profile img

Rikus Botha

Rikusbbotha

Play the game, don't be shy

589 Replies

Is jy gelukkig met haar?

So gelukkig ?

Rikusbbotha replied 2470 days ago

Ek sien julle twee elke dag saam en eks so jaloers dat dit sy is en nie ek nie

Eks bly dis sy en niemand anders nie ?

Rikusbbotha replied 2470 days ago

Ek hou nog altyd van jou, eks in jou graad maar in Helpmekaar, twyfel of jy my sal ken maar ons was al n paar keer by dieselfde kuier

Ah okay

Rikusbbotha replied 2470 days ago

Omdat jy volgende jaar matriek is, en julle die oudstes in die skool is, dink ek jys definitief in die top 5 mooiste ouens in ons skool?

Dankieeeeeee ??

Rikusbbotha replied 2517 days ago

s*ck my A$$

Nahhhhh?
I'm good, but thanks for offer??

Rikusbbotha replied 2517 days ago

Ek's bly jy het iemand in jou lewe
Wens dit was ek, maar eks bly vir jou

Eks bly dis sy, maar dankie

Rikusbbotha replied 2517 days ago

Claudine is one of the greatest girls you'll ever have in your life, dont listen to these jealous people

That's nice to hear.
Thanks

Rikusbbotha replied 2543 days ago

Is daar nie n ander meisie gewees nie? Die een van die kamp? Ek weet julle het lekker goed gedoen??

Brah daai was toe ons op vakansie was? dis in julie gewees?

Rikusbbotha replied 2543 days ago

Is jy nog n virgin?? ??

?

Rikusbbotha replied 2546 days ago

Watse een van jou ex meisoes sal jy weer date?

As jy n ex het beteken dit dinge het nie uitgewerk nie en ek glo dat as dinge eers nie uitgewerk het nie, hoekom sal dit die 2de keer?

Rikusbbotha replied 2547 days ago

Please tell me why the fck you would choose her?

First of all, I didn't "choose" her,
Secondly, please fck of with these questions.

We get along with each other quite good and no pretentiousness whatsoever

Rikusbbotha replied 2547 days ago

Ek dink nie sys die een vir jou nie, jy kan beter

Gelukkig maak dit nie saak wat jy dink nie

Rikusbbotha replied 2550 days ago

Ek het regtig op n tyd gedink en jy en jaimee gaan iets wees? Julle sou cute wees

Nee ek en Jaimee is rerig net goeie vriende?

Rikusbbotha replied 2551 days ago

Wat sal jy nou doen as een van jou ex meisies jou terugsoek?

Niks nie, eks happy op die oomblik

Rikusbbotha replied 2551 days ago

Wanneer skryf jy jou laaste toets want ek wil jou nooi om te kom kuier?

Ek skryf woensdag my laaste een??

Rikusbbotha replied 2551 days ago
VIEW MORE