Reinhardtjvr
Reinhardtjvr
4
Replies
Ht jy al jou eerste soen gehad
Ongelukkkig
Is sy in jou skool?
Nee. Ongelukkig??
Ayy Reindeer, net hier om te sê ek wardeer jou regtig baie?? en jys n awesome mens, moet nooit verander nie. Dankie vir alles❤️?
Ek belowe ek sal probeer om ni te verander ni. ??
What makes you happy?
Vriende en familie