Visit this profile later to see if your question was answered.
Eugenie is die nommer een beste suster waarvoor enige iemand voor kan vra ? Ek kan nie glo jy vra vir my vrae met sulke obvious antwoorde nie ?
Ollo nie Luke nie, my naam is Rhyn?️?
Min weet jy dat ek daardie game main ?, maar jy kan probeer, ek hou van 'n uitdaging ?
Yoyoyoyo my bro, ek voel geëerd dat jy so dink ? Jy klink vir my soos net so 'n cool dude ? waardeer dit hahaha
Hallo daar tydelike suster!!!
?? Ek sal jou tydelike boets wees??
Hey, ek like hoe hierdie man dink ??
Ek's nie doooommmmmm niiieeeeeeee ??
Ek hoop so ?
Mosssssss ?
Ja , my suster is die coolste. Mens kry nie cooler nie?
You know it Tinkie ?
Ja , almal van hulle... Wens hoërskool het nie almal so uitmekaar gegooi nie...
eSpera , dit is die cs:go span waarin ek is .
?
15 Mei 2000
Graad 10 op die heude oomblik.
?
Ja , ja sy is ...
Hi daar Slaaiblaar ?
wel dankie ?