Visit this profile later to see if your question was answered.
Lucky een vir?
Ons sê niks dan is daar niks.. beslis eventfull
Oom Herman Ras gym. Oom Herman sal jou met sy windbuks skiet. Oom Herman sal jou met 'n rental om ry.
As jy 'n meisie uitvat vir ete. Vat haar na 'n pizza plek toe. Pizza waar?
Pitz-ha net daar
Het nie so iets nie. Al my vrinne is wit warm
Oog kleur na groen/blou.
Langer en dinner biene
Tjoepie na Abs
Baie dankie ♥ haha uhm ek rinse dit met koue water wanneer ek dit was. Ek straighten/kril/style nie my hare nie en ek laat dit air dry. Ek sorg net dat daar so min as moontlik hitte op my hare kom dan breek dit nie en lyk soos gras nie. Gesonde hare groei vinnig. Dis maar my tip?
Ja probaly ? Not sure when in my gr.10 year. All I know I smaaked him haha
Yes
Gr.9 haha he was a cool guy. And reallllly liked a guy begin gr.10
Nie geweet wat ek gehaad het todat ek dit veloor het nie
1. Aansteeklike lag. Lovit. 2. 1 van my fav mense om mee te jol 3. Goed in sport/atletiek 4. Geheimsinnig oor haar love life 5. Sy het 'n tweeling broer 6. Amal ken vir Melissa 7. Mooi huis in Twin Palms 8. Sy neem die goeie besluit en skyf G toe. 9. Slim meisie want sy vat Rek 10. Stouter na drank 11. Sy is beeldskoon. Jirrr 12. Loud want Persoonlikheid is tops.
Besluit nog. Volgende jaar se warries
Nie hoe ek rol nie. Maar vuil grappies ja
Sal kyk hoe loop my vakansie. Maar klink prettig
Warries.
Ek sal jou kom babysit?
Nee? Vra eerder vir jou ou hoekom wil hy met ander meisies geselsies aanknoop
1 jaar jonger. Maar die ou moet mature wees dan.
Ek bly stil.
Wes-Kaap, Strand
Cey till I die
25 November. End of my exams. Celebrate. Skud skud.
Nope. Hys 1 van my goeie vrinne. Skud saam. En hy in my klas.
Iemand al hul vinger in my oor gedruk ja
Ekt hom gedoop Colgate want sy naam was onbekend.
Dat ek karvoevel met my bff se ex en dat ek ander kleuriges naai.
#rumours
What is happening on Tuesday? Clubs going up. On a Tuesday. Got yo girl in the club say tuesday.
Eeeh maybe a 5/10
Om te kan vlieg jaaa
Photographer on a internasional cruis ship.
Or marketing or a hotel manager.
I just want to travel
As eriteerend n siekte was, was jy lankal stokstyf en pot blou. Ek nog niks gedoen nie babe. Maar gaan versprei maar jou kakkies
My bene is so toe soos 'n barbie pop se poephol.
Cooles my dude. Soene vir jou
Monobrows, bad breath, as mense dink hul kak stink nie = ego's
Djys my mens
TRAVEL.
Nie in volgorde nie: die 2 Christiaan's, Victor, Zac en Zanten
Gr.9 desember vakansie. Mal warm dag. Ons glad nie vrinne. Ek geweet syt 'n swembad. Ek haar gevra of ek in haar pool kan chill, sy hoef nie daar te wees nie. En toe ja. Swem sy saam. Beste pelle. (Arie)
Goeie view, mense en musiek is waarvoor ek lewe. Gaan adventure/doen iets apsoluut mal
Namaste ♥
p*rnNO !
Eerste week weg.
Nuwe jaar Onrus.
Verder aan in lekker ou Strand. Gaan nog kyk waar die wind my waai. Hopelik Stilbaai/Harties
1 posetiewe siel. Dankie x
Ek eet nie eers 'n gekneusde piesang nie.. waar sal ek 'dit' in my mond wil sit? So daai is 'n retoriese vraag.
Strand is strand. En ek is ek.
Is ons hol die selfde grote ?
Vra jou pa hoeveel ek kan vat
Nee ? Ekt elke desember 'n ander bikini. Ek die een onlangs gekoop. So ek dra hom. Dit was duur. Brazillian broekies is nou die ding.
Want eks mos jou baas?
Klaar beantwoord. Scroll
Ek weet dit is? Want ek weet kinda wie se tong in my mond was.
Dankie Vrin ♥
Gaan doen jou werk .
Tier. Beste diere ooit.
Hy is basies my suster. Daai man is als al toets hy soms my geduld. Hom lanklaas gesien, want hy hou homself skaars. Moer snaaks. Puberty het hom angerand. Hy het 'n cool hond, style en speakers. Soms tune hy my #doos. Oor die algemeen is hy decent.
Al wat jy gaan optel is gewig as jy wil gaan aand ete eet.
Ja. Toe eindig ek met n crop top
Eks naby aan diabeetes. No lollies for me.
Baie dankie ♥
Nie jannie jammer gat te wees oor als nie. Lewe gaan an en lewe is lekker. Handle die hartseer en vat dinge dag vir dag.
Beslis ! Wat is n braaibroodjie sonder chutney? #wenresep
Ek en sy is nie so close nie. Maar wat ek van haar weet. Sy het altyd iets goed om van iemand te sê. Groot Christen. Haar boksie sap ryk soos wyn. Sy bly by Twin Palms. Haar ouers is heavy chilled. Haar hare is djas lank. I want it. Skoolrok is kort. Goeie aya met goeie hart. I like her.
Klink skaflik !
Nope. Wat gee jou die idee?
Daai man het 'n talent vir surf. Mal goed. Chilled mens. Hys nogals klas. Nie so close met hom nie al wat ek weet is hy hou van surf en meisies.
More than a handfull is a waist but thank you.
Wat van ons?
♥
Daai is mos nice. Shot vir die waarskuwing. Al sou hy nie eers die voorreg hê om my te soen nie.
2 That i know of
Dan is jy seker klas x
Miempie
Ek kan jou meer as 5 opnoem. Maar of hul het meisies, out of my legue of bly te vêr of hul is famous.
Oe biki kras woorde skat.
Hahaha ek vind dit so snaaks. Jys main btch maar jy probeer my tune oor qooh me? Funny. Funny pad af.
Ek stuur nie eers vir my ma soene en hartjies nie. Shame.
Eks vrinne met amal. Selfs met fckdup mense soos jy x wees jy maar 'n negatiewe Susan. Iwan weet maar ek met hom staan. Cooles my dude. Soene vir jou. Ek like daai hoeras.. dis catchy.
Eks ernstig. Nie gejoke nie.
Iwan weet ek sal nie vir hom gaan nie. Ons net vrinne. En Arie is my main btch. #girlCode aya
Raak gou vir ons rustig. Ek gaan nie vir Iwan nie. Sy weet dit. En hy weet dit. Ons net vrinne.
Cooles my dude. Soene vir jou
Ekt niks van rochelle nie? Syt nog by baaidjie tho
Dit is as 2 mense baie liefies is vir mekaar en stout raak dit is wat seks is.
Weet nie. Vra hom?
Nee?
Chat met my !
Dink nie eks beter as enige iemand nie. Amal is gelyk? As daar so baie omgee.. why show it like this? Message my asb. Ekt my idee op wie jy is.
Full body armour of Jesus Christ
Yes. Some scary stuff bruh
As iemand my gaan probeer tune gaan ek nie gaan huil en in 'n hoekie sit soos kiepie die kont nie.
Christen
Standards
Standaarde
Amazinga
Normes
Normas
Oe iemand het in jou cornflakes gekak.
Baie ekstrowerd ! Kom btchy voor want sy laat nie mense oor haar loop nie. As jy in 'n fight met haar is.. gaan jy verloor. As jy moeite doen om haar te leer ken.. grootste softie wat jy sal ontmoet. Sy doen moeite vir haar vriende. Sy kruip in jou hart sonder dat jy weet. Haar smile is aansteeklik. Jy vra my om haar te beskryf.. maar daai girl is onbeskryflik. ♡
Aaah dankie ! Brah ek is maar elke dag so n uur en 'n half in die gym en eet gesond.. well probeer
Jinne ek het 100de fav songs maar as ons nou praat van songs wat nie oud word nie: 679- fetty wap en asap rocky- fcking problem..
Being matric !
Laat ons kuier Johan/Susan ♥