profile img

Marissa

Rissie_102

No hate , just ask something

46 Replies

Marissa ek lees nou deur al hierdie mense se kak comments, ek dink jy en jou kêrel is baie oulik saam en die mense wat anders sê is net vrek jaloers soos die vriendinne wat jy verloor, hulle kan duidelik nie iemand kry of hou nie xx

Anoniem hierdie qooh waardeer ek regtig soo opreg uit my hart uit❤ Baie baie dankie ? Dit beteken ongelooflik baie vir my?

Rissie_102 replied 2550 days ago

Jy het jou vriende afgeskryf vir daardie A$$hole van n kerel onthou net hy is toe nie so lojaal en betroubaar nie hy speel jou en jy gaan so seer kry. Almal weet wat hy doen. Hy gebruik jou net

Tegnies gesproke het my vriende my afgeskryf omdat ek n kêrel gekry het wat ek nie verstaan nie want meeste van hulle het ook kêrels of n "stukkie" maar okay nee goed hoor?? En weet jy A$$hole bestaan nie in my kêrel se woordeskat nie ✋? So FOK asb hou net op so jaloers wees op hom want dit raak regtig nou afgesaag en pleinweg net irriteerend?? Jy het duidelik baie tyd tot jou beskiking en ek stel voor jy gaan pla iemand anders met jou kak qoohs en nie vir my nie baie dankie ! ✋?? Jy ken hom nie en jy ken nie ons verhouding nie☺ Hy is betroubaar en meer as lojaal hyt dit al meer as 1 keer aan my bewys ? En weet jy ek en hy hoef niks aan niemand te verduidelik nie dis ons lewe en ek stel voor jy bepaal jy by jou eie lewe?✋

Rissie_102 replied 2552 days ago 2

Fok
Sorry mevrou perfeksie???

Eks alles behalwe perfek??
Maar skies dat dit n crime is om altyd eerlik te wees?✋ Eks liewers eerlik as wat ek n skeinheilige 2 gesig is soos jy wat nie die guts het om dit in my gesig te kom sê nie maar op qooh.me waar jy jou naam kan hide ?✋☺

Rissie_102 replied 2553 days ago

Jy was cute tu jy klein was?

Baie dankie anoniem?

Rissie_102 replied 2553 days ago

Hu kry jy en rikus dit reg om so lank te hu???? ? Ek wil ook so n verhouding soos julle he??

Vertroue en lojaliteit speel n groot rol❤
Ons vertrou mekaar , respekteer mekaar , ons is 100% lojaal teenoor mekaar en dan natuurlik lief vir mekaar met ons hele hart en siel❤

Rissie_102 replied 2553 days ago

What is the longest running lie you have continued to tell?

I don't lie I'm always honest?

Rissie_102 replied 2553 days ago

Brag about yourself. What are you really good at doing?

Being honest and being loyal❤

Rissie_102 replied 2559 days ago

Jou "vriendinne" praat kak agter jou rug oor kuiers?ek wil heeltyd so graag opstaan vir jou maar ek weet nie of praat hulle die waarheid nie?

Well weet jy ek was laas maart se kant by n kuier gewees so ek verstaan nie die storie van "kuiers" nie regtig ek doen nie. En inteendeel was ek heel rustig op my plek en het gesels saam ou vriendinne van laerskool✋? Sjoe dis soo erg hoor?✋

Rissie_102 replied 2561 days ago

Meisie!
Jy kan darem weet jy is nie so groot rugsteker soos daai "vriendinne" van jou nie want wat ek als van jou hoor?

Well as ek jou raad kan gee , moet nie alles glo wat jy hoor nie want dis nie waar nie ! Want dis net skinderstories om my sleg te laat lyk omdat hulle kwaad is vir my? Vir wat? Weet ek glad nie?✋ Maar dis nogals laag om te dink dat my eens "beste vriende" my so in die rug sal steek en weet jy dit maak dit nie minder seer nie maar ek gan myself nou regtig nie steur aan dit nie? Die mense wat my goed genoeg ken sal weet dis nie waar nie?✋

Rissie_102 replied 2561 days ago

Hoekom gooi jy jou vriendinne so weg ?
Shane adele en daai iets met jou kerel te doen ?

Ek het hulle nie weggegooi nie inteendeel het ek net begin uitvoel ✋? en weet jy my kêrel is die beste este kêrel in die hele wye wêreld en ek sal hom vir NIKS EN NIEMAND VERRUIL NIE !?❤❤ En hy was die afgelope tyd meer vir my daar as wat hulle was ?✋❤

Rissie_102 replied 2561 days ago 1

Jissie jy kan bly wees Jy het vir rhicus anders was hy myne???

1. Hou op laster asb , want jahh jissie tel as laster✋?
En weet jy ek is BAIE BAIE BLY ek het hom want my wêreld sou nie sin maak sonder hom nie ❤? en ek sal hom vir NIKS EN NIEMAND VERRUIL NIE !❤ Hy beteken meer as die wêreld vir my en Hy is net n geskenk van Bo eks regtig geseënd met hom in my lewe?❤❤ en ek weet dit wat ons het kan niks of niemand breek nie❤?

Rissie_102 replied 2562 days ago

What misconception about you would you like to clear up ?

Idk?

Rissie_102 replied 2564 days ago

Watse vakke ht jy?

Fisies
Lewens
Geo

Rissie_102 replied 2567 days ago

What can't you imagine about doing?

To live my life without Rhicus ?❤ He's my everything?❤❤

Rissie_102 replied 2569 days ago

Meisie jy en rhicus?❤

Baie baie dankie anoniem?

Rissie_102 replied 2570 days ago
VIEW MORE