profile img

Rickert

RICKERT123

Ask me anything you like anonymously

11 Replies

hi! SweeetCandy98

Hi

RICKERT123 replied 1059 days ago

Geluk my Richter?

Dankie baie waarDeer dit?

RICKERT123 replied 2304 days ago

Ek verlang juw?

Aai sal graag wil weet wie di is dm my

RICKERT123 replied 2321 days ago

Jys die beste!*?

Dankie?

RICKERT123 replied 2351 days ago

Mal oor jou

Danki. Dm my dat ek kan weet wi is so mal oor my

RICKERT123 replied 2378 days ago

Sjoe jys rerig baie mooi ??

Dankie.

RICKERT123 replied 2400 days ago 1 1

mens bly altyd lief vir jou voorige meisie/ou dink jy dit is waar??

Dit hang maar af☝️

RICKERT123 replied 2466 days ago

Dink jy denise was ñ fout.

Neee glad nie almal kom vir n rede in mens se lewe in partykeur bly almal net nie in jou lewe nie.

RICKERT123 replied 2466 days ago 1

Wat is die beste ding wat al met jou gebeur het?

Joh moelike een☝️maar def dat ek na skool plaas toe kon kom en kon boer saam my pa.❤

RICKERT123 replied 2466 days ago 2

Mis jy vir Denice???

Spel dalk net ha naam reg☝️en nee.

RICKERT123 replied 2466 days ago

Denise?????

Wat van ha?

RICKERT123 replied 2467 days ago