Visit this profile later to see if your question was answered.
virseker Amé? sy net alles wat mens in iemand nodig het, en dan net nog meer!
moerse hart aan my
Wel ek gaan nie woensdag maandag nie
seker die seisoene wat draai, kan die somer voel ?
dis woensdae is klein saterdag, wat beteken ons gaan nou braai !
it depends i guess, luckily i got the best of both in her ?
dankie dit word regtig waardeer ?❤
?? sy's 'n fokken legend my brah ? want een of ander fokken verloorder dink blykbaar ek is 'n slegte ou, bringi popcorn, ons gan nou watch ?
?? kakste vraag ooit want mens moet nie te hoef kies tussen sulke amazing sht nie, vleis, kookkos, mac and cheese, oh en enige mission kos ???
Mooier as hardloop rugby bre ??
ek sou niks verander nie ? ek geniet myself soos ek is, miskien net soos waar ek bly verander het ma ja
Deep house for sure !!
Moer baie eintlik, ma johnny cash is my hero
my bozzas ? hoop dit gan fokken great, of op woensdae ❤
Eternally beautiful
? mostly out drunk
Ek dink dat sy geen invloed oor my dunk van haar moet hê nie.
nee ek was af, ek het na my meisie verlang ❤
Absolutely ?
ek het gedink ek weet wat liefde is, maar ek het nou eers uitgevind.
defintief nie martin nie, dalk benade
my onderwysers is nie regtig lekker nie nee ?
republic of extra cold, free beer and lots of drunk motherfckrs
ek ken dit ja ?
ek fliek net saam my meisie, jammer, oh en reinard❤
???? niemand sin pas beter nie
Baie dankie, sy is absoluut ?
Dan neem ek aan ons is pelle
jou meisie het.. oh ja jyt seker nie 'n meisie nie nou kyk jy na myne, ma ja sy het.
is dit moeilik? Nee! Glad nie, dis baie maklik om an te hou as jy weet dis die beste wat dit ooit word, dis nie lekker nie, maar dis maklik en die moeite werd?
ek belowe sy's erger? dis hoekom ek so erg oor haar is?
Belowe ek is die lucky een ? sy is my most prized posession
Yes boss, ek het geweet !
Gaz is family ?❤
Watter nuwe ou.
alright, ek toon geduld
Ma dan gaan ek dit nooit so baie kan waardeer nie ? so jy moet ONS sê asseblief
nee jammer man, ma dit is ook altyd een om te onthou?
as jy wil hê ek moet ja sê, wat is my favourite dag ?
heelwat teveelwat te verlief ❤
??? go get her tiger
dit hang ma af van seker wie jy vra, ek het verlief geraak op haar amazing persoonlikheid, en toe kry ek net great look by as 'n bonus, ek weet nie waarvoor almal soek nie, net dat ek alles gekry het wat ek wou hê?
?? ek moet sê dit sal nice wees om te weet wie jy is, ma dis baie nice van jou dankie ?
Tlbfs , dit moes soos fault in our stars(fios) wees ?
Roumé?? ek dink daaran om 'n boek te skryf,(oor haar obviously) kan ek jou vra vir 'n naam?
Dit kom nou al eintlik vanaf haar geboorte, maar sy het in gr2 haar broodjies laat val, toe tel ek dit vir haar op, en toe raak ek verlief op haar thanful smile, so ja basically 17 kaar ?❤
Krisis, as ek jou laat lag maak dit my dag ? ek dial jou for sure
Bcom bedryfsielkunde en arbeidsverhoudinge, my punt was te kak om 'n dokter te word
ek is seker jy sal iemand anders amper so gelukkig kan maak soos wat sy my maak, of nie so gelukkig nie.. maar ook happy
definitief 'n mission, en dan kuier, en dan nog so paar missions terwyl jy kuier
ma dan is jy 'n regte yster ??
?? dit pla jou duidelik vreeslik baie, worry jy so baie oor jou punte ook. Want dis eksamen, gan leer !
ons het mekaar nie gevat nie so dan kon ons seker nie mekaar los nie, die antwoord wat jy wil hê as dit jou laat beter voel
al waaroor ek worry is my meisie, en ek weet nie want sys amazing ?
Moet woef wees?
Klink nie of jy seker is wat jy wil he nie ?
My brudude❤
My meisie se smile ?
Ons het ontmoet die dag toe sy gebore was, en van daar af het dinge manet geescalate
dankie man waarderit ??
as ek ooit cruel is, is dit met die doel om kind te wees, of die persoon is net 'n A$$
nie as ek na jou tone moet kyk nie
Agh ma dm my dan werk ons daardeur
Surf nou al 4 ure , nie eers wikipedia weet of chris al gery het nie
Yes , ek gym saam my brother daar, nie groot fan van welness nie
Moet sê matriek het 'n hele paar keer na die hoof se kantoor gelui
ek is al van soos gr 0 af verlief op my meisie ?
net op woensdae
dinge werk seker uit soos dit doen vir 'n rede
When i said i'll be out of bed in 5 mins