289
Replies
You're beautiful
Thenk you🧡
I can take your man if i want to 🥵
Believe me i will ☺️
Jy kan asb maar probeer
Jys nog altyd vir my baie baie mooi en ek hoop jy weet dit jy is di mooiste meisie in HGH soos legit en ek voel dat jy dit net moet weet jy is onmenslik aantreklik en verskriklike mooi persoonlikheid ek meen wow 🙈❤
Nee daar is baie mooier🌚maar dankie baie anon 🥰❤️
Ek weet jy en franco is saam maar as jy my n kaans gee sal jy ni speit wees nie ❤️
Never ever🤭 eks baie gelukkig saam frannas🥰ek’t geen intensies om vir enige iemand anders te gaan nie!
Hi can we be friends it seems good to have friends like you pls do reply Devgagneja7
🌚eh
Beauty as j my vra🌍❤eks jaloers🥺
Ow wowie ☺️❤️ I think i know who you are🥺
Hey Dm me on Instagram Myth2211
Nah I’m good
Ray baby jy is beeldskoon 😍 ek soek jou!
Aww dis baie nice van jou!🙂 eks nie weg nie jy hoef my nie te soek nie 😂
If covid19 doesn’t take you out can i?😍
Hahahaha thats a good one!😂nah
raayyyy ek like jou🙈 ek wens ek kan jou sien
Funnyyyy guyyy😂
wat kan ek doen om n date te kry😏
nee buddy niks nie😂
03-04-2020
maar hier is n date!😘😂
Oh wow jys pretty
dankie baie🥵
What if a gay guy wants to be your friend and share all his secrets and fantasies with you?? kapil8556
eyy dude idk
Raay dalk hou ek poes baie van jou maar ek is net bang om dit te sê🥑
🥑🍑dis peachy xx
Ur insta id?
For dm👉👈
x___rayy
You have the most beautiful soul
i appreciate this sm❤️
Is jy en Franco iets?
iets franco en jy is?
Wil je ook tributes?
nee my vriend die maak nie sin nie😂
Why don't you know sht 🤔
what u mean 🥴
Jys alles en meer een amazing person 🙌🙌🙌🙌 ZyaQii
zyaaaaaa❤️ jys alles
Jy nog nie single nie👏
👏🏼nie single nie nog jy
Wat moet n seun doen om n date te kry saam n mooi meisie soos jy😊
Eers seker maak sys single?😂
Rayy ek wens jy was single jys so mooi😏
Unlucky buddy dankie tho😂
If the corona virus doesn’t take you out can i?😊
😂lmao nah
Have you ever been in a situation where you and a friend went into the boys bathroom?
Nope😂
Te mooi vir woorde ray😊
Dankie baie🤗
Wanneer gee jy ander seuns n kans met jou🙄
Nooit ✌🏼
Rayray jys frek mooi
Franco is n lucky mens
Dankie anon
Do u reply to dms?
Depends on who it is?
Jys super mooi en ek het nog altyd van jou gehou 😱😱🤩🤩🤩🤩🤩
Oh dankie🙊
Ek dink ek weet wie jy is tbh🌚
Mooi pfp. Instagram name please
Thank you.
Gaan kyk na my ander qoohs dit staan daar
Rayyy jys so mooii ek wens ekt n kans gestaan🥺
Dankie anon x sorry🙊
Jirre wat ek nie aan jou sal doen nie😈💦
u clearly won’t do sht bcz u hiding behind anonymous
Amazingste mens wat Ek ken 🦖
Aww dankiee anonymous 😌
Jy en frannas nog saam ray?
Hkm sal ons nie wees nie🤗
Ur looking so höt 👌 Sfaiz27
No actually my temperature is quite normal 😂
Instagram name please
ray_ray_025
Meisie ek weet nie hkm jy franco terug gevat het nie. Ek belowe jou hy is alles behalwe loyal en as ek kon sou ek jou dm en die alles wys en se
Wat presies keer jou om my te dm?
Jy en franco gaan nie lank hou nie
Watookal✌🏼
net alles van die beste vir die toekoms 🥰
Aww dankie selfde vir jou🥰
As j mut kies tussen franco of korben wie sou dit wees?
as jy moet kies tussen jou ma en pa wie sou jy kies🌚
Ray jy is rrg mooi en dis lekker om saam jou te kuier ons moet weer kuier asb ♥️
Gosh ek weet nie rrg wie jy is nie maar ek is seker jy is ook mooi en dan moet ons beslis “weer” saam kuier😱♥️
Wat gaan aan met jou en franco? Is jy okay? x
Hoekom sal ek nie wees nie🥵 ons is meer as okay dankie😌❤️
Mni wry nie meisie dalk vra franco jou diekeer uit 😉 second times the charm😏
Good things comes to those who wait...maar ongelukkig vir jou gaan j nog n rukkie wag want seuns hou nie rrg van die jaloerse tipe nie en nog minder van die lelike tipe, meisie😊
Moet nie jouself steur aan die ander mense se kak nie , doen wat jou en hom gelukkig sal maak 🔥🙌
Dankie anonymous🥵
Het franco jou al uitgevra?
Nee hy het nie
Is jy en frannas nou weer saam saam?
ja ons is🥰
Op n skaal van 1 tot 10
Hoe ernstag is j oor franco?
Want beautiful ek wil jou myne maak😍
100% ernstag oor frannas😊
Sorry my champ jyt nie n kaans nie🌚 eks franco sinne🥵
Ray jy is een besonderse meisie maar jy maak n dom besluit om nou weer saam franco te wees. Jy weet hy gaan net jou hart breuk en geen ou verdien jou trane nie❤️
Ek dink nie dis n dom besluit as hy my gelukkig maak en ek hom ook gelukkig maak nie😌 ma dankie🤲🏼
Is daar iets tussen jou + marcell
Marcel en nee ons is net goeie vriende😂
what's yours ?🤔🤣
Girl he is not just yours 😉
Who said anything about a "he?"🥵
Why are you hiding behind this sht, man tf up and dm me if you got a problem😉
fck me, you have lot of jealous btches on your hands, I stand by my words, most toxic grade if I ever seen one 😂 goodluck 🥀
True this but they only jealous cuz they can’t have what’s mine😏🌚thanks dude!♨️
Lyk ek dom😂Vertel dit oor die hkm nie as jy dan soo baie weet
Wel as die skoen pas koop een in elke kleur😉
Siestog !! Agg wat kan jy nou eindlik weet 🙄🤷🏻♀️
Dm my dan vertel ek jou😉🙋🏼♀️
Jy en franco weer saam?
🚶🏼♀️
Girla voor jy enige besluit maak oor franco wees eers doodseker hy soek net jou😉
🥵
U dumb for thinkin things with franco will go back to normal😊
Who said anything about going back to normal🤸🏼♀️
As jy mnt geweet het wat ek weet oor franco 😉😏
As jy maar net geweet het wat ek weet oor jou😉☺️
Ek wil jou dm want ek hou van jou maar eks bang jy bat my🤭
🏏
Jys fokken gorgeous ray 💦❤️ Wens j kon myne wees
Aii unlucky buddy❤️🌚
Enige planne vur valentines?
Seker baie chocolates eet🙄😂
Het j al n valentines date?
Nope
Is j n Franco heelemal uit? Of gan jul ng probeer?
🌚
ever flashed a guy?
Nahh😂
Die wiel draai 😂😂
Inderdaad😉
Sal j een van franco se vriende date/vry?
Nee ek sal glad nie
Ray is j en franco nou heeltmal uit? Ht jy al iemand anders indi oog?
Uh nee nie eintlik nie😂
Hoekom is jy en Michelle nie meer close nie
Ons isss! Ons mekaar net lanklaas gesien
Het jy al iemand nuut in die oog?
Wouldn’t u like to know🌚
Krieket speeler
Nee ekt afgetree nou 😏 die ball game is anders nou🙂
Babygirl i could show you the world. Just give me a chance?
Wrong Qooh.me buddy🤷🏼♀️
J kon nooit na hm gekyk ht hoe Kourtney ht ni.
Jyt nie n idee nie maar
Goeie chat🙋🏼♀️
Wats jou instagram naam dan dm ek jou
Rayray025
Heyy kan ek jou raad vra asb dis nogal persoonlik
Ja jy kan?
Almal dink hy verneek jou maar aan die ander hand verneek jy hom
Well done btch😶
As jy my geken het sou jy weet hoe erg ek oor franco is en sou so iets nooit aan hom doen nie. Gaan soek aandag op n ander plek.
Dit lyk nie of franco rrg omgee oor jou ni
Hkm los j hom ni net ni. Eks seker jy kan beter kry as hy en iemand wat wys hulle gee om?
Eks seker hy gee baie om oor my ❤️Ek wil nie iemand anders he nie dankie❤️
Is jy nie bang franco cheat op jou tewyl hy op sy matrikvakansie is nie?
Ek glo dat hy nie sal nie😌❤️
Hoe lank is j en franco al saam?
Ons nog nie saam saam nie maar al iets vir amper 7maande☺️❤️
Jy franco nog saam girla?
Yesss😏
Ek mis jou vrek baie😕
Ek miss jou ook baie anonymous 🌚❤️
Hoekom sê die “een mens” dit vi ju?
Ek weet nie as ek geweet het wie dit was sou ek die mens vra🌚
Hoekom se almal j mt sterk bly
Dit was een mens🤷🏼♀️😂
Almal het geweet jy gaan ni vir Franco lank genoeg kan hou ni hy is te goed vir jou
Hy is te goed vir my😌 hys te goed vir enige iemand maar tog kies hy om by my te bly🥰🥰❤️❤️😉
Bly sterk. xx
Dankie🥺 ek waardeer dit😌
So beautiful ❤️❤️❤️
Awww dankie anonymous🥰❤️
Ek mis jou❤️
Ek belowe ek miss jou ook❤️
Asb kan jy nou net vir franco los. Ek belowe jou ek sal n baie beter kerel wees as hy. En dit lyk nie eers of julle saam is nie.
😧ek Franco los? Noooooit nie😊 n ou wat n meisie vra om haar kêrel te los is duidelik nie n goeie tipe mens nie en deffies nie iemand saam wie ek wil wees nie
Jy kyk seker op die verkeurde plekke dan want dis baie duidelik dat ons saam is🥰❤️
My baba ❤️Jys rrg n amazing vriendin , kan ni vi beter vra ni , so so so lief vijou❤️ Megsjoubert
My baba❤️ Die beteken baie😌 so so so lief vir jou ook❤️
Vat j altyd ander mense se sloppy seconds?
Los ouens altyd hulle meisies vir my?🌚
Ray ek dink al jou haters kort ñ poes klap😏😂-Ruan L
Ek stem 100% saam my champ🙂😂
VIEW MORE