6
Replies
Nie rerig a vraag nie, maar ek wou net se jys een van die beste ouens ooit en jyt rerig n groot rol in my lewe gehad. Mis jou tonne en hoop vir al die beste vir jou
Dankie ❤️Dm my Asseblief ??
Hotness??
Thanks hotstuff ??
Het j nig gevoelens vir Michelle ? Wees tog eerlik asb
Sys net my Vriendin? en da is niks an die gan as dit ook is wat jy vra ? Dm my asb
As jy 3 goed moet opnoem wat vir jou die belangrikste goed/persone is op die oomblik wat sou dit wees???
1ste my family
2de iemand na an my
3de my vriende
Haai. Dis eke. Jys cool. Jy weet dit. Wat meer kan ek sê. Ek het nie gekom om iets te vra nie. Baai.
Hahah Dankie?en jys ook cool ?
Wiet jy deesdae in die oog hmm
Iemand... Ma Ek weet nie of Daai iemand hulle an my gan stuer nie