Visit this profile later to see if your question was answered.
Hey. Ek waardeer regtig wat jy vir my se en ek neem dit in. Ek is jammer dat jy voel ek het verander, ek mag dalk verander het maar dit het niks te doen met die vriende/inne wat ek het nie. Ek weet baie mense se "dm of wa my" maar ek bedoel dit, asb message vir my sodat ons hieroor kan praat.
As jy voel ons vriendskap, myne en joune, moet gered word of herskep word asb se vir my ❤
As jy n probleem met my het kom se dit vir my of dm my. Want jy is nou besig ok kinderagtig te wees.
Are you a little bit jealous because I'm getting more attention than you?
And I'm not being ****ty around anyone, nevermind my friends. So I would appreciate it if you grew the balls to come say it to my face ❤
Probably because they're my friends.
You should get some ❤
Being awkward.
Waddup! ?
Does it matter?
What other people think of me is none of my business.
Juffrou Mostert is n evil character
I partially agree
I'd ask you the same, but you'd probably die alone.
Keep atuff to myself.
Ag I try ?
1. My vriende
2. My onderwysers
3. My vakke
4. Hou my besig
5. Ontmoet nuwe mense
6. Word blootgestel aan nuwe goed
7. Uitdagings
8. Kan deel waarvan ek hou
9. Use your talents so inspire
10. Word blootgestel aan negatiewe dinge.
Daar is my redes vir hoekom ek van skool hou en ook nie.
Want daar is goed in die sleg en anders om, so besluit jy self - jou glasie half vol of leeg?
Hello ?
Ek wil nou net nie se wie jy is jie voor mense dink ek kan nie spel nie ?
But you know I know who you are ?
Jys cool ?
ily ❤
Ek wil tenminste sien wie aan my vat ?
Hey Mollema ?
Wel aangesien ek joune is, maak dit die lysie effens korter ?
My liefste ❤
Jy word gemis ?
Johnny ❤
Hulle almal ?
Eks n s*cker vir liefdes verhale, want jy weet.. myne is nonexistent ?
Hulle almal ?
Ek hou van love stories ?
Is this the same phone you're using to be disrespectful towards me as the one you isn't use to phone your mom or gran?
Wow, you must really be popular ?
Mkay
Cry a little, then pick up a book and go on with my life.
Wie is hierdie cool kid? ❤
Animals and music
Krushers is gross dude..
Net omdat jy dit gese het skuld jy my n McFlurry ?❤
Thanks.. But my personality is much better, maybe you should look past looks.
Baie dankie ek waardeer dit. Die enigste verskil tussen my en daardie persoon is ek het groot geword en sy/hy het nog nie. Daarom kry ek die persoon jammer.
Best ❤
Sy kry my nie onder nie, sy bou vir my trappe sodat ek hoër kan staan, saam jou. ❤
Hoor hier pop, ek het nie tyd vir die nie. As jy so graag vir mense wil se watter "waste of space" ek is, gaan se dit op n ander plek.
Ek kry jou eintlik jammer, die feit dat jy jou tyd sal mors om ny sleg te se.
Het jy niks beter om met jou tyd te doen nie?
Ek voel dis maar net jou opinie. As jy voel eks n stuk gemors, so be it. Maar ek het mense daar buite wat my waardeer en vir my lief is so ek is okay.
As ek sulke stuk gemors is, moenie jou tyd mors deurom met my te praat nie.
Dankie.
Miskien moet jy met haar praat, dalk kan sy jou op trek na haar vlak toe aangesien jy daar onder chill. Jy sal nooit iemand kry wat soveel vir jou kan doen soos wat sy vir my doen nie.
Jy wat nou so van haar praat as n kak vriendin, jy verdien haar nie. Jy verdien soveel meer. Jy verdien iemand wat vir jou fokken vinnig op jou plek gaan sit sodat jy kan sien watter stuk gemors jy is. Want sy sal nooit die hart he om dit te doen nie.
btch I know ?
Love you ❤
That I had a good day.
Someone who smokes.