Visit this profile later to see if your question was answered.
Sy weet 😌
Ryan Jayden Reynard Huggie Brendan Jacques Pauer Smitty Lodewyk, daar is nog baie 👏🏼
Sy is net iets anders 🥰
Yeah🤞🏽
Baie dankie, ja ek dink ek het 'n idee van die ideale meisie en brunette is net my ding😁
Geniet dit😉
Ons is net close 🥰
Ek kort jou🙄😌🥰
Jipp🥰
Ons was 🥰
Groen oë
Ja as ek voel die vriendskap is nie opbouend nie
Ek voel ek sal nie dadelik verlief word nie of veral nie ek nie. Ek dink sekere mense vang jou oog en dan is daar dadelik 'n aantrekking maar ek sal nie se ek het al verlief geraak op iemand deur net na hulle te kyk nie
Dink ons gaan nog 'n paaitjie saamstap
Wellll🤷♂️🤷♂️
In hoërskool nog net 1
Ex soosin ek het haar uitgevra en als... Dan ja
Ek voel dat elke mens het daai een persoon wat hulle asem wegslaan en ja ek het dit ervaar🤞🏽
😉
No idea
Ek dink hulle moet my eerder msg en dan kan ons dit van daar af vat
Ek is 'n ou vir gesonde vriendskape, jy klink asof jy iets vir my probeer sê?
Daar is soos actually 'n paar, ek dink as ek met mense drift dan is dit omdat ek gevoel het dis nie my tipe mens nie
Nie my plek nie skuus
Ek ken nogal baie c's?
Ek verstaan nie lekker wat jy se nie maar dm my dan praat ons daaroor
Ja want ek sal mos van die meisie hou en dan nie met haar praat nie? Jy klink vir my moerse verveeld
Well😂
Woww nee nee
😬
Thanks man, sal like om te weet wie die is🙉
Was 'n jol👀🍺
Sy is my beste vriendin 😊
Want ek gaan jou mos se 😅😌
Ek ken nie eers 5 gr9's persoonlik nie
Onder watse klassifikasie?
Fisies sal ek sê mooi smile en mooi bene en Emosioneel moet sy my gelukkig kan maak en weet wanner om wat te doen en meeste van als net daar vir my te wees
Dit was iets van die verlede en ek is reeds besig om met iemand anders te praat maar dankie
Gee my asb 1 goeie rede hkm ek sal
Ons is altwee baie sterk persoonlikhede en dink dit gaan maar meestal oor Ryan en wat tussen hulle gebeur het al en ek is maar net daar om my vriende te beskerm maar deesdae is ons wiele
Agg dankie man, daai is iets wat ek nie rerig weet nie. Ook nie rerig bereid om daaroor op qooh te praat nie soz
As dit vir my reg voel en as die omstandighede reg is en nie dieselfde gebeur as wat gebeur het nie dan ja
Sien jou daar
Ja maar dis als iets van die verlede en dinge gebeur als vir 'n rede. Ons is net vriende
Agg thanks mannn!!
Net vriende
oraait ?
ons is net vriende
Ek werk aan hulle don't stress
Wat van jy sê my, ek wil ook weet...
Jah sys baie nice
Yeah
By die atletiek aan die begin van die jaar
Gladnie
Op die oomblik dink ek nie so nie...
Dit is n klompie mense
Nianca
Nicole
Karmen
Ek sal nie sê baie het die verkeerde persepsie nie, maar daar is n paar wat my nie ken nie en jaloers is en dan al hierdie goed oor qooh se. Maar baie dankie vir die.
Jy het seker hard gaan dink oor wat jy wou sê ne?
Ok noem my wat jy wil op die ou einde is jy die een wat jou naam agter qooh weg steek en nie dit in my gesig kan sê nie. Maybe is jy dalk al daai goed? Haal die stomp uit jou oog voor jy die spliter uit iemand anders sin wil haal👍
Ek weet presies wat ek soek maar het dit net nog nie gekry nie
Ok
Jy moet meer spesifiek wees
Ek het nie n idee nie , baie kompetisie
Kry jou stories reg. Ek en Christen is niks nie en het niks gedoen nie. Ek los my vriende vir haar😊😉
Soos 2 maande terug
Jy agter😂😂
Bianca
Isabella
Beth
Ek sal antwoord wanneer ek voel ek die regte antwoord het
Meestal behalwe as dit regtig dom is en ek dit al geantwoord het
Nathan
Murray
Simone
Bianca
Nadia
Ja nee / nee ja ??
Eks jammer ons praat nie maar nie ... wat van jy skiet my n hi of so iets😉
As sy die een is , defnitief !
Is jy bietjie agter ?
Christen , Suzanne , Danni
Daar is een vir elke geleentheid , kannie vir jou n gunsteling een gee nie
Simoné
Nadia
Christen
Carmen
Suzanne
Wat gaan anders wees die keer ? Wat gaan maak dat ek intrest hou ? Dis al hkm ek eerder kies om vriende te bly as meer as vriende want ek maak goeie vriende en dan try ons vir iets meer en dan voel ek nie die selfde nie maar dan is ek die verkeerde een en almal se my sleg maar op die ou einde gaan dit mos maar oor hoe jy voel . Dit help nie jy jok vir jouself nie en die ander persoon kry net seerder , soms moet jy eerste na jouself kyk en weet hoe jy voel
Ek kannie die een antw nie
En wies jy?😂
Dis nie dat ek niks voel nie . Ek het baie van haar gehou en die gevoel het stadig begin weg gaan . Ons was net iets gewees en ek maak nie myself si maklik vir mense oop nie
Kom haal hom net
Nie spesifieks nie maar ek voel ek is op daai stadium wat ek weer kan begin rondkyk
Don't you know im human too
Mutual
Nee dankie ??
Baie dankie, nie baie mense hou daarvan nie maar thanks hoor!!