profile img

Mia Radov

Radov.mia

57 Replies

How can you be a better person?

Well I feel there’s always room for improvement . So I guess just be positive and try not to give in to gossip. I’ve found that not engaging in gossip really makes a difference.

Radov.mia replied 1962 days ago

Wat maak jou gelukkig ?

Well daar is baie dinge . Ek sukkel net depressie so dis n tawwe vraag om te antwoord , maar ek vind dat my familie en vriende altyd daar is vir my as ek hulle nodig het en dit maak my die gelukkigste persoon op die aarde

Radov.mia replied 1962 days ago

Favorite vine ?

" I still haven't found my berries... bUT .. I found dis " *licks a ball ?

Radov.mia replied 2036 days ago

Shenica is ñ goeie vriendin.

Sy was ja . Sy verdien net iemand wat so fyngevoelig is sois ek nie . Iemand wat sterk genoeg is om haar ook te dra en ek is nie daai persoon nie .

Radov.mia replied 2054 days ago

Kyk saam my movie teef
@K❤️?

Ek sit langs jou teef ?❤

Radov.mia replied 2056 days ago

Jy is beeldskoon en jy is so vriendelik dis soos n fantasie en jy gee so baie om jy het n hart van goud en jys perfek net so moenie verander nie en die lewe sonder jou is soos n gebroke potlood puntloos

Ek waardeer dit so baie dat jy die tyd gevat het om dit vir my te sê ❤️Ek wens ek kon Dankie sê in persoon.

Radov.mia replied 2068 days ago

Jy is rrg n oulike mens hoor ?

Ek weet sommer wie hierdie is ?? Dankie hoor .

Radov.mia replied 2090 days ago 1

hkm is jy Bi$exual?

Ek het n persoonlike ervaring gehad wat ek nie met almal wil deel nie.

Radov.mia replied 2094 days ago

Is jy n bio , of les ???‍♀️?

Ek is bi$exual

Radov.mia replied 2105 days ago 2 1

Hello, hoe gaan dit? Ek dink jy is absuluut gorgeous en beeldskoon. Eks jammer as dit weird is, ons ken mekaar skaars, Maar toe ek jou nou sien toe smelt my hart. Gaan jy omgee as ek jou DM? A❤️

Dis glad nie weird nie ☺️ Jy kan my dm ek mind nie . Dankie dat jy die tyd gevat het om my te sê☺️ Geniet jou daggie verder.❤️

Radov.mia replied 2118 days ago

Dm my

Ek dink nie jy weet hoe dit werk nie.?

Radov.mia replied 2131 days ago

Instagram name

Still @miaradov

Radov.mia replied 2177 days ago 1

You're. So trash

Trash
Rash
Ash
Sh
H
Ha
Hap
Happ
Happy

Radov.mia replied 2179 days ago 1

If you were a McDonald's burger you would be a Mcgorgeous?

You sly mf ? Dankie .

Radov.mia replied 2180 days ago

Insta username

@miaradov ?

Radov.mia replied 2218 days ago
VIEW MORE