197
Replies
Is jy en kesia rerig saam ?
Nee ?
Dink j meisiis moet vi oakdalers gaan ,,,
As j wil go for it
What will you never ever do again?
Hoërskool verhoudings ☝
Enigeste en beste vakansie vry
Heel waarskynlik nie jy ni ??
Enigeste en beste vakansie vry
Heek waarskynlik nie jy ni ??
Wat is aan die gang tussen jou en kesia ?
Baie ?
What do you never trust?
Liefde ?
Is jy spuit oor Ineke?
...
Aweh moer cool mens ??
Aweh dankie aija man ♎
Waars jy new years?
Diaz✊
Hoe gaan dit met die lovelife?
Goed goed dankie ?
Het jy n new years kiss?
Jahh sy weet wie sy is ❤
Heyy rangsssss!!!
Hallooo anonymous menss ?
What is something that actually offends you?
When people are fake ???
Dude, don't take sht from these haters! They're jealous that you have a beautiful girlfriend, which you love. That one saying you're pretending to be loyal? fck them. Be loyal. They all want your girlfriend to fck with her. So be loyal & show them?
Soliddd irie ? thanks brahh , dm me
Maandag touchies sien uit. Jou gemis
Awehhh brahhh
Bradda, nie om n doos te wees nie, maar jy is kak snaaks hoe jy hierdie mr loyal ou probeer uitbeeld. Moerse sad my tjom. Effens pateties. Man bietjie up vir jouself toe. Lewe gaan jou bliksem
Dankie ek like fights
Watse laerskool was jyy ...
Knysna hoërskool ??
How much do you have in your bank account ?
Fokolllll ?
Van wie hou jy
Van niemand ni , eks verlief dis n next level vanaf van wie hou jy ... en daai meisie is Ineke ?
What do you think about the most ?
22nd Dec
Kan nii jou dm nii
#oor di selfoon nr nii
Okay
Sal jy met laerskool kinnes vriende wees
Weti dinki so ni
Kan ek net jou nommer weer kry om kuoer te reel my foon gewipe ???? disnetek
Dm my dan sal ek viju gee ✊
Jys fokkkkkkeeeennn aaaaaan??
Dankkiii ?
Is jy vrydag nog in george ?......as so kuiertjie sal nice wees ?
Ummm.dm my dan kan ons kyk ?
Kuier in harties ??
Dm my dan kan ons kyk ✊
Brah die issi my plekki neh maar ek dink jy en ineke maak n moer oulike couple die wat kak comments post is manet jaloers oor jy en ineke wat saam is en eks actually bly julle het mekaar gevind in my opinnie verdien jul mekaar ?
Dankie brah , DM my ?✊
Jys baie mooi
Dankie ine?
Is jy nog lief vir Ineke?
Jahh nog presies die sela ?
Hoekom vat jy heletyd vir Ineke terug na alles wat sy al aan jou gedoen het en vir jou gese het?
Want sy laat my anders voel ?
What are you good at ?
Helping other people with relastionship problems ?
Ineke you said
It will last you said
Dm my , wil di future teller mos ontmoet ?
So i quess jy en Ineke is uit dan?
Vir nou jah , maa syt di final besluit wat sy mort gee oor 3 weke ?
Dude los ineke, sys nie worth it nie. Sy gaan jou net seermaak
Okayyy bye
Dink jy Ineke en Justin was ernstig oor mekaar gewees?
Jahhh hul was .
Ineke het soveel twyfel in julle verhouding Rano, ek dink nie jy verstaan hoe baie nie.. Ek weet jy dink sys die een maar glo my sy is nie
Dankieeee vi ju advice ?
Ineke is rerig nie jou liefde werd nie
Bra los vir Ineke, i've been there en sys nie wie sy voorgee sy is nie
Wies jy ?
Roag?
Justin?
Ruben?
Vian?
Na desember gaan almal vir jou se "i told you so"
Wees manet gewaarsku teen ineke
Awehhh brahhh , ons is op n break .. ek bly loyal , sy kan doen wat sy wil ?
Ek sien jy het jou en ineke se foto delete op insta so ek neem aan julle is uit.. Beteken dit nou ek en jy kan desember darrem een keer afhak?
Stalker muchhhhhh ?
Sy gese ek moet dit afhaal toe het ek ..
Ek dink jy moet ineke los voor dit te laat is. Eks een van ha beste vriendine ek weet ek suppose haar te vertrou met ouens mar ek doen nie eks so bang sy maak jou seer en j beteken so bja vir my ek wil jou nie so seergemaak sien nie dink daaroor x
Jy maaki sin ni : "j beteken so bja vimy"
Wie is jy as ek so bja viju bedoel ?
If you could reach into any movie and pull something out, what would you take?
Foooddd ?
Van wat hang dit af?
As j ine is x
Tong of sonder tong?
Hang af?
Wats die lekkerste deel van ineke? Haar A$$? Haar bene? Haar lyf? Haar mond?
Haar hart ?
Kan eke met jou dans?
Kan eke met jou swaai?
Ek wil in jou arms in die rondte draai.
Naiii dis rustig brh ..
What are you sick and tired of?
School ?
Theron, jys alles
Ineee ?
I love youuuuuuuuuuu❤
Dm my of whatapp ?
As jou naam Ineke is , love ek jou meer ?❤
Fave persoon?
Die meisie wat my hart het ?❤
wi is jou hero in gr 9?? in oakdale
Daars bja kwaii ouens ? ... (sali se heroes ni , maar kwaaii ouens)
Sybrand , Thomas , Herrabul , Myburgh , Blayne , Kreef , Johnny en Bomma ?
Beste maatjie?
Almal ini KAS ?
Awe ek en baie mense het al gepraat ek like vir ineke sys cool en als maar ek glo nie julle gaan nog baie lank saam wees nie sys maar baie n doos met jou
Dankie vir jou kommentaar , dit beteken bja vimy ??
wat se eienskappe van ineke vergelyking met ander meisies maak jou so verlief op haar?
Die ding is sy is ni soos di ander meisies ni .. want nie enige meisie het my al laat voel soos wat sy my laat voel ni .❤
What are you looking forward to in 2017?
New challenges and adventures ?
Is jy lief vir Ineke?
Onbeskryflik bja ❤
Jy se mos jyt klaar jou vrou gekry so bedoel dit jy dink Ineke is die een?
Jahh ek dink so , dit voel vimy so
Let me love you.
Kwaii song .
Kan ek en jy asb net een keer die vakansie afhak? Ineke sal nie eers agterkom nie, sy gaan te besig wees met ander ouens ek kan jou bet
Dm my dat ek jou kan uitlag asb ??
Jy jol kak lekker ek sweer?
Dankie djyy ? DM my of whatsapp my ?
Boer soek n vou
Klaar my vrou gekry ?
What makes your life worth living?
Sy.
Gaan ek en jy desember bietjie jol en kak?
Nee , eks in n verhouding met di beste meisie ?
Lekkerste jol ooit sover?
Di nwk sin , Ineeee ??❤
Hoe was jou paintball match die naweek?
Lka dink ons gn later vnd wee speel ???
Eet jy lekker?
Jahhh ineke ?
Jys n hawtie
Dankie ineke ??
Vriendelikste punt meisies ? (:
Seka christi en maria ☺
Jy is super lojaal aan ju meisie ?? well done
Dankii djy ☺
How was the year 2016 for you , so far ?
Had its ups and downs ?
But a great year ?
Ek dink persoonlik dat jy en Ineke nie saam moet wees nie.
Sys so lelik en vet en net ughh.
Jy aan die ander kant is moer hawt en gebou en net jaaa.
Wat jy dink maki eintlik saak hier ni hoor ... ek dink jys persoonlik kak as jy sulke goes se en jou naam hide ?
Ineke gaan jou voor desember nog los, watch
Okayyy , jy moet maar lka watch ?
Mag ek jpu asb desember vry?
Net as jou naam ineke is kan jy ?
Jy maak my oë glimlag ?
Agg dankie djy ?
Sal jy ooit n ane girl jol terwyl jy in n vaste verhouding is?
Nee sal jy eet as j vol is ?
Ni n manier ni tjom
oehhh pretty boy??
Thank you ??
liefe jouuuuu❤❤
Dm my of whatsapp my ❤
Hou op mense pla asb?
Hou op my pla , met jou vervelige qooh's ASB!! ??
Etter maar jys aan dude, kan ek asbbbbb jou kry?
Nee jmr eks kla gevat ?
Kom ons gaan speel paintball asseblief??
Dm my , dan kan ons ietsie reel ?
What's an instant turn off for you?
An annoying person ?
As ek mag vra wies daai Bianca girl wat heletyd op jou sht comment?
My vriendin?
Ek hoor jy en Ineke het saam geslaap?
Jahh maar niks stout ni , net gecuddle en movie gekyk ?
Wat dink jy van Ineke?
Ummm .. waar moet ek begin ?
Wel as ek net haar naam hoor kry ek n smile oor my gesig vir geen rede ni ? .. en om te weet sy is my meisie is nog beter dit maak my hart vinniger klop en as ek saam haar is dan voel dit letterlik soos my wereld kompleet is .. ek weet ek het my hart reg belê by di regte meisie vir dit ❤
Sys rerig n amazing girl , wat ek nie sal verander ni , want net soos sy is maak my mal oor haar ?
You have unlimited money. What's the first thing you do?
Buy squad cribs and party every night ? and never go back to the kak we have 5 days a week ☝
VIEW MORE