profile img

Raymond

Ray.Botha

Vraegies .* :)

75 Replies

HeYy..* HehE wiL nt sE jySz maL ouLiK eN k miSz vj0uw.!!* ;) staY sweEt.*

Hay..* awwwh danq :) Jyz Baie oulik.* Miss Jou (Hugs) xx

Ray.Botha replied 4162 days ago

Wat gaan aan tussen jou en Cara? Is julle saam of wat?

Uuum neee ons nog nie saaam nie*.. Maaar hou bja van ha

Ray.Botha replied 4163 days ago

Wat gaan aan tussen jou en Cara?

Ons hou bja van mekaar maaar is nog nie saaam nie*:)

Ray.Botha replied 4163 days ago

Kan eKa juW se neH, juW speLling s*ck!! HoE koM j deuR di skOol?? JaH, bietjie verkeerde speLling is aanvaarbaar, maAr juNe is nt te erG!* kyk dLk biki daaRna!!! JiSs!

Hoe Jammer!!!! Jisssi.

Ray.Botha replied 4163 days ago

Hay hay my ray ray!! Miss jou so baie my materkie* wens jy nog in monnas was!** onthou ons tye by die skool en groontjie "conert" hehe mwa!* eke kan sien al hierdie meisies soek jou , they just can't get enough !* jy's een lucky ou* *luv you >*Snookz*<

Hay jou mal kind eka misss ons ou Tuikies by Monnas :(..* was die Beste hoe jy N KFC Burger eeet Sal dit noooit Vergeet nie *:D LafZ you 2..

Ray.Botha replied 4163 days ago

Hey da!* wil vir juw se jys een awsme ou en is super se*y en bja oulik!*

Nwwwwh bja Danq :) Vardeer dit

Ray.Botha replied 4163 days ago

Jy klink maar soos 'n regte lady's man neh

Hehe jaaAw seker ;)*..

Ray.Botha replied 4163 days ago

Wanneer ju B-day?

30 ste Junie =)

Ray.Botha replied 4163 days ago

Wat soek jy graag vr ju B-day??*

Hehehe :) eka Mind rerig nie ;)

Ray.Botha replied 4163 days ago

L0zer! * ((wie dink ek gr0et h0m nie)) Hehe lief vij0u mal mensie!* :) x DeVosi

HeheHe!* hy Jy doen ni Groet ni !!!* :D!* Lafz yoU 2 xX!* ;))

Ray.Botha replied 4197 days ago

Hottie

HeHe!* awWh danQ! :)

Ray.Botha replied 4197 days ago

Gaan met my yt !!!!!!!

HeHe!* sorry! Maar eka weet nie wie Jy nie!*

Ray.Botha replied 4197 days ago

**!!!! ...Myse RyRy ...!!! Laat jy val :p of soos jy dit se val doood *!!! Mis vir jou mal baie my boetiQ !!!! ** Xx

HeHe!* awWh*! Chanél Eka miss jou* oOk eka Gan vir jou kom kuir!!* nhe :p!!* :D as ek weer Duer kom xxX en los my Val dooooD :)))

Ray.Botha replied 4197 days ago

Heyy* jyy sUPeR se*y en cRazy oulik !!!* jyY is aMazing !!* die giRl wAt juw kRy gaN diie luckyste myci ooit wees !!!* ... JyY is rrg suPer cute en mooi !!* ... Hehe .. Mwha

Hehehe!* awWh!* sooO Sweet danQ!! :p ! :)

Ray.Botha replied 4197 days ago

Kan ek vju op bbm se wies ek wat gese het ..Jys n V.A.R.K.??

HaHa!* jaAw Jy kan maar :))

Ray.Botha replied 4197 days ago
VIEW MORE