Visit this profile later to see if your question was answered.
Eks omtrent amal dlt
Die ding is net distance maak nie vir my saak nie , ma weet j dit doen vir elke ou wat ek al ontmoet het , wie okal j is se my wie j is , en amal verdien n kaans... Soos ek se as j my nie gaan se wie j is nie sal ek nie weet nie so dink ma da oor
Se dit vir my... Se my oor bbm wie j is asb ping my... As j my nooit se nie sal ek nie weet nie
Well eks n skaam meisie , ek weet dit lyk nie so nie ma ek is nogals..
Well da was nie rrg al n dag wat sooos WOW was nie , da wa al lekker da ja , ma alle goeie dinge het tot n einde gekom , as ek n ding Kon verander sou ek van dag een af reg lewe vir Jesus ...
When someone lies to me and I find out about it
Well actually n geheimpie!! Ma my droom is om so n plekkie oop te maak vir die arm mense die mense wat nie kos kan koop nie en nie n warm kombersie het nie en dit vir hulle gee , ek wil graag n verskil maak in die wereld nie net op kersfees nie want mens raak nie een keer n jaar honger of eenkeer n jaar kry j koud nie ja dis my droom ma ek wil graag n Radio omroeper word of n toerguts want ek wil die wereld sieng ... :)
Hayyy jy thanks jys owk die beste :p
Well eks mal oor roomys ,soo vir my n roomys koop as ek down is , of saam my een keer in die reen sal hartkloop en my soen , da is baie dinge
Onbeskryflike persoonlikheid he , ek gee nie om hoe hy lyk nie ! Rrg as hy net my lief kan he!! Ma as ek vir looks sow gaan moet hy lager wec as ek baie lag en vriendlik wec , nie n stywe mens weci want ek is nie , ek lag oor als.. Hy MOET eerlik wec altyd met my , en hy moet romaties wec hy hoef my nie om te koop nie " want dit sit my af " ma hy moet romaties wec
Awwwhh is seka waar baie dankie :)
Aaaaaaaaaaaaaaaaaaaawwwwwwww dis so Oulik *tear* wie is jy?
Ek hou van iemand ja , ma ek Weni of hy van my sal hou nie ...
Da is niemand se verhouding wat my lat dink wow ek wil so n verhouding he nie want elke verhouding het sy selge dae , nee is net as Klein dogterjie het ek altyd gedroom van die outjie wat my sal opas en soos altyd da sal wec vir my , deer goed en nug meer deur slegte dae my lief sal he op my mooi dae en nug meer op my lelike dae , ek soek net onvoorwaardelike liefde , ma Weni of da sow iemand is nie ...
Jy neh , well wie okal jy is baie dankie , ma eks die een wat moet dankie se want dis mense sows jy wat my hartjie sow gelujig maak , want woorde het die grootste effekt op mense , well baie dankie en ek hoop liewe Jesus seen jou en amal wat my so mooi bootskappies gestuur het , love yew :p
Aaaaaawwwwww dis so Oulik thanks jy ! love yew more then I little to much!!!
Awwwwwwwww!!!!!! Dis mal Oulik vanjuw jys baie Oulik ping my asb? Mut juw net dankie se ?
Awwwwwwww baie dankie :p
Well dis n vraag .. Ummm ek wil liefde he maar kom ons se ek was al baie disappointed , Elke keer as ek my hart op iemand veloor Dan kry ek seer... I want love but I'm also terrified at it 2
Well sometimes I'm busy... But I would never know if you don't tell me , ping me and I'll make plan to talk to you more :)
Aaaawwwwwww gggggg baie dankie eks seker da van jy's beyond beautiful 2 :)
Hehe Ping my!! :)
Hehe ,, Well is seker mar omdat ek daai amazing gevoel wil voel van verliefheid... Die tipe liefde wa lewe better is as drome, ma ja, ek wil net eitendelik n rede he om wakker te word ini oggende :)