm amper byt vas ons sien mekaar more ;) kani wagi Die verlange raak nou te erg. !
About this one boy
Not to get inlove
I'm a freak
Danqi Shaun ............. Ek sal seker maak niemand doen nie !!!!!!!!
Ek worry nie wat jy dink nie !!!!! Ek lees my boeke .......* dit is nie te se jy moet ook van dit hou nie !!!!!
My eerste soen
NEE!!! JY HET DIT VERKEERD !!!!!!! DIT IS MAL LeKKER om te lees !!!! As jy net die regte boek gevind het
Leeeeees !! Of luister musiek .......... Of slaap :)
2BC72B7B ok en ek gee nie my pin gewoonlik op soo ding uit nie .......*
Ok nou gaan jy my inv ?
Watse storie
Shaun .....* Dankie :) maar ons het nie mekaar op bbm nie !!
Tears of sadness want iets het gebeer in gr 6 want herineringe vr my terug bring en ja dt is nt so ek huil nog elke jaar op my verhaarsdag
Well dit was baie lekker baie memories terug gebring maar het gehuil om my b-day
Toe ek moes speech oor my most embaressing moment
17 September
Danqi dat jy my nog qooh.me en 17 my versjaarsdag datum
1)Om nie te worry oor my hoerskool loopbaan nie. 2)Haha om my haar kleur te verander nou al. 3)Om eendag n baie gelukkige persoon te kan wees
Dit het bq lank gevat maar glo my ek kan
Haha with a little expert on my side I know who you are ;)
Kan jy nie net jou naam se nie ??
My snaakste droom ek kan nie onthou nie !!!!! Maar kan jy nie my asb jou naam gee nie ??? :)
Ek weet nie !!!!!!
Wie is jyyyyyyyy ??? .........* en ek wil n prokereur word eendag en jy
HAHA ...........*!!!! Wie is jy ??? Haha ek koop nie die melk nie :)
Ok ek het soort van gekry wat ek wou gehad het maar ek is gelukkig en dankbaar vir wat ek gekry het DQ MAMMA & PAPPA = LOVE YOU LOTS
Ja kyk n hond het my op my bo lip gebyt omdat ek aan haar kleintjie gevat het well die pa en ma was toe en toe byt n ander hond my
Willie is n seun in my skool !!! Wie de hell is jy !!!
Ek het n gusnteling dier nie basis haat ek diere
Neeeee glad nie !!!!!!!!!!!!! :(
Babatjie blou
Wat is jou vraag ? Ek het ook n lewe soos jy !! Ek mag besig word !!!
Ek bly nie op n plaas nie maar ek hou meer van plaasmeisie wees as foto's
Dit is nie net een nie en ek moet noem seuns ook
Ek het nie eers geweet my pa het al sy arm gebreek nie :( maar dankie dat jy my se !!! En ek hou basis van almal behalwe van party meisies wat saam my in die skool was :)
For Sarahne I would take 2. Ek weet party kinders gaan n probleem daarmee he maar she my friend I love her
Wie is my oa ?
Someone verry verry special
I don't know !!!!!! But someone say my eyes are buetifull and my voice ?
Nope !!!!!!!!!!! Hulle maak mekaar dood en daai stuff en die bloed spat ....... Nee danqi ek hou my paRt vir iemand anders
Ek dink nie ek is baie mooi aan die buite kant nie maar liewe Jesus het ons almal spesiaal gemaak en ek dankbaar daarvoor
13 hoekom ???? ;)
Well ek het nie diere nie want ek hou nie van hulle nie maar my broers het well honde n voel en hell baie visse :)
Hy weet wie hy is ek gani die naam noem ni !!! ;) hehe .........* jammer
Op daai spesiale ouQ en hy weet wie hy is ;)
Uhm ek like almal behalwe as jy my rerig baie kwaad maak