Visit this profile later to see if your question was answered.
Hy weet wie hy is☺️
Nee ons is nie.
En wie mag jy wees?
En oor wat is jy jammer?
Ja ons is.
Baie dankie dit beteken baie.
Baie dankie anoniem ek waardeer dit baie?
?
✌
Ek is glad nie negatief nie inteendeel. En ek het vriende meer as wat jy seker ooit in jou leeftyd sal hê. En hoekom moet hulle my jammer kry? So doen jouself die guns en kry eers jou feite reg hoor ! ✌
En gooi jy net asb jou vieslike persoonlikheid weg en die enigste een hier wat tapped is , is jy wat te bang is om hierdie woorde in my gesig te sê en dit liewers stuur op qooh.me anoniem. En jy is seker net jaloers omdat my hare baie mooier en langer is as wat joune ooit sal wees !?
Dankie ek waardeer?
Al wie desperate lyk is jy wat net aandag soek deur my te qooh✌
Baie dankie ek waardeer dit ek wil net nie oor die situasie praat nie.
Niks met jou te doen nie.
Ja ons is nog al die pad?
Lianey❤
Chriselle?
Okay lekker lag.
Ek weet sy naam is Rhoecus.
Dink jy nie ek sal dit weet as ons 1 jaar en 8 dae al saam is nie..?
Hy verkies sy naam as RHICUS en ek respekteer sy wense.
En by the way ek weet wie jy is so kom oor jouself bitter vinnig. Want ek het nie tyd vir kinderlike kindtjies soos jy nie??
1ste
Kyk na jou spelling want watse woord is verstraag??
2de
Kyk in die spieël dan sal jy sien watse vieslike mens jy is.
3de
Jou opinie oor my maak glad nie vir my saak nie want ek weet ek is nie dom nie eks net TE inteligent vir jou brein om te verstaan.
4de
Haters gonna hate hun?
Ja hy is.
Josua 1:9❤
Jesaja 43:1
Jesaja 43:10
Spreuke 17:22
Psalm 19:8-15
Petrus 3:15-17
Eks klaar gevat deur die HEEL BESTE ESTE KÊREL IN DIE HELE WYE WÊRELD? Niemand sal ooit soo Perfek soos hy kan wees nie.
Om suksesvol te wees saam die liefde van my lewe langs my sy?
Het nie een nie.
Ja sy is in die koshuis. En weet jy ek het glad nie n probleem met dit nie. Ek en my niggie is close en eks bly nog n greyvensteyn kan khs se beeld uitdra❤❤
Baie dankie.
Dis Rhicus?
En ja ons is al die pad?❤
Hulle drama?
Baie dankie☺
Not push away the one person who love me the most , Rhicus❤❤
Ek weet hy is n absolute hunk nhe??
En ek het eintlik n hart van goud as jy my ophou judge sal jy dit dalk raaksien?☺
Daar is te veel om van te kies
My heel beste vriendin tho is Lianey❤
Dis Rhicus?
Ek is al amper 9 maande saam die liefde van my lewe?❤
Ek sou bitter graag wou gaan. Maar ongelukkig nee.
Korreksie...
KHS is die beste skool in hierdie dorp geen skool kom naasten by , by khs nie.
In April.
Eerstens gan afrikaanse klas toe om te begin reg spel✋
Tweedens hy was actually baie verbaas vir jou informasie en weet jy wat ek stel voor jy kry n lewe voordat jy my iriteer met jou dom vrae baie dankie ! ?✋
Mahhh Chom?❤
Baie dankie anoniem.
Kyk na Rhicus dan sal jy weet??❤
Paris , London , Italy or New Zealand and of course with the love of my life Rhicus?❤❤
Dis Rhicus?
Baie dankie ek waardeer?
Meisie...!
Wie het jou opinie gevra?*
DEFNINTIEF nie ek nie ! ??
Lianey
Chriselle.
Idk.
Okay dis nogals weird om te vra...
Maar okay Binnelanders en 7de Laan.
Want hoekom nie?*?
En want as netbal maklik was sou mens dit hokkie genoem het !?✋
DEFINITIEF netbal ?
Be who you are and say what you feel , because those who mind don't matter and those who matter don't mind.
Dink jy nie 5 is te min nie.
Daar is te veel om te noem.
Hulle storie het niks met my te doen nie.
Nie veel nie net die feit dat ons oefen.
To not judge others !
Miskien , miskien nie.
Rainy day with lots of sweets , movies , ice cream , coffee , blankets and cuddles.
Cuddles , movies , ice coffee and myy boyfriend❤
Ek is al 7 maande en 15 dae saam die liefde van my lewe?❤
Myy Kêrel?❤?
• Lewens
• Geo
• Verbruikers
TAKEN BY THE MOST AMAZING BOYFRIEND EVER??❤❤
That people judge you with no reason and that they don't even know you , but they always have something to say.
• Loyal
• Protective
• Determined
Loyalty all the way !
I don't lie.
The love of my life Rhicus?❤❤