Visit this profile later to see if your question was answered.
Anna?❤
Dit maak 2 van ons?❤te veel liefde vir jou
Hkm kan jy nie oor jouself kom nie?
BTW: MY HART LÊ BY IEMAND ANDERS?
Anandia❤
Andria?
Die vraag is wat het jy gehoor??DM
Moet nie altyd glo wat mense vir jou se nie neh?!?
Jy het sopas my dag gemaak??
DM MY ASB ❤??
Ek het nie gunsteling mense nie ek het ware vriende en vriendine.. Nie een is beter as die ander een nie in my oë is hulle almal gelyk en ek is baie dankbaar dat ek hulle in my lewe het.. ❤?
Iphone
Losing someone that ment the world to me