profile img

Ryan Brits

Rtxboxm

Vra my vir wysheid en ek verwys jou ?

98 Replies

Dink jy Megan en haar nuwe ou slaap saam

Vra haar ek weet nie πŸ˜‚πŸ€·

Rtxboxm replied 325 days ago

Is jy nog n virgin

Ja ek is en kom ons wees eerlik dit is n moeilike ding om by te bly maar ek glo dit gaan eendag die moeite werd wees 😊

Rtxboxm replied 325 days ago

Kort hare en geen snor pas jou baie beter πŸ₯Ά

Ek stem 100% πŸ˜‚ my hare het uitgeval agter randomly en dis nou terug so ek kan dalk dink aan n haircut πŸ˜‚πŸ‘Œ

Rtxboxm replied 427 days ago

Bring jy die Here in jou verhouding?

Ek doen maar indirek meeste van die tyd, ek werk nog baie aan my verhouding met die Here en ek voel as jy trou is dit iets wat belangrik is maar vir nou probeer ek net beter mens wees met die Here in my gedagtes en in my optrede

Rtxboxm replied 427 days ago

Is jy en jou girl solid

Solid solid so vΓͺr 😊

Rtxboxm replied 487 days ago

Do you think the people we date have a effect on our mental health?

My opinion is YES, if you have a positive relationship you will likely be more of a positive person

Rtxboxm replied 489 days ago

Jy kyk fkn happy nou ,wat ht verander?

Ek dink dis net n mindset en om te weet jy is self gelukkig en ander goed maak jou net meer gelukkig :)

Ons almal het foute en om aan jouself heeltyd te werk het my net meer en meer gelukkig gemaak!

Rtxboxm replied 493 days ago

Is jy nog even Ε„ virgin

Yesss , niks wat maklik is is die moeite werd nie 😊

Rtxboxm replied 542 days ago

Waar swot jy en jou meisie ?

Ek is by TUT

En my meisie by CTU

Rtxboxm replied 605 days ago

Wat doen jou meisie na skool? πŸ₯³

Elektriese ingeneurswese en rock haar krul hare πŸ₯΅πŸ˜πŸ˜‚

Rtxboxm replied 612 days ago

Verlief of verlore?

Verlief en verlore 😍
Die "of" was seker n tik fout ? πŸ˜‚

Rtxboxm replied 631 days ago

What is your opinion on people who cheat?

You will be damaging yourself in the long run.
If you couldn't trust yourself to love one person you won't have that trust in someone else.

Rtxboxm replied 631 days ago

Is jy en megan nog vriende?

Nee 😳

Rtxboxm replied 631 days ago

Is sy jou meisie of jou skelmpie???

Skelmpie ??πŸ˜‚
Nee Julia is my meisie 😍

Rtxboxm replied 651 days ago

Jou meisie lyk lekker 🀀🀀

Bro πŸ˜‚πŸ˜‚

Rtxboxm replied 651 days ago
VIEW MORE