profile img

Regardt van Rooyen

Regardt

Before you judge me, make sure you are perfect.

433 Replies

Planne vir December? ??

Bietjie onrustig in Onrus. En jy?

Regardt replied 2378 days ago

Jy is baie ongeskik, hoekom?

'n Mens kan niks aan persoonlikheid doen nie. Jy ken my duidelik nog nie goed genoeg om te weet dat ek eintlik nice is.
If i am an A$$hole to you, i do it for a reason.
Dm my x

Regardt replied 2482 days ago

Hoe wys jy vir iemand (meisie) jy stel belang om haar beter te leer ken?

Ek approach haar, maar nie met n pick up line nie. One liners is cheesy.2qaq Meisies wil normaalweg net hoor dat hulle mooi is. Ek belowe jy kan enige meisie se dag maak deur net eerlik vir haar te sê dat jy dink sys beeldskoon. Dan leer jy haar ken.

Regardt replied 2493 days ago

Sien jy of ander jou as 'n player? Wat beteken dit vir jou as jy 'n meisie sou "soen"? Is dit net 'n jol van jou kant af? Sal graag jou siening wil hoor, daaromtrent?

Ek was al gesien as n player maar dit is ook gelukkig stories van die verlede want ek het ook bietjie ouer geword so wel as volwasse. (Meeste van die kere ?) ‘n Soen kan baie goed beteken, dit hang af in watter omstandigheid ek geplaas word, soos byvoorbeeld ‘n soen in ‘n kuierplek beteken niks omdat ons altween tien teen een onder die invloed is en omdat dit net afhak is. Maar ek doen nie sommer dit nie.
Inelkgeval, dit gaan maar net oor in watter omstandigheid mens geplaas word. Maar ek gee nie om vir n goeie vry so nou en dan, want hello eks n normale mens. ? en jy?

Regardt replied 2495 days ago

Gaan jul ooit wee Oos londen tu?

Twyfel baie sterk.

Regardt replied 2496 days ago

Sê my, like jy iemand? Miskien ‘n meisie in die oog of so?

Ek doen ja!

Regardt replied 2496 days ago

Who do you see as "the one that got away"?

Katy perry

Regardt replied 2497 days ago

Wat dink jy van Robyn Potgieter?

Befokte mens ?

Regardt replied 2497 days ago

What feels like love to you? ?

Science says opposites attract, yet we look and fall inlove with people who have similar interests and needs. Love to me is looking at someone and seeing yourself only to realise that you chose this person because you saw yourself but knew all along what he or she needed most. And what he or she needed most, was you. That is why we say we people are our other halves.

Regardt replied 2497 days ago

?????????

Wie ever jy is ?????????

Regardt replied 2497 days ago

Het jy nog crush op dieselfde girl?

Van watter tydperk praat ons?

Regardt replied 2497 days ago

Aarde is plat ?

Neeee jacques. Dis 'n sfeeeer

Regardt replied 2518 days ago

Jy lyk na n baiie goeie mens!!??aantreklik though???

Hayyooo dankie! Dm my ?

Regardt replied 2518 days ago

Don't really know you but you sure seem like a nice guy ?
Have a nice day

Thank you! Dm me ?

Regardt replied 2518 days ago

En ekt gevoelens vir jou ontwikkel, mq ek weet jy dink nie eers meer aan my 1keer 'n dag nie. Vir 'n tyd daarso het jy my amper laat dink ekt 'n kans met jou, ma tuma,jy hou mos van meisies wat kort en maklik is

Wel as jy so met my gaan praat verminder jou kanse met my (nie dat 'n kans met my enigsins iets is om oor te spog nie, inteendeel die teenoorgestelde) net nog meer ?

Regardt replied 2518 days ago
VIEW MORE