profile img

Riaan Germishuizen

RiaanQ777

Ask me anything you like anonymously

20 Replies

You've changed, some things for good and some not so good, which of you friends do you miss the most?

I am what I am because of things that happened in my life ... Hurt can change you a lot as person ... Good or bad qualities are things that true friends accept and live with .. They'll support you no matter what... Therefor if a friend is not in my life anymore and did not try to stay in it, they do not deserve to be missed...

RiaanQ777 replied 3951 days ago

Ek is nogsteeds LieF vir jou!

Wies jy ??

RiaanQ777 replied 4457 days ago

Watse meisie het jou lewe verander en wie jy bitter graag weer wil sien

Hmmm laat ek dink ...

RiaanQ777 replied 4464 days ago

Het jy al daardie spesiale meisie ontmoet?

Ek weet nie ... As ek het dan slaap of ek of sy ...

RiaanQ777 replied 4464 days ago

Remember me ? I once ment something to you

tyd verander omstandighede en mense kom en gaan in n mens se lewe...

RiaanQ777 replied 4689 days ago

Waar en saam wie het jy die lekkerste tyd van jou lewe deur gebring?

toe ek klein was saam my karretjies

RiaanQ777 replied 4689 days ago 2

waar sien jy jouself oor 10 jaar

getroud met n wonderlike vrou wat regtig waar by my sy staan en my ondersteun.... En wat hopelik blou oe en donker hare het....

RiaanQ777 replied 4689 days ago

Was jy al ooit spyt oor iets wat jy gedoen het?

neeeeee !! Alles wat ek gedoen het, het my iets geleer en het uit gedraai tot n groot getuienis !!! Dit wat ek als gedoen het, het met n rede gebeur... N rede wat ek nie verstaan nie, maar ek weet God is in beheer .....

RiaanQ777 replied 4693 days ago

Wat gaan jy doen as ek vir jou se ek is lief vir jou met my heLe hart.. En dat daar geen ander ou vir my kan wees nie

wel dis nou te laat is dit nie ???

RiaanQ777 replied 4697 days ago 1

Ken jy n meisie met die naam Alicia en wat dink jy van haar ??? ;)

ek ken baie meisies met die naam Alicia ???????

RiaanQ777 replied 4700 days ago

Wie is die cuteste baba wat jy al ooit gesien het?

hahahaha lol ..... Wink-wink

RiaanQ777 replied 4700 days ago

If today was your last day.. Who would you want to spend it with and what would you do

my dog and we'll sleep ....

RiaanQ777 replied 4701 days ago

Dink jy jyt al jou "true love" ontmoet

ahmmm ek weet regtig nie.....

RiaanQ777 replied 4701 days ago

Waiting??

vir beter dae ???

RiaanQ777 replied 4701 days ago

U have to tell us who that 1 special person is!!!

hmmmmmmm

RiaanQ777 replied 4701 days ago
VIEW MORE