Visit this profile later to see if your question was answered.
Oefen, eet gesond, drink water en wees geduldig✨
Jy wat te piss gat is om dit iewers te sê waar jy anonymous is maak my naar😉
It's called fashion darling, look it up🙄
Nee ons het net n soortgelyke smaak🙅🏼♀️
As jy my wil kak hap oor my vriendinne, spel ten minste hulle name reg, dis JO-ANNE en as jy nie maatjies het nie stel ek voor jy hou op ander mense se vriendskappe kritiseer, k skattie😉
Hy was gemaklik en het vir my PERFEK gelyk, en ja die after party was lekker, jy weet toe ek saam my vriendinne kon dans en kuier, so gaan spyker n boom jou dom tor🤦🏼♀️
Watter een😂
I do this little thing called what I wan🤞🏻
Ongelooflik baie?
Fantasties dankie en joune??
Wellll so n week?
Ons is nog nie offisieel saam nie...
Dalk, dalk nie??
Baie meer as wat dit veronderstel is om te gebeur??
Die een is nuut, ek hou van dit??
Ja matriekleerwerk raak rof oor 'n naweek
Baie dankie, ek's hartlik jammer Maar ek glo daar is n baie goeie rede hoekom ek dit doen?✨
@rouxne_leroux
Nee jy gaan nie dit terug gee nie?
Uhmmmmm?
Dis moeilik ek dink eerder my besittings want foto's het soveel meer sentimentele waarde aan dit xx
Wel my ouers het my laat glo dat as jy le en drink/eet gaan jy horings kry...
Ek wou so graag horings he?
Sjoe klink vir my ek het een opwindende lewe?
Asb deel dit met my sodat ek ook kan hoor hoe juicy my lewe is
Also moenie alles glo wat mense se nie sweetie?
Uhmmmm hang af van wat ek gedoen het???
Ek sal nie se ek het gehuil nie, ek sal wel se ek was ontsteld want like wie moet ek bou trou?
Nah brah✌
Honesty is the best policy??