Visit this profile later to see if your question was answered.
die moves van 50 shades of grey.
okay kom
ya dankie
mieke is verseker nie die een nie
eks besig
ek sit net n bietjie aan
ok
nah nooit iets aangehad nie.
nothing
ek en Minette is saam x
nee dankie ek is fineeeee?? jou ma sal dit meer geniet.
dis cool iya??
ek bel haar gereeld en dan gesels ons vir lank, ek het haar die naweek gebel nie. sy het wisk geleer sy skryf môre? sjoe wil jy nie sommer my pa wees nie? aangesien jy vir my als sê wat ek moet doen. ek sou haar laas week gesien het in die week maar sy kon nie,sy moes by die oogkundige gewees het.
ek probeer alles in my vermoë om haar so gereeld as moontlik te sien. ons altwee het ons eie lewens saam met ons pelle en so en dis nie moontlik om mekaar elke naweek te sien nie, maar ek scheme jy fokus op jou eie lewe en hou op worry oor ander mense sin?
dis een van haar pelle? ons is ook net pelle??? niks om opgewonde oor te raak nie.
jy kan seker so sê, maar nie nou nie x
heyto??
ugly handssss??
ja, toe raak die garing op?
inderdaad??
yessss.
seker daarvan jy is ook?
ek het nie opgegeee nie, ons ken mekaar nog nie goed genoeg om enige iets meer as vriende te wees nie?
sy's nie juis maklik nie?
ek het hom gekoop by Pick 'n Pay liquor store??❤️
action netbal yas??
weet nie meer nie?? ons kyk maar.
kak baie. hang altyd af van die weer maar op 'n average van 8 keer 'n dag.
Jammer man.
ons is net vriende en wil mekaar eers beter leer ken, en ons sien mekaar te min op dir oomblik??
ek en gabi speel saam action netbal
ek en mieke is net vriende
ek en calsea is close en ons is net pelle
jy mag seker maar??
dankie dankie?
inderdaad?? kan jy?
later se worries?
brother❤️
Ek speel wynspan? JJ speel 1ste span vir 'n rede. Hy skop goed het net nou & dan 'n afdag soos enige gewone mens.?
net liggies
deel vd zoo gang. hy vang dom kak aan as hy gesuip is? liefde vir hom❤️
min kinderagtig?
ons is net close en dis al❤️ maar dankie?
honestly i have no idea at the moment? probably bonds with my family, and friends.
joh jy verstaan nie? jy sal wens dit was jy?? dis baie mooi?.
shot dankie❤️ ons is nog nie heeltemaal saam nie maar dankie?? x
nah sorry???
daar is baie.
- nike air max 90 wit
- adidas ultra boost
- chelsea boots
ons sal sien??
ek weet wie ja?
mis jou x
1. Mooi
2. Baie mooi
3. Oulik
4. Baie oulik
5. Baie blonde oomblikke??
6. Die mees dk persoon wat ek ken?
7. Sy is 'n plaas miesie
8. Mal oor perd ry
9. Baie onfiks
10. Bynaam is eintlik Miekachu?
11. Langerig
12. Nogsteeds mooi
don't judge a book by it's cover.
MOS.
net as jy 'n cougar is?
so ander dame?
voete pla my nie so erg nie. maar hande ja??❤️
?? dankie.
kan nie nou aan iets dink nie.
een vd main iya's x
AU, gemaklik.
hang af
alkoholis baie na aan my hart?? as jy opsoek is na iemand wat 'n bottel oloff knak in 'n halfuur is dit verseker die man? much love x
nogal 'n paar x
1. goeie hart
2. baie getan
3. hou van katte
4. history met haar??
5. altyd daar as mens haar nodig het
6. luister graag
7. maer
8. obsessed met bikinis
9. maer
10. maer
dankie ek sal?
jy kan seker maar x
yes. ek is oor dit om net heeltyd te kuier en te drink en so?? ek dink dis tyd vir 'n verhouding x
dankieee dankieeee❤️
haar smile
hande
lag
tippex tone
so te sê als?
moerse lekker
verskil v meisie tot meisie??
puma
adidas tubular
nike air max
shot x
klere. markhams, factorie & cotton on.
nahhh bru??? jy is nou kinderlik. ek like haar nie punt.
no x
ek sê mos moenie eers vra nie
moenie eers vra nie???
karla maritz?
dit hang altyd af van die weer jy weet