profile img

Retief

Retief02

Ask me anything you like anonymously

83 Replies

Hiiii😊

Haaaaaai

Retief02 replied 1925 days ago

So ek sien jy en Gena het I ding aan 😉hou dt terwyl dt voor weg gaan 😊

Sorry maar ek dink jyt die verkeerde ou beet. Wie is Gena en wat maak ek met haar?😂😂

Retief02 replied 2129 days ago

Ek mis jou?waneer kuier ons weer ? December??

Hang af wie jy is??

Retief02 replied 2237 days ago

Gaan jy en Anna uit

Yesh yeshh

Retief02 replied 2237 days ago

Het jy al enige iemand in 2019 ontmoet wat jou oog vang?

Yes yess ek het jaaa.
Actually einde 2018

Retief02 replied 2337 days ago

Hoe kan jy net vriende wees met iemand vir wie jy lief was?
Ek wonder net

Wil jy graag iets vir my sê?
DM my dan kyk ons weer...

Retief02 replied 2403 days ago

Wat gaan nou aan tussen julle???

Net pelle?

Retief02 replied 2403 days ago

Rebecca??

Wat van haar?

Retief02 replied 2406 days ago

Hi tjomie!!! Hoe gan dit daar ver??

Aweh?
Nee wat altyd lekker dankie en daar?

Retief02 replied 2471 days ago

Oogi op imnd?

Dm?

Retief02 replied 2472 days ago

Wat het tussen jou en Rebecca gebeur??

Ons timing was maar net nie reg nie.

Retief02 replied 2472 days ago

Geweet julle gaan nie werk nie?

Why tho??

Retief02 replied 2472 days ago

Jy en Rebecca ken mekaar skaars?

1)Dis gelukkig ons besigheid so jy kan ontspan?
2)Jy moet maar beter stalk want jou feite is verkeerd?

Retief02 replied 2746 days ago

Rebecca Faul?

Wat van haar??
Sy is my meisie en die beste??

Retief02 replied 2748 days ago

Het j n meisie??.

Yes ja?

Retief02 replied 2749 days ago
VIEW MORE