profile img

1marissa9

Rissie_984

Ask me anything you like anonymously

64 Replies

Rhicus pas nie by jou nie kry dit is jou kop

Kry in jou kop dat hy MYNE is??
En weet jy wat is snaaks , nie jy nie !
So hou jou bek van my af ?✋
Jy ken my tien teen een nie eers nie so asb shhh jys net geraas in my ore??

Rissie_984 replied 2616 days ago

Verlannnggggeeee ?? Kayls.00.

Verlaannnggg net so na jou mooiste??

Rissie_984 replied 2616 days ago 1

Oh my ! Help net die ladybug ?

Ladybug??*?
Okay nee goed hoor??

Rissie_984 replied 2616 days ago

Los tog net vir Rhicus hys way te out of your league meisiekind?
Ek dra darem tog nie die sletterige skipants soos jy nie!!
#NeeGoedHoor?

Ek sal hom nie uitlos nie want hys MY kêrel en nie JOUNE nie in case jy dit vergeet het? en weet jy my skipants is glad nie sletterig nie inteendeel?✋? Maar weet jy wat jys so grootbek nou omdat jy jou naam kan hide maar kom sê dit bietjie in my gesig toe ek dare jou?? En weet jy fake is die nuwe in ding en vir eens is jy in die mode??

Rissie_984 replied 2617 days ago

Jy is nie goed genoeg vir hom nie hy verdien soveel beter as jy??

Baie dankie anoniem?
Nou wie is dan goed genoeg vir hom??*
Jy??*
Nee ek dink nie so nie✋??

Rissie_984 replied 2617 days ago

Well weet jy wat ?
Rhicus ?? is te Hawwttt en OUWLIKKK vir juw ... en te AANTREKLIK met die grootste harQiii !
Hy verdien beter ...

Baie dankie vir jou lieflike qooh anoniem?? Jy weet wat hulle sê jealousy makes you nasty?✋ En dink jy hy verdien beter deur vir iemand so skeinheilig soos jy te gan wat groot bek is nou omdat jou naam gehide is maar te bang is om dit in my gesig te kom sê umm kom ek dink nee??
#NeeGoedHoor???

Rissie_984 replied 2618 days ago

What's something you tried really hard to like but just couldn't?

Waffles??

Rissie_984 replied 2618 days ago 1

Fokkennn los nou but RHICUS uit hy was myne van die begin af en sal altyd wees al was one noggi saam ni ... julle pad nie hys te mooi but juw ???

Kom ek vat jou eers Afrikaanse klas toe voordat ek jou saam vat op n date met Rhicus ??

Rissie_984 replied 2618 days ago

Gelukkigste Ou onder die son?❤
ily_❤ Rensburg09

Gelukkigste Meisie in die wêreld?❤
Dankie vir jou menswees in my lewe ek is werklik geseënd?
Ily _ ❤?

Rissie_984 replied 2620 days ago

Beste seuns vriende in gr10 khs?

Rhicus??❤❤

Rissie_984 replied 2623 days ago 1

Jy en rikus baklei te veel

1ste leer net asb hoe om sy naam te spel dis Rhicus✋
En weet jy om die waarheid te sê het ons nog nie een keer baklei nie? So kry jy jou feite reg en bepaal jou by jou eie lewe??

Rissie_984 replied 2625 days ago 1

How can you be a better person?

Saam My kêrel??❤

Rissie_984 replied 2625 days ago

My mooiste??
Eks lief vir jou xx☺ Dan3

My liefste jy is net so pragtig en beeldskoon??
Lief vir jou ook xx❤

Rissie_984 replied 2627 days ago 1

What is the happiest thing that has happened to you in the past 24 hours?

Rhicus my One and Only??❤❤

Rissie_984 replied 2630 days ago 1

Jy is n amazing mens ❤
Lief vir jou x

Dankie mooiste mens❤
Lief vir jou xx

Rissie_984 replied 2630 days ago
VIEW MORE