64
Replies
X kom nie terug nie
Okay, Sy is nie die enigste meisie daar buite nie ;)
So wies die nuwe girl chom
You tell me
Lekker gedowngrade
There is no time for downgrades ;)
Jyt baie vinnig aan beweeg
Wil jy he ek moet my hele lewe terug hou vir ń heartbreak?
Ek fokus op myself en het die verlede gelos waar dit moet wees😉
Cooks?
Nee, en kan jy ophou vra jy sal een van die dae sien.
Wie was jou plus 1 vir die mx
Nicole ;)
Ek respekteer dit so baie dat jy nie soos die meeste van die ouens is en hulle ex meisie so sleg laat lyk. N mens kan sien jyt respek vir haar
Baie dankie en yah Ek het respek vir haar, Sy het net vir my geluk gebring,so hoekom sal ek haar wil sleg se as Sy Sulke amazing peroon is.
Hoekom is jy en x uit ?
Ons albei is nog jonk en moet nog aan onself werk ;)
So jy en Mia
Wat van ek en mia??
Kan ek se jys rerig aantreklik🙋♀️
baie dankie ;)
Mis jy vir xanthe?
Yeah, enige mens wat iemand lief het en hulle gaan uit jou lewe uit gaan jy hulle mis.
Eks jammer oor jou en x
Dis okay :)
Sal jy ooit weer saam johanet wees
Idk, wat moet gebeur moet gebeur...
Almal weet jys nog verlief op zante
Ek is verbaas dat jy weet hoe ek voel...
Wanneer gaan jy zante nou uitvra of gaan julle al uit? Oh en julle moet trou dink ek persoonlikk
Ons gaan nog nie uit nie maar een van die dae, ek ook ;)
Vry jou girl leke
Yah BAIE ;)
Jy is baie aantreklik
Dankie maar nee :)
i love you so much ♥️ xantheotto
I love you more♥️
Jy en xanthe is moer cute. Ekt julle gesien by die hokkie,jys n lucky ou pas har op
Baie dankie en yah ek is baie lucky, en ek sal haar op pas :))))
dis noggals ftup dat jy nie vir johanete mis nie sy was jou als op n tyd
Kom se dit asb vir my in my gesig en tweedens se jy self sy WAS my alles op Ń TYD en daai tyd is nou verby en in die verlede en ons het ALTWEE AANBEWEEG so los dit uit.Die hele situasie het ook niks met jou uit te waai nie so gaan hou jouself besig met jou ander kinderlike goed asb.
Ek sal xanthe van joi af steel en haar fcked up vry
Jy kan try chom😉
almal kan hul opinies vir hulself hou, jy en Xanthe is happy en dis al wat tel, daars soveel kak in hierdie wêreld, ek love julle :)
Baie dankie ek waardeer dit baie <3
Dis nogale fuctup teenoor johanet sy en xanthe was so close en jy mis haar so baie ons almal kan dit sien
Ag word groot asb,jy hou jouself besig met ander mense se goed wat niks met jou te doen het nie en nee ek mis NIE vir johanette NIE, en ek sien nie hoe dit messed up is nie.
Is jy en xanthe saam?
Yahh
jys hot 💋
Dankie maar nee.
wies daai gurl op jou foto van instagram?
Xanthe...
Los vir zante uit
Jy bedoel Xanthe...
Kan ek jou valentine wees
Ek het klaar een dankie😉
Is jy saam iemand op die oomblik ?
You tell me...
Single? Of kan ek my shoot shot?
Yes , jy kan try maar ek dink nie jy gaan dit reg kry nie...
Wie is al ju beste vriende!?
Brady en xanthe...
you must be a ninja ! you know why ? you snuck into my heart 🤞🏻
<3
so neh ek like jou actually weer maar ons praat kinda min en ek wil jou nie weer sê nie want ek weet jy like my nie.
Dm my!
Mis jy soms vir johanette
Alle verhoudings het sy memories wat ń mens mis.
Sal jy ooit weer vir johanette gaan
Ek twyfel,maar ek weet nie wat God se plan is nie!
Wats die jongste waarvoor jy sal gaan?😂
1 of dalk 2 jaar jonger, hang af wie dit is!
VWHJ
Niemand op die oomblik nie.
Soek jy n meisie nou? Of wag jy vir die regte een
Ek wag vir God se perfekte tyd vir die regte een...
Jys so mooi & oulik :)
Baie dankie☺️
uhm jys kinda hot 🥵
Dankie😉
my memes is goed neh😂
Altyd😉
misssssiing youuu🥺
Most probably missing you too...
Dankie vir my tag🙄😂
Next time😉
dankie dat ek memes vir jou kan stuur 😂
Enige tyd😌
Hoe word n mens gesponser deur gryphon ?
Dm my.
Is jy gesponser deur gryphon?
Yess
VIEW MORE