170
Replies
Hoekom het jy en Tiaan nog nooit iets aan gehad nie, of het julle?
Haha nee ons het nie, he's my best friend!
Hello! Het jy op di oomblik n ou?
Helow helow, ek ht jah?
Becoz I love you
Awww thank you!
Hoekom kan jy nie jou oud self wees nie... ???
Hoe is my ou self?
Kan ek jou perd se steroids leen?
Hys somr so sterk sondr steroids;)
As jy n sambreel gehad het en n hond met die naam petrus, wat sou jy die son genoem het?
Haha se jy my?
As jy kon kies tussen stap of loop wat sou jy kies?
Haha nie een nie;).. Haha dis dieselfde net so tussen oz..
Inv die bra pin:29AF6EDA
Haha hy kan my invite;)
Ek wil net vir jou sê jys n great beautiful meisie, met die awesomeste persoonlikheid
Enige ou wat jou nie waardeur nie is sommer stupid en weet nie wat hy wil hê nie..
Keep smiling everyday it makes people wonder
Bjaw bjaw danQii jng.. Wardeur dt rrig bjaw:)*
Impossible...
What's impossible?
So jy sal eerder n goeie vriend verloor ?
Ow nee gladni! Verkeerd verstaan
Watsie ergste vijo? N goeie vriend verloor of soos nie omgee en almal gelukkig hou?
Ju vraag maaki helemal sin ni mar ek sal se n goeie vriend verloor
Jy moer mooi joh prt net met my op bbm asb
Haha wie is j?!
Jou oulike mensie*........j is vimy die oulikstE ding ooiT miS viju weet ons kan die ding maak werK j moet net nie moeD opgee niE neH*.......bly oulik RickE'Q*.......=>
Hehe nee ek sal gladni, ni op ons ni♡ ek weet ons gan hierdie maak werk*:)
Hey Ricke j weet goed wie ekke is ekke bly bjah ver vaju af*........:p en daars net een ou wat punte tussen woorde sit wiL net se ekke dink aan jou neH*..........miS jou ooK bjaH*.........=)
Hehe weet presies wi j is jaw.. Dink anju owk neh* miss veju flippen bjaw!*xx
Hoekom is jy SOOOOOOOO flippen se*y?? OMW ek druip wisk omdat jy so naby my sit!!!! Eks αl so lαnk verlief op jou,, xxxxxxxx
Heheh uhm?:P.. DanQii wil graag weet wi j is?
OoO oKaY wat as ek altyd soo maak(:)
Hehe nee jng, weet gladni wi j isi..
Love life get paid get laid...
Hahahaha!
Ek is so mal oor jou asb moenie vi iemand anders gaan nie, dink nie j verstaan nie ma wil ni als ook opmors nie?
Hehe asek weet wi j was neh..
Onsettend baie lief vir jou... Dink altyd aan ju en dink nie j besef hoe baie ek oor jou elke dag dink nie... Vreeslik lief vir jou !!!xxx
Wil graag weet wie is jy?:)* x
Love u lots and lots my potato!!xxx
Love u soooo much!!
Gooodmorning beautiful potato!! Hope u have an awesome dayyy!! Love u lots!xx
Miss u lots..LU..x
Ricke os behoort saam *
Wies j?*:P
Love u brah - C.Α.P ♥ B)
Love u C.A.P!*
Hoe kon jy dit doen ??*
Wuf u wots!!
Wat het ek gedoen?*
Jy het 3 dae oor om te lewe, wat sal j als doen?
1ste dag :Se vi elke persoon watek ken hoe ek oor hle voel,2de dag : helfte van al my geld spandeer op skoene en klere! 3de dag : spandeer di res vamy geld op my family en vriende
I wuf u wots! Thanx for evrything !! P+B = 4eva ∞
Hehe wuf u lots:P*
HeLlO oNt HoU jY mY** dIe MaNiE WaAr Op Ek tIk
Hehe nee jng, bjaw mense tik s0z j*
Kani meer wag om saam jou see toe te gan nie:P;)
Hahah wies j nu? Tiaan??haha
Love u with all my heart ♡
Awwww.. B:P
Hey ricke you awÆsomÆ meisie tanks v all diÆ lkr chats ens....stay cool and never change...where awÆsomÆ retards.. :)
Haha awhh ouwlik:P* awesome retards jah hahaha*
"Sal jy mt my uit gaan"*as daai woorde net so maklik was om te se. :) jy 24uur in my gedagtes <3<3 ... Behoort saam ;) Liefies jou baie
Hehe sal graag wil weet wie is my admirer?:P*
Wie okal sulke vieslike shi* sê vir hierdiie wonderlike mensiie moet maar jou bek toe hou voordat ek dit vir jou toe klap :) !!! Jealousy makes you nasty heyyy ┌П┠- Lief vir jou Ricke ♥
Bjaw danQii bra!* Love u lots!*
HeY.Ek iS tErUg ;) hEhEhEhE:p mOeT bIEtJiE ChAt?!!!**
Hehe terug van waar af??*:P
Hahah ek weet ek is ! Want ek wil graag weet ! ;;)
Haha ma dis mos my geheimpie!:P*
Jys baie se*y hoor ! Wil nog altyd vir jou gese het en ek smaak jou baie en wil graag iets met jou aan he ! Van Ivan kriek*** xx
Hahaha nee ek weet disi Ivan ni!
Ek stem ni saam jou ni
Mt wat stem jyni saam ni?*
Met wat begin jou crush se naam ?
Naskuurige agie!:P*
Dink jy jy sit genoeg effort in enige van ju vriendskappe?
Jaw huko?*
Ek gan uitvind.. En ek gaan ju kielie mwhahahaha (evil laugh) haha lovies u stay sweet
Hahah noooo!*:P lovies u!
Heyyoo potatoo :P dit rym haha shhh don't tell anyone ! Just wanna say that ur freakishly awesommee and u know it ! Hope u know I'm always here for u aay ? Remember that ! Haters gonna hate potatoes gonna potate :P haha
Ps - dis banana :p
Hahaha awwwhg j maak m altyd betr voel! And I know that* hehe nee rrig? Ni gedink dis jyni!:P*
Jys Is sooo flippen weird omw.. !!! Maar jy bly awesome! En jy is n FREAK voel jammer vir jou man eendag :P
Ooh ek danQ :P jys oulik
Hahah danQii vi al my komplimente hoor!:P*
Potato is a freak! Haha love u potato :P
Haha love u banana!*:P
Ek Love freaks
Hahah en wies ju freak?
Jis jy kan kak praat - jyt al fkn baie gevry =D
Haha en hoe sal j dt weet?
Ricke!!* jy kn hulle se wie dit is!!* ... Of ....?
Hahaha wies hle?
Met watse letter begin die ou waarvan jy hou se naam? :P
Haha nee ekt gejoke! Ek houni rrig van n ou ni
Ek weet jy like iemand =P ... Hehe ;) x
Hehe, en wat asek doen?
So ek hoor jy like iemand ;)..
Hehe maybe.. Maybe not:P*
Soo ek dink ek mis dit
Wat miss jy?*
Ek het jou nogi ontmoet nie.ma jy lyk soos n vlippen awesome mensie..ek meen da isi so baie girls so oulik en pragtig soos jy nie..en jyt n amazing Smile ek hoop jy bly so oulik mensie..en mag liewe Jesus en van sy mes pragtige mensies..*baie jaar spaar.
Awwwwwhg bjaw bjaw danQii!* Waardeur dt rrig bjaw*
Heeeyyy ricke..:P neh ek dink jy is vlippen cool en mooi hehe yeaaah ps.stay sweet ;) :P x
Heheh awwww danQii jy*:P x
Babe, your beauty makes the morning sun look like the dull glimmer of the moon.
Heheh awww..Ơ̴̴͡.̮Ơ̴̴̴͡
♡‎​...Mooi is net n woord...ma vemy beskryf jy dit...♡‎​
Heheh awwwwhg:P* Bjaw danQii
Okay, kom oz kyk of j ni kan raii wiie ek is nie!!* jy en jo ouers ht altyd bymy pa se restaurant geeet :P !!*
Hahaha nee jng ek kan gladni mea onthuni!!* skiesii
Hey Ricke!!* joh, maar ons het lanklaas gepwaat!!* ek was in Gr3 in jow klas!!* wonr of j kan rai wi eka is :P !!*
Al ht ons soooo lanklas gepwaat, mis nogal jow vriendskap, al was ons so jonk ;p !!* Maar lyk my jyt nou beter vriende gekry :) !!*
Heheh jho gr.3... Kani mea so lank terug onthuni.. Haha ek sal rrig graag wil weet wi j is!*
"DIE RICKE"!! =D ... xX jy is ongelooflik Pragtig :) (C)...
Hahaha bjaw danQii!:P*x
Moenie laat ander jou sleg se of oor jou loop nie*
Jaw jng danQii:)*
Sho jy kan jok oor die vry ding -_-
Haha wat ht dt ooit mt ju yt tewaai?
You know I'd like to invite you over, but I'm afraid you're so hot that you'll skyrocket my air-conditioning bill.
Hahaha jy en ju jokes.. Is guwd:P*
... You know you're in love when you can't fall asleep because reality is finally better than your dreams. :) xxxx
En wie sal j wec?:p* hehe
Vertel my toee sebliefies iets va juw wt net 1 va juw close vriende sal weet ;P*
Haha en wat ht dt mt ju te doen?*
Jy weet wies ek skt* lvj
Hehe -lvj*
Jyt vemy n mooi ,, wat nix ane meisies het nie !! Verlief :)
Haha ekt veju n mooi wat??
Jys flippen mooi!!! Ma, wili juw halo se by skwl nie!! Want jy gani weet wie ek isi!! X_x
Haha ping my op bbm! En se vimy dan wie j is*
Het jy al ooit jou eerste vry gehad?
Nea ;)
Ek dink jys rrg nice! Mwa! Ek sal jou ping op bbm maybe kan ons een aand vir mekaar kom kuier?xx
Haha hangaf!
I was so enchanted by your beauty that I ran into that wall over there. So I am going to need your name and number for insurance purposes.
Hahaha jaw ow snaaksie
Net ek mag jou vas hou..* Lvj ;)
Hehe en j is wie?:P*
One spelling mistake can cost you your marriage :|.. Husband wrote a message
to his wife on his official trip and forget to add an "e" on the last word.
He wrote "Hi darling I'm experiencing the best time of my life & I wish you
were her." X_X
Hahaha aga nee!:P*
, . - . - , _ ,
) ` - . .> ' `(
/ `\ \
| | |
\ / /
`:(\ /.=`
`-;`.-'
`)| ,
|| _. -'|
,_|| \_,/
, \|| .'
Awww hehe danQii vimy blomeQii brother!!*xx
LOVE jou profil pic oP bbm
Hehe danQii!*
I wrote your name in the sand but the waves washed it away , I wrote your name in the sky but the winds blew it away .. I wrote your name in my heart and forever it will stay .. Jys amazing Ricke ♡ moj
Awww.. Flippen ouwlik:P* sal graag wil weet wi j is:P*
HEY eK wEeT NiE WaT oMtE sE nIE soo ek semant jys mooi wat jy is rrg mooi (beeldskoone) peresoon.en ek sal JoU ReGtIg. WiL onTmoeT jys iet viri oog ReGtIg En weet jy NeT SoO MoOi pErSoNALitY ;) like jou alklaar
Hehe smile ek biQ darso:P* bjaw danQii vi al my komplimente jng!*:)
Was jy pregnant ?
Nee nee en ow jaw nee! Lykit so?! Nee! Dis n stupid joke wat iemand op gemaak ht
Hey Ricke kry jy biq koud, mut ek jo warm kom hou???xxx ;)*
Hey hey j.. Haha di antw. Is nogsteeds nee!!
Het jy I ou ini oog?
Vimy om te weet.. En veju om yt te vind;)*
Leke skippy.. ;P.. Haha en die hond pippie.. Mal oulik*..!
Hahaha wie is jy??:P*
Jys stil mt my?
En wie sal j wec?*
Helo Oulik .!!! Ek wl mant se bly so wonderlik en pragtig ss wt j is ... P.S. Lief vir jou ♡ xxx
Heloow:P* hehe bjaw bjaw danQii:P* hopelik weet ek wi j is haha Lief veju*x
I want you =D hehe .. ;) xx
Hehe I want You..tube:P*
HeY RiCke AsB Ek WiLl JoU OnTmOeT jY lYK asOF jY I GrEAt pErSOon IS**en ja jys baie mooi :-)) heheheh NiGhT;)
Heheh danQii man* wie sal j wec?:P*
WOW!! Dis al wat mens kan se van 'n girl soos jy!! ;;) xx
Hehe awhg danQii vi my komplimetQii:P*
Hoekom is j so stil deesdae?
Hehe eksi stil deesdae ni?*
Player ~ <jy> weet wi ek is :P neighbor !:)
Hahah jaw jaw j!:P* hehe sal ju altyd as mu neighbour sien:P*
Lvj* :) R*
Hehe Lief veju owk!*
Stuur my n se*y pick van jou
Askies? Ek weti eers wi j isi??
Amazing hoe jy my woorde onthou (everything happens for a reason.. Everything happens for a reason..) Miss jou ricke.. Jammer oor als
Hehe jaw jaw*:P mis ju owk..
Hehe iemand =P
Heheh wiiie?*
Hoorier net ekt I ernstige gesprek om met jou uit te voer en all wat ek in hierdie gesprek vijw will se is dat dam.jy is mooi :o hehehe eksi ini selle skwl as jy en wens ons kan kuier en bietjie mekaar leer ken ;) en lekker dagi verder jngi
Heheh bjaw danQii man:)*semy biQ wi j is toe?*
Hehe manet n Persoon (",)..
Hehe en wie is hiri persoon?*
Hehe ek het nog nooit daai gesig vir jou gestuur nie ;), dink bietjie.. =P
Hehe nee crap nu weet eki mea wi j isi!*:P hint?
Wies (S) war ju laas seergemaak het?
Vimy om te weet en veju om yt te vind:P*
Jy weet wie ek is (",) x
Hehe awWw onthu nog dai gesiggie!*
Jy lyk nog net soo qute soos altyd op jou nuwe profile pic:p
Haha bjaw danQii!*
VIEW MORE