profile img

Ricardo

RicardoD

N simpel vraag verdien n simpel antwoord ✌

45 Replies

Jou oulike mens ? Bianca.dV

Woordloos en so ??

RicardoD replied 2902 days ago

Waar het jy al orals geproef?

Topolino. Hugo rust. Swellendam. Curro Langebaan en Piketberg

RicardoD replied 2904 days ago

Wat is jou naam en van?

Ricardo de Villiers?? Alles te sien op intagram ?

RicardoD replied 2904 days ago

Ken jy vir jana-mari?? xx

Glad nie. Klink bekend tho ☝

RicardoD replied 2904 days ago

Ohmy, jy kan dans.?

Eerste indruk kan mos nooit sleg wees nie ??

RicardoD replied 3010 days ago

Wil jou ontmoet

Enigetyd. Se net wanneer en waar of pop n DM ?

RicardoD replied 3018 days ago

Is jy in langebaan?

Al vir 3 weke why ???

RicardoD replied 3018 days ago

Wou net sê dat jy mooi bene het.

Ag fankie ek glo presies dieselle van jou ook ??

RicardoD replied 3018 days ago

Jy vir Tolleys gehardloop aan die begin vd jaar?

Yess ek het hoekom ?? ??

RicardoD replied 3019 days ago

Hi

Haaii ??

RicardoD replied 3019 days ago

The secret to a good friendship is... ?

Having your best friends back no matter what ??

RicardoD replied 3019 days ago

Te veel meisies as dit jou so deurmekaar maak?

As jy belangstel. Pop maar n DM ??

RicardoD replied 3034 days ago

Iemand in die oog???

Maak myself deurmekaar om net daaraan te dink. ?

RicardoD replied 3037 days ago

What's the most expensive thing you own?

My persoonlikheid ??

RicardoD replied 3037 days ago

Kom saam my KG toe!

Enigetyd. Vra my net xxx

RicardoD replied 3040 days ago
VIEW MORE